EASY ANNEAL MASJIEN

Handelaars wat advertensie regte gekoop het mag hier adverteer/Dealers that have paid for advertising rights may advertise here.
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Re: EASY ANNEAL MASJIENE

Post by Chris (vdB) »

LoopSoosStroop wrote: Sun May 28, 2023 12:30 pm
Chris (vdB) wrote: Sun May 28, 2023 11:34 am Lekker masjiene die van Pieter, toe ek die draad sien toe was en anneal ek sommer ook n' klompie doppe die naweek. Dit laat wonner my toe, ongeveer hoeveel doppe, kom ons se 243 of 30-06 kan geanneal word per canister gas
Dankie Chris, waardeer. Ek het nog nooit daardie toets gedoen nie, maar ek sal skat so tussen 400 en 600 doppe. Ek gebruik my brandertjie vir ander werkies ook, en skiet maar min deesdae.
Dankie Pieter, ek het nou al 380 gemengde 243 en 30-06 doppe gedoen en daar nog heelwat gas in. Het netnou eers daaraan gedink dat ek die gas wat oor is mos kon geweeg het, die vol canister se gewig is mos op hom, dan behoort ek mos ook n' idee te kry.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1841
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: EASY ANNEAL MASJIENE

Post by LoopSoosStroop »

R3690 insluitend alle nodige toebehore en 'n gas brander.

Koerier buite Gauteng is R170, R120 binne Gauteng. R60 vir Pudo "locker to locker".

Pieter - 068 541 0462 of blok.eng@outlook.com

3.jpg
2.jpg
4.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by LoopSoosStroop on Mon Mar 11, 2024 8:56 am, edited 1 time in total.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
Cobus Wessels
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am

Re: EASY ANNEAL MASJIENE

Post by Cobus Wessels »

Ek wil net sê dat ek sommer lus is om die mooier weergawe te koop alhoewel dit bietjie belaglik sou wees terwylekdieoorspronklikeweergawe het. Ek is baie erg oor detail en beheer (my werk dikteer dit -anders kan ek vir miljoene hof toe gesleep word) maar my ondervinding van hierdie plaaslike produk is uiters positief. Ek herlaai vir baie kalibers en hierdie is regtig so goed soos ek benodig. Sit hom langs die braai en anneal 100 416Rigby doppe terwyl jy braai....of 200 30-06....altwee onlangs gedoen

Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk

User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1841
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: EASY ANNEAL MASJIENE

Post by LoopSoosStroop »

Cobus Wessels wrote: Thu Nov 02, 2023 10:35 pm Ek wil net sê dat ek sommer lus is om die mooier weergawe te koop alhoewel dit bietjie belaglik sou wees terwylekdieoorspronklikeweergawe het. Ek is baie erg oor detail en beheer (my werk dikteer dit -anders kan ek vir miljoene hof toe gesleep word) maar my ondervinding van hierdie plaaslike produk is uiters positief. Ek herlaai vir baie kalibers en hierdie is regtig so goed soos ek benodig. Sit hom langs die braai en anneal 100 416Rigby doppe terwyl jy braai....of 200 30-06....altwee onlangs gedoen
Waar is die ""like button" nou....

As jy wil kan jy in 'n stadige tyd hom vir my stuur dan upgrade ek hom vir jou na die nuwe kleure en check sommer alles.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2940
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: EASY ANNEAL MASJIENE

Post by Lategan1 »

Ek geniet myne net so …. hy sal maar moet vaal bly!

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1841
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: EASY ANNEAL MASJIEN

Post by LoopSoosStroop »

Ons is nou vir eerste keer in maande voor met produksie, het tans 9 masjiene in vooraad. 2024 prys is R3690, en sluit steeds gas brander en alle ander toebehore in.

Ons het nou ook 'n .22 Hornet adapter wat apart beskikbaar is teen R500. As jou masjien se twee wiele nie in lyn met mekaar vertikaal is nie sal die adaptor pas (MAW masjiene wat lyk soos die huidige produksie masjiene).

https://www.blok-eng.co.za/Home/Anneal

4.jpg

Julle kan my kontak op 068 541 0462 of blok.eng@outlook.com

Koerier R170 or R120 afhangend van waar jy bly, of landswyd vir R60 via Pudo, of optel in Randburg.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5020
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: EASY ANNEAL MASJIEN

Post by Frederik »

As ek reg optel ek is nou al op 700 doppe vanaf 416 Rigby tot 204 Ruger en dit met een CADAC gas bkikkie maar kyk tog of hy aan die klaar kant nou gaan wees.

Die masjien werk soos 'n droom en terapeuties net om dop te hou pardon the pun.
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1841
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: EASY ANNEAL MASJIEN

Post by LoopSoosStroop »

Stampie... ek het 5 masjiene in vooraad, reg om koers te vat na iemand se herlaai tafel toe.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1841
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: EASY ANNEAL MASJIEN

Post by LoopSoosStroop »

Stampie! Nog drie masjiene in vooraad....
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1841
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: EASY ANNEAL MASJIEN

Post by LoopSoosStroop »

Nuwe video met bietjie raad om jou nuwe Easy Anneal masjien aan die werk te kry:

https://www.youtube.com/watch?v=4-J2XXsOndI

Ons het op die oomblik masjiene in vooraad - Pieter 068 541 0462
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1841
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: EASY ANNEAL MASJIEN

Post by LoopSoosStroop »

Stampie - ons is vir die eerste keer in twee maande weer voor met masjiene - so geen wag tyd, ek kan more vir jou 'n masjien stuur.

Pieter - 068 541 0462
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1841
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: EASY ANNEAL MASJIEN

Post by LoopSoosStroop »

Ons het weer 'n paar masjiene in vooraad. R3790 koerier ingesluit.

Pieter - 068 541 0462

4.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1841
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: EASY ANNEAL MASJIEN

Post by LoopSoosStroop »

Stampie....

Ons het weer 'n paar masjiene in vooraad. R3790 met Pudo locker to locker ingesluit.

Pieter - 068 541 0462

4.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1841
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: EASY ANNEAL MASJIEN

Post by LoopSoosStroop »

Weer 'n paar masjiene in vooraad - insluitend hierdie een wat se raam in swart poeierverf gedoen is. Dit was 'n eksperiment - my vrou en seun hou daarvan - ek self is nie so seker nie.

1000142961.jpg

R3790 - sluit Pudo locker aflewering in. Pieter - 068 541 0462.

(PS - Geen idee hoekom foto gedraai is nie - hy is regop op my rekenaar.)
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1841
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: EASY ANNEAL MASJIEN

Post by LoopSoosStroop »

Laaste masjiene vir 2024 - Nou reg vir bestelling!
R3790 insluitend Pudo Locker to Locker aflewering. Sluit gas brander en alle nodige ektras in vir alle kalibers behalwe 22 Hornet en 50 BMG.
Pieter - 068 541 0462
Screenshot 2024-12-05 121953.jpg
459102261_909655711184106_6038254441410748808_n.jpg
20241203_104046.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1841
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: EASY ANNEAL MASJIEN

Post by LoopSoosStroop »

Ek maak nog steeds Easy Anneal masjiene - sedert 2020 en daar is nou al oor die 650 van hulle reg oor Suid -Afrika, van Kakemas to Richhards Baai.

Klein bietjie afslag vir Nov. en Des. 2025 - prys van R3550 sluit aflewering in by jou naaste Pudo/Courier Guy locker in, asook 'n gas brander en al die ander nodige toebehore. Die enigste ekstra wat beskikbaar is is 'n "adaptor kit" vir .22 Hornet teen R500.

Die masjien het 'n digitale spoedbeheer sodat jy die spoed presies kan stel vir herhaalbare resultate. Alle wiele en interne ratte is van metaal gemaak - geen plastiek dele - baie min wat kan breek. Met slegs 1 spasieeder kan jy van .222 Rem tot .458 uitgloei, die masjien het baie min verstelling nodig tussen kalibers. Die onderste wiel het twee hoë temperatuur Viton o-rings en is gerat om teen 3.25 keer die spoed van die boonste "voer" wiel te loop, dit stel die dop in staat om betroubaar en vinnig te draai en nie vas te steek nie.

"Rugged, reliable and simple to use - Easy Anneal".

Pieter - 068 541 0462

DEC 2025.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Post Reply