More
My S385 is na 'n paar jare ongelukkig nou op. Ek kan nou S361 by 'n handelaar kry teen helfde van die prys van S365, ek is nie seker hoekom die prys so groot verskil nie...
Somchem se data as volg:
Ek vind nêrens posts van manne wat die 300WM met S361 laai nie, tensy ek soos my agterend soek.
Is daar van julle wat S361 vir die doel gebruik?
Seker maar omdat ek al die jare S385 gelaai het, maar ek voel ongemaklik met S361 om een of ander rede. Kan ek dit maar 'n go gee?
Groete
Hennie
300WM met S361
- hennief
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am
300WM met S361
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
300 WM Tikka
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3604
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: 300WM met S361
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- hennief
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am
Re: 300WM met S361
Dankie. Dis dan duidelik nie 'n GO nie.
Mooi dag
Mooi dag
300 WM Tikka
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 300WM met S361
S361 lyk glad nie sleg nie. 'n Spoed van 2860vps met 'n 180gr koeël sal goed werk. Druk is billik en dopvul van 90% is goed. Ek jag met 150gr teen 2860vps in my 30-06 en dit werk tops. Miskien nie die optimum spoed nie, maar voldoende vir 90% van die jag.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- hennief
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am
Re: 300WM met S361
Dankie oom, waardeer die hulp.
300 WM Tikka
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus