Naand manne ek benodig hulp met 30 06 lading.
Die QL voorspelings werk so goed dat ek nie meer op n ander manier met n nuwe lading begin nie.
3006 met 24" loop
Hornady 150gr Interlock tpl 83mm
Dop vol 70.4gr h2o
55gr S365
Tromp spoed 2665fps labradar
Dankie
DD
30 06 lading
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 30 06 lading
56,5gr = 2740vps
58,9gr = 2870vps Druk is nog laag (44K psi) en dop is vol. Jy het van die stadige lotte van S365. Kyk hoe maak die' lading en dan kan ons kyk vir 'n halfnode na bo as jy nog meer spoed soek.
58,9gr = 2870vps Druk is nog laag (44K psi) en dop is vol. Jy het van die stadige lotte van S365. Kyk hoe maak die' lading en dan kan ons kyk vir 'n halfnode na bo as jy nog meer spoed soek.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 30 06 lading
Wat is die nommer van die Hornady koeël wat jy gebruik?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 30 06 lading
Dankie Marius .
Ek sal so laai en terug rapporteer.
DD
Ek sal so laai en terug rapporteer.
DD
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 30 06 lading
Is dit die nom.
DD
Sent from my SM-G980F using Tapatalk
DD

Sent from my SM-G980F using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 30 06 lading
Einste die nommer 3033. Sal herbereken en kyk of daar groot verskil is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 30 06 lading
Gewysigde syfers in rooi
tripodmvr wrote: Fri Oct 10, 2025 9:13 pm 56,5gr = 2740vps 56.8gr = 2756vps
58,9gr = 2870vps 59.3gr = 2880vpsDruk is nog laag (44K psi) en dop is vol. Jy het van die stadige lotte van S365. Kyk hoe maak die' lading en dan kan ons kyk vir 'n halfnode na bo as jy nog meer spoed soek.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 30 06 lading
.Dit is die spoed wat verkry was met voorgstelde lading.
Die groep met die 59.3gr lading was.5moa
56,8 grein
Spoed
2800
2761
2778
Avg 2781
59.3 grein
Spoed
2969
2962
2963
2946
Avg 2959
DD
Die groep met die 59.3gr lading was.5moa
56,8 grein
Spoed
2800
2761
2778
Avg 2781
59.3 grein
Spoed
2969
2962
2963
2946
Avg 2959
DD
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 30 06 lading
Hiermee berekening vir Node 4 1/2. Jy kan dit probeer, maar jy het dan 59,3gr om op terug te val. 0,8gr is egter binne praktiese perke.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br