450 Rigby
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 450 Rigby
Sal hom probeer!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 450 Rigby
Ek praat nie oor daardie kaliber nie
Met die penetrasievermoë van die mono's het mens 'n ligter (of dan korter) koeël nodig om genoegsame dryfmiddel in te kry asook om gat oor kop slaan te verhoed.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: 450 Rigby
Die manne wat CZ's /BRNO 458WM gekoop het en 450 Rigby's gebou het, sal jy weer?
Ek is lankal lus vir een en dink die tyd is nou. Of is daar makliker maniere om by 'n 450 Rigby te kom?
Ek is lankal lus vir een en dink die tyd is nou. Of is daar makliker maniere om by 'n 450 Rigby te kom?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: 450 Rigby
Ja. Die maklikste manier is om n Rigby te koop.tau wrote: Wed Jul 03, 2024 8:28 am Die manne wat CZ's /BRNO 458WM gekoop het en 450 Rigby's gebou het, sal jy weer?
Ek is lankal lus vir een en dink die tyd is nou. Of is daar makliker maniere om by 'n 450 Rigby te kom?
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: 450 Rigby
Gerhardu wrote: Thu Jul 04, 2024 10:25 amJa. Die maklikste manier is om n Rigby te koop.tau wrote: Wed Jul 03, 2024 8:28 am Die manne wat CZ's /BRNO 458WM gekoop het en 450 Rigby's gebou het, sal jy weer?
Ek is lankal lus vir een en dink die tyd is nou. Of is daar makliker maniere om by 'n 450 Rigby te kom?
Dan moet ek my bakkie verkoop
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: 450 Rigby
Jyt gevra vir n maklike manier. Nie goedkoopste manier nie. FOKUS. lol
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: 450 Rigby
Ek maak die weer lewendig. Die wat die ombouing gedoen het, hoeveel werk het dit gevat?tau wrote: Wed Jul 03, 2024 8:28 am Die manne wat CZ's /BRNO 458WM gekoop het en 450 Rigby's gebou het, sal jy weer?
Ek is lankal lus vir een en dink die tyd is nou. Of is daar makliker maniere om by 'n 450 Rigby te kom?
Soos ek verstaan moet hul die kamer en die "bolt face" sny? Is daar enige ander werk nodig, dalk aan die magasyn?
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
-
Henna308
- Sr. Member

- Posts: 397
- Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am
Re: 450 Rigby
'n Maat van my het dit so paar jaar terug laat doen. Ek is nie seker van die details wat hulle alles moes doen nie maar dit het geklink of dit 'n redelike klompie goed was. As ek reg onthou het Danie Joubert en Bjinse (ek vra om verskoning as ek die man se naam verkeerd gekry het) die werk vir hom gedoen. Die metaalwerk was kamer, visiere, slotgesig, voer en 'n ander sneller (Timney) want die CZ sneller het gebreek met die proefskote. Hy het ook 'n Beech kolf laat kerf.
Die geweer het baie lekker geskiet en was in my opinnie meer akkuraad as wat hy nodig gehad het om te wees. Ek sal sy nommer vir jou gee in 'n PM as jy hom wil bel?
Die geweer het baie lekker geskiet en was in my opinnie meer akkuraad as wat hy nodig gehad het om te wees. Ek sal sy nommer vir jou gee in 'n PM as jy hom wil bel?