Goeie dag
Ek het nog nie vantevore onsself bekend gestel nie. Ek verteenwoordig SFC Tactical Solutions. Ons is in Oudtshoorn maar bedien die Wes, Oos en SuidKaap meestal oor naweke. Ons bied opleiding aan vanaf die Basiese Bevoegdheid tot die mees gevorderde opleiding soos wat ons as instrukteurs geleer is, maar in dié geval om mense, veral plaas inwoners te help om hulself te verdedig. Loer gerus op ons webtuiste www.sfc-tactical.co.za of op ons youtube kanaal genaamd SFC Tactical Solutions Group. Ons is ook op facebook met "pages" genaamd, SFC Tactical Solutions, WCPR-Western Cape Precision Riflemen, Kmdt Gideon Scheepers Skietbaan. Ons akkrediteerd by PFTC en ITA en bied opleiding aan binne ons verwysings raamwerk weens StaandeMag loopbane in die weermag en polisie. Kyk gerus wat ons studente kan doen op die youtube kanaal. Meet jouself en jou eie standaard en kontak ons by 06drie6931vyf54 as jy graag iets in jou gemeenskap wil verander.
SFC Tactical Solutions
-
larduspr
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Sat Jun 18, 2016 6:49 pm
Re: SFC Tactical Solutions
Sounds like a great initiative! I’ve checked out your website and YouTube channel, and it's impressive how you focus on helping people, especially in rural areas, with self-defense skills. The variety of training options you offer is also a big plus. It’s clear you’re passionate about empowering locals. Keep up the great work!
