Dagsê manne. Vir die wat 'n Dillon herlaai stel het, is dit werklik daai klas van geld werd? Deel bietjie julle ondervinding asb.
Groete
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
Blou masjien die geld werd?
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Blou masjien die geld werd?
Dit voel my of die masjiene deesdae goedkoper is en veral tweedehands tel mens goeie kopies op.
Ek is nie spyt nie maar het ook goeie tweedehandse deals gekry.
Ek is nie spyt nie maar het ook goeie tweedehandse deals gekry.
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 348
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Blou masjien die geld werd?
Daar dog ek jy wil 'n seisoenkaartjie by Loftus koop.
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1182
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Blou masjien die geld werd?
As hy reg opgestel is en jy laai / skiet genoeg is dit uit en uit die moeite werd.Eduard Venter wrote: Fri Nov 28, 2025 8:56 am Dagsê manne. Vir die wat 'n Dillon herlaai stel het, is dit werklik daai klas van geld werd? Deel bietjie julle ondervinding asb.
Groete
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
Die ekstras soos die automatiese doppie en punte voerders maak dinge nog meer gemaklik, maar mens kan aanvanklik sonder dit leef.
Mens hoef ook nie al die extras in blou te koop nie, daar is goedkoper goeie alternatiewe beskikbaar.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Blou masjien die geld werd?
Eduard, as jy besluit het, gesels met my. Ek het 'n 9mm Dillon SDB wat ek gedink het ek gaan baie gebruik, maar toe nie.
Goed, beter, 6millimeter!
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Blou masjien die geld werd?
Dankie julle, dit help al.
Geno ek sal met jou gesels, dankie
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
Geno ek sal met jou gesels, dankie
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: Blou masjien die geld werd?
Vir enkel kaliber is die SDB pui, ek het een gehad en geen probleme gehad nie, shooting Stuff kan hom ook vir jiu diens, het verkoop om die 650 te kry, glad nie spyt nie
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: Blou masjien die geld werd?
Vir enkel kaliber is die SDB puik, ek het een gehad en geen probleme gehad nie, shooting Stuff kan hom ook vir jou diens, het verkoop om die 650 te kry
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: Blou masjien die geld werd?
If you shoot enough, yes the blue machines are worth it.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver