Haelgeweer looplengte: wat werk waar?
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2133
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Haelgeweer looplengte: wat werk waar?
Goeiemôre Jaracal,
Hoe en waar werk haelgewere se looplengte?
Dit lyk of die meeste fabrikate 24", 26" en 28" adverteer.
30" en 32" is veral vir kleie, en 18" is vir rampokkers en soms sportskiet.
Ek wag vir my bevoegdheid, en nou begin al die beskikbare keuses my deurmekaar maak.
Is die looplengte enigsins belangrik vir n geweer wat so af en toe n boksie patrone moet brand?
Ek sal hoofsaaklik kleie en tarentale skiet.

- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Haelgeweer looplengte: wat werk waar?
Ek het 'n 28 en 'n 18 duim loop, beide brand net so nou en dan kruit en 'n paar tarentale en informele kleie op die plaas.
Die 28 duim skiet ek meer kleie raak voel dit vir my, die 18 is baie lekker kompak as ek ry en beeste kyk en 'n paar tarentale sommer uit die bakkie se kajuit uit skiet vir die pot.
Dis 'n interessante vraag. Ek volg ook graag en hoor wat sê die kenners.
Groete
Sent from my SM-G973F using Tapatalk

Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: Haelgeweer looplengte: wat werk waar?
Ek is definitief nie 'n kenner nie, maar vir my gaan die looplengte oor die hantering van die geweer. 'n 32" geweer hanteer baie anders as 'n 26" geweer. Die standaard soos ek dit het is 30" en ek sou nie korter as 28" gaan nie. Dalk 26" op 'n SxS wat vir upland gebruik word.
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Haelgeweer looplengte: wat werk waar?
Die Ingelse ken van haelgeweerskiet. Kyk hoe hierdie man sy keuse maak van looplengte. Baie prakties.
https://youtu.be/rXlOX7uGOSg
https://youtu.be/rXlOX7uGOSg
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 721
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: Haelgeweer looplengte: wat werk waar?
Om nou nie 'n lang storie daarvan te maak nie, my ondervinding is as volg:
In 'n dubbelloop (SxS of O/U) voel 'n 26" net nie reg nie, dink maar aan kap met 'n hamer waarvan die steel te kort is. 'n 28" is al beter, veral in 'n SxS, maar as jy 'n 28" O/U koop gaan jy altyd wonder of jy nie maar eerder 'n 30" moes aanskaf nie. 30" O/U voel maar net die beste. 'n 32" O/U raak effens meer gespesialiseerd, dit is vir die ouens wat ernstig kompeterend skiet. Maar ek moet darem bieg my eerste haelgeweer was 'n SxS met 32" lope en ons het mekaar baie goed verstaan.
Wat semi-outo aan betref voel 'n 28" vir my persoonlik die beste maar selfs 'n 26" is nie te onaardig nie.
In 'n dubbelloop (SxS of O/U) voel 'n 26" net nie reg nie, dink maar aan kap met 'n hamer waarvan die steel te kort is. 'n 28" is al beter, veral in 'n SxS, maar as jy 'n 28" O/U koop gaan jy altyd wonder of jy nie maar eerder 'n 30" moes aanskaf nie. 30" O/U voel maar net die beste. 'n 32" O/U raak effens meer gespesialiseerd, dit is vir die ouens wat ernstig kompeterend skiet. Maar ek moet darem bieg my eerste haelgeweer was 'n SxS met 32" lope en ons het mekaar baie goed verstaan.
Wat semi-outo aan betref voel 'n 28" vir my persoonlik die beste maar selfs 'n 26" is nie te onaardig nie.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2133
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Haelgeweer looplengte: wat werk waar?
Baie dankie! Ek het onlangs met n man gesels wat vroeer jakkalse uit n helikopter gejag het, en daarna by sportskiet betrokke was. Sy 18" haelgeweer werk lekker, maar met langer skote raak dit swaar. Dan werk die langer lope werklik makliker. Sy raad was ook om by 26" te begin, maar eerder 28" of 30" te oorweeg.obasch wrote: Wed Sep 07, 2022 6:50 am Om nou nie 'n lang storie daarvan te maak nie, my ondervinding is as volg:
In 'n dubbelloop (SxS of O/U) voel 'n 26" net nie reg nie, dink maar aan kap met 'n hamer waarvan die steel te kort is. 'n 28" is al beter, veral in 'n SxS, maar as jy 'n 28" O/U koop gaan jy altyd wonder of jy nie maar eerder 'n 30" moes aanskaf nie. 30" O/U voel maar net die beste. 'n 32" O/U raak effens meer gespesialiseerd, dit is vir die ouens wat ernstig kompeterend skiet. Maar ek moet darem bieg my eerste haelgeweer was 'n SxS met 32" lope en ons het mekaar baie goed verstaan.
Wat semi-outo aan betref voel 'n 28" vir my persoonlik die beste maar selfs 'n 26" is nie te onaardig nie.
-
Desperatezulu
- Full Member

- Posts: 185
- Joined: Fri Oct 03, 2014 3:21 pm
Re: Haelgeweer looplengte: wat werk waar?
Excuse the British....
Short answer to your question - a 28 or 30" will be the best compromise for occasional clays and guineas, if judging by barrel length alone. A multi-choke adds versatility that allows you to adapt the platform to almost any shotgun discipline. 28" variants tend to be cheaper than the equivalent 30" - I assume cos 30" is more popular?
Longer answer....
The weight, design and balance of the gun makes a huge amount of difference. I have a well balanced medium weight 26" Beretta that is lightning fast and excels for snapshooting (walked up quail and francolin, monkey hunting in thick bush) - it helps that it fits me perfectly. For clays, waterfowl and pigeons I usually use a 30" field gun. I tend to only use my heavy sporting gun for clays.
Lightweight guns are preferred for arduous hunts over rough country where the low number of shots means the recoil is not an issue. Conversely shooting pigeons from a static position means a heavy sporting gun to soak up recoil is a better compromise. The intended shot weight is also a consideration. Shooting many >32g loads out of a lightweight (7lb) gun gets old quickly.
Longer barrels are normally better suited to longer range targets where the additional swing-weight helps with consistent swing speed and lead. Snapshooting erratic targets is less reliant on swing and follow through - the optimal barrel types and lengths can thus vary. There are no absolutes. And there are individual preferences.
Barrel lengths have gone through a few cycles in the past 150 years or so of the modern shotgun. Live pigeon guns (which are highly prized today) were the rage before 1920 and these were guns with barrels longer than 30" and often up to 34". The trend then went towards shorter guns, with the Olympic skeet winners in the 70s using 26" guns. In the last 25 years or so we've gone back to longer guns again.
Fit, usage requirements and personal preference are probably the most important considerations. The barrel length is very much secondary to these (although it of course plays a role in all of them).

- Piet375
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Sat Jul 27, 2019 8:02 pm
Re: Haelgeweer looplengte: wat werk waar?
Dit hang af of jy praat van pomp/semi of oopbreek. Met oopbreek geweere is klaar 4 duim korter weens die aksie. 'n 24 duim semi hanteer soos 'n 28 duim o/u. Dit gan baie afhang van jou bou en lenghte wat vir jou werk. Loop lengte is nie eintlik so groot faktor in healgeweer se werksverigting nie mar wel sy hanteering. Ek verkies 24-26 duim semi of 28-30 duim o/u. Skiet tans 'n 28 duim semi so in effec skiet ek 32 duim o/u. Dit is vir geen ander rede as dat dit is die lengte wat ek daai geweer kon kry nie. Jy moet skiet wat vir jou werk.
Use enough gun.....
22 Krico
223 Stag arms
243 AI Howa
7x57 Mauser
303 BSA
308 Remington 700
300 Win mag Howa
375 Ruger m77 African
12g Berreta A400
9mm H&K p30
9mm Colt 1911 commander
40 S&W M&P
357 S&W
44 Ruger
22 Krico
223 Stag arms
243 AI Howa
7x57 Mauser
303 BSA
308 Remington 700
300 Win mag Howa
375 Ruger m77 African
12g Berreta A400
9mm H&K p30
9mm Colt 1911 commander
40 S&W M&P
357 S&W
44 Ruger
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Haelgeweer looplengte: wat werk waar?
Ek hoop die manne het in die laaste 3 jaar darem reg gekom
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2133
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Haelgeweer looplengte: wat werk waar?
Ek het, dankie. 'n Japannese kopie van 'n Auto-5 Browning, en ek kom s 'n bietjie reg met hom. Dit sal nog baie werk kos, maar hy pas redelik en ek het al 'n voël of twee laat val.Capt. Yoda wrote: Sun Jun 08, 2025 1:51 pm Ek hoop die manne het in die laaste 3 jaar darem reg gekom
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1343
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Haelgeweer looplengte: wat werk waar?
Ek het 'n Remington 120 Ranger met 'n 28" loop, verlengde buis onder, optiese visier, ens. Die ding skiet baie lekker. Maar hy pas nie in my kluis nie. Ek moet 2 kluise aanhou - waarvan een net vir die haelgeweer is.
Maar ek moet se dit is lekker om die veld te stap as ek weet daar is goete wat pla (soos die vlakvarke hier op die plot wat parmantig raak) en ek het 10+1 SSGs klaar gelaai en reg om te loop.