07drie eight 71 929nine dan reel onsKaalvoetthysie wrote: Wed Sep 24, 2025 9:01 amEk sal hulle neem asseblief.Friedland wrote:Ek het so 200 x pmp .243 doppe. Once fired, wat n huis soek. Eks in Bloemfontein.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Pay it forward
-
Friedland
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am
Re: Pay it forward
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 391
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: Pay it forward
Hallo is daai 6mm Musgrave rontes al geneem.Cobus(Cobb) wrote: Wed Sep 11, 2024 10:00 pm Hier by my lê dievolgende
UTG brass catcher
Leer pistool holster vir 7.65 cal
So paar PMP 6mm Musgrave rondtes
posgelde vir nemers
20240911_214354_resized.jpg
20240911_214349_resized.jpg
20240911_214342_resized.jpg
Cheers
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3623
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Pay it forward
Lee skaaltjie. Voetstoots en gratis en verniet.
R50 vir Pudo landwyd. Geneem.
R50 vir Pudo landwyd. Geneem.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Fanta300 on Wed Feb 18, 2026 10:15 pm, edited 1 time in total.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1366
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Pay it forward
Goedkoop, maar baie lekker beginner skaal. Herinner my toe ek nog student was en ek met 'n single stage press, een vir een rondtes vir die 9mm gelaai het met Nobleteq se 124gr punte, elke lading versigtig op die Lee skaaltjie geweeg...
-
Friedland
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am
Re: Pay it forward
Steeds opsoek na n huisFriedland wrote: Thu Sep 25, 2025 7:52 am07drie eight 71 929nine dan reel onsKaalvoetthysie wrote: Wed Sep 24, 2025 9:01 amEk sal hulle neem asseblief.Friedland wrote:Ek het so 200 x pmp .243 doppe. Once fired, wat n huis soek. Eks in Bloemfontein.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 671
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: Pay it forward
Naand Friedland, ek sal die 200 243 neem asb.
Ons kan verder reel op 084 613 7547.
Nico
Ons kan verder reel op 084 613 7547.
Nico
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Pay it forward
S&W 32 Long ammunisie. Weet nie watter maak dit is nie. Pakkie van 50 beskikbaar by 'n vriend van my in die Vaaldriehoek. Reëlings vir aflewering of afhaal kan getref word vir die persoon wat belangstel. Kontak my per PM asb.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 671
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: Pay it forward
Ek het die 200 x 243 doppe ontvang van Friedland, ek tans met vakansie, sal iets opsit as ek by die huis kom.
Baie dankie.
Baie dankie.
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Pay it forward
8x57 dies gratis na 'n goeie huis, betaal net koerier vir buite Pta. Jammer oor die roes, dis hoe ek dit maar gekry het.
Ek sal so handvol (54x) 8x57 js doppe ook ingooi, mixed headstamps.... geen idee hoe baie dit al geskiet is nie.
Ek sal so handvol (54x) 8x57 js doppe ook ingooi, mixed headstamps.... geen idee hoe baie dit al geskiet is nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Ferdi Bam
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am
Re: Pay it forward
Gillie,
Kan ek die dies en doppe by jpu oorneem asb.
Stuur my jou bankbesonderhede sodra jy dit gepos het.
Ons kan verder op whattsapp praat. 082 885 6108.
Groete
Ferdi Bam.
Kan ek die dies en doppe by jpu oorneem asb.
Stuur my jou bankbesonderhede sodra jy dit gepos het.
Ons kan verder op whattsapp praat. 082 885 6108.
Groete
Ferdi Bam.
Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Pay it forward
Dis joune, Ferdi, ons praat op WA verderFerdi Bam wrote: Mon Feb 16, 2026 1:58 pm Gillie,
Kan ek die dies en doppe by jpu oorneem asb.
Stuur my jou bankbesonderhede sodra jy dit gepos het.
Ons kan verder op whattsapp praat. 082 885 6108.
Groete
Ferdi Bam.
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 671
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: Pay it forward
Na aanleiding van die 243 doppe wat ek van Friedland ontvang het, bied ek 113 x Pmp, "weight sorted" 30-06 doppe aan.
Groete
Nico
084 613 7547
Groete
Nico
084 613 7547
- Dehan.Rheeder
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Tue May 13, 2025 8:52 am
Re: Pay it forward
Ek sal hulle neem asb, het jou 'n WA gestuurNico de Jager wrote:Na aanleiding van die 243 doppe wat ek van Friedland ontvang het, bied ek 113 x Pmp, "weight sorted" 30-06 doppe aan.
Groete
Nico
084 613 7547
Sent from my SM-A566B using Tapatalk
Tikka T3 Lite 30-06
Canik Mete SF Combat 9mm
Canik Mete SF Combat 9mm
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 671
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: Pay it forward
Dis reg.
- Ferdi Bam
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am
Re: Pay it forward
Gillie, ek sien my nommer is verkeerd geplaas. Dit moet wees: 082 785 6108.
Jammer oor die fout.
Groete
Jammer oor die fout.
Groete
Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!
- Dehan.Rheeder
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Tue May 13, 2025 8:52 am
Re: Pay it forward
Hi Nico
Pakkie is in die locker veilig by my, ek sal vanand die pakkie gaan afhaal by die locker. baie dankie vir die vinnige hulp met dit en selfs die hulp toe die couriers on rond geneuk het
Tikka T3 Lite 30-06
Canik Mete SF Combat 9mm
Canik Mete SF Combat 9mm
-
cloots49
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Mar 07, 2019 3:00 pm
Re: Pay it forward
Hi Manne
Ek het n groot gros .308 Win doppe ( seker amper 300)
Mengsel van fabrieksammunisie wat uit geskiet is en dan ook PMC doppe wat ek by n bisley skut gekry het.
Gratis beskikbaar as die persoon net die courier kostes dek.
Kontak my op nul72 nul183704
Groete
Cobus
Ek het n groot gros .308 Win doppe ( seker amper 300)
Mengsel van fabrieksammunisie wat uit geskiet is en dan ook PMC doppe wat ek by n bisley skut gekry het.
Gratis beskikbaar as die persoon net die courier kostes dek.
Kontak my op nul72 nul183704
Groete
Cobus
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5132
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Pay it forward
Stel belang asb?cloots49 wrote: Mon Feb 23, 2026 12:20 pm Hi Manne
Ek het n groot gros .308 Win doppe ( seker amper 300)
Mengsel van fabrieksammunisie wat uit geskiet is en dan ook PMC doppe wat ek by n bisley skut gekry het.
Gratis beskikbaar as die persoon net die courier kostes dek.
Kontak my op nul72 nul183704
Groete
Cobus
-
cloots49
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Mar 07, 2019 3:00 pm
Re: Pay it forward
Honderd stuur my n boodskap dan reel ons verder
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Pay it forward
18 x once fired Sellier en Bellot 6.5 creedmore doppe vir iemand wat hulle kan gebruik. As jy pudo book dan gooi ek dit vir jou in die boks...
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Pay it forward
Goeie more Vriende. Ek het n Redding Big Boss II. Ek het het vir my n primer catcher ge_3D Print. Eerste 4 ouens kan elkeen een verniet kry. Jy betaal net die pudo.
Groete
Groete
-
Carel-Chris
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Fri Jul 22, 2022 8:44 am
Re: Pay it forward
HalloZKK wrote: Mon May 25, 2026 9:21 am Goeie more Vriende. Ek het n Redding Big Boss II. Ek het het vir my n primer catcher ge_3D Print. Eerste 4 ouens kan elkeen een verniet kry. Jy betaal net die pudo.
Groete
Kan jy dalk die stl file of link aanstuur, sal ook graag wil print
BRNO .22LR
BRNO 30-06
CZ 308W
CBC 12Br
Superbru kampioen 2023
BRNO 30-06
CZ 308W
CBC 12Br
Superbru kampioen 2023
- Jurie Vermaak
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm
Re: Pay it forward
Kan ek asb een kry. Ek sit n Lee 243 die stel in die potZKK wrote: Mon May 25, 2026 9:21 am Goeie more Vriende. Ek het n Redding Big Boss II. Ek het het vir my n primer catcher ge_3D Print. Eerste 4 ouens kan elkeen een verniet kry. Jy betaal net die pudo.
Groete
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13565
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Pay it forward
So gepraat van 3D printing, een van julle gawe kerels kan nie dalk so thumb shelf print nie?
Al is dit net die boonste deel?
Askies ek weet nie of die file reg is nie ek het net op dit nou af gekom toe ek na so shelf soek om te koop
https://www.printables.com/model/442066 ... humb-index
Al is dit net die boonste deel?
Askies ek weet nie of die file reg is nie ek het net op dit nou af gekom toe ek na so shelf soek om te koop
https://www.printables.com/model/442066 ... humb-index
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Carel-Chris
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Fri Jul 22, 2022 8:44 am
Re: Pay it forward
PM gestuurCapt. Yoda wrote: Mon May 25, 2026 8:32 pm So gepraat van 3D printing, een van julle gawe kerels kan nie dalk so thumb shelf print nie?
Al is dit net die boonste deel?
Askies ek weet nie of die file reg is nie ek het net op dit nou af gekom toe ek na so shelf soek om te koop
https://www.printables.com/model/442066 ... humb-index
BRNO .22LR
BRNO 30-06
CZ 308W
CBC 12Br
Superbru kampioen 2023
BRNO 30-06
CZ 308W
CBC 12Br
Superbru kampioen 2023