Probleme met Forum
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Probleme met Forum
Stuur my jou IP adres van jou rekenaar. As dit nie privaat is nie maar by jou werk mag hulle dit dalk blok.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2484
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Probleme met Forum
Dis by my huis Paratus Namibia ip is 197.234.86.174 hy gooi errorjaracal wrote:Stuur my jou IP adres van jou rekenaar. As dit nie privaat is nie maar by jou werk mag hulle dit dalk blok.
Forbidden
You don't have permission to access this resource.
Apache Server at jaracal.com Port 443
Sent from my SM-A315F using Tapatalk
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2484
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Probleme met Forum
Op my foon is ek op MTC namibia en hy werk as ek hotspot na my rekenaar toe werk die ook so probleem is paratusFlip Nel wrote:Dis by my huis Paratus Namibia ip is 197.234.86.174 hy gooi errorjaracal wrote:Stuur my jou IP adres van jou rekenaar. As dit nie privaat is nie maar by jou werk mag hulle dit dalk blok.
Forbidden
You don't have permission to access this resource.
Apache Server at jaracal.com Port 443
Sent from my SM-A315F using Tapatalk
Sent from my SM-A315F using Tapatalk
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2133
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Probleme met Forum
Goeienaand, Ben Jacobs (VSA en Kanada) sukkel ook om in te teken. Hy kry foutkode 404.
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Probleme met Forum
Ek het 'n paar verstellings gedoen aan die lande wat toegang het, laat weet as julle nog vriende het wat sukkel. Hulle kan altyd ip's deurstuur dan kan ek dit whitelist.
Groete
Heinrich
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2484
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Probleme met Forum
Hy doen by my nog die selfde
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Probleme met Forum
Ek het nou net met service provider gesels en was daar 'n blok op internasionale kliente. Dit is nou afgehaal so as julle kan kyk of dit nou werk sal ek bly wees.
Groete
Heinrich
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
partner
- Hero Member

- Posts: 980
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: Probleme met Forum
Dankies vir Jou werk aan die Forum Heinrich. Om alles Glad te laat verloop. Waardeer Baie.
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Probleme met Forum
Dankie oom Hein sien vanoggend word ek weer toegelaat. Baie dankie vir die moeite.
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Probleme met Forum
Vandag is dit die eerste keer wat die forum vir my oopmaak. Ek het laas 27 Feb kontak gehad.
Bly dit is nou gesort.
Bly dit is nou gesort.
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Probleme met Forum
Bly die manne kan nou weer aanlyn kom.
Laat weet as julle nog probleme ondervind.
Groete
Heinrich
Laat weet as julle nog probleme ondervind.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
partner
- Hero Member

- Posts: 980
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: Probleme met Forum
Ek sien net by My. Dat as ek al die Nuwe Posts gelees het op My Komper. Dan kry Ek nie die. Mark al Read nie. Ek weet nie of ander dit ook ondervind nie?
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Probleme met Forum
As jy op Board Index kliek dan vind jy die link regs onder die header. "Mark Forums Read"
As jy daarop kliek merk dit alle bladsye gelees.
Groete
As jy daarop kliek merk dit alle bladsye gelees.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1244
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: Probleme met Forum
Goeiemôre Heinrich,
Met die wegval van die redigering/(editing) van eie plasings, bring dit mee dat plasings herhaal móét word om iets by te voeg of te verander en dit gaan tot gevolg hê dat onnodige 'dupliserings' op die forum gaan plaasvind, wat mettertyd die forum se spoed gaan vertraag.
Is dit moontlik om die redigeer/(edit) funksie weer op eie plasings in werking te stel?
Groete,
Koos.

"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2103
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Probleme met Forum
Sal ook handig wees as al die "Quick Links" gelyktydig sigbaar is vlnr bo-aan skerm sodat mens net op die gekose een kan CLICK. Weet nie of dit so verander kan word nie.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2103
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Probleme met Forum
"Vir die Lag spiere" se "posts" kan bv. na sowat 30 dae outomaties geskrap word om stoorspasie te spaar. Weet ook nie of dit so verander kan word nie.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2103
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Probleme met Forum
Kan individu wanneer hy/sy "post", spesifiseer na hoeveel dae die betrokke "post" outomaties geskrap moet word? Dit sal ook baie spasie spaar.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Probleme met Forum
Win270, in 2026 kos storage amper soveel soos n streetwise 2 en pap
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2103
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Probleme met Forum
Besef dit baie goed, maar grootte van databasis bepaal steeds spoed wat gebruikers kan inligting onttrek of stoor in alledaagse gebruik.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Probleme met Forum
Net as jou DB nie reg index nie en dan gaan die volume data wat wat ons hier van praat wat delete gaan word geen impak he niewin270 wrote: Thu Mar 12, 2026 11:52 am Besef dit baie goed, maar grootte van databasis bepaal steeds spoed wat gebruikers kan inligting onttrek of stoor in alledaagse gebruik.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2103
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Probleme met Forum
... en dit weet beide van ons nie op die stadium nie. Heinrich kan gerus die IT omgewing, spesifikasies, groottes en gepaardgaande kostes met ons deel en dit mag dalk help om advies te gee wat (meer) relevant is.
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Probleme met Forum
Jammer ek hardloop baie rond en kom nie so gereeld op soos ek graag wil nie. Ons het 'n dedicated server met meer as genoeg spasie. Die database is 1.7gig met 12.6 gig attachments. Database is MariaDB - deb11.
Normale lees van forum is baie vinnig, dit neem egter 14-20 sek vir 'n post wat nie aanvaarbaar is nie.
Sal seker in die week wat kom weer na oplossings soek.
Groete
Normale lees van forum is baie vinnig, dit neem egter 14-20 sek vir 'n post wat nie aanvaarbaar is nie.
Sal seker in die week wat kom weer na oplossings soek.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Probleme met Forum
Die hosting company is xneelo en dit is die inligting:
Xneelo is a prominent South African web hosting company, formerly known as Hetzner South Africa, that rebranded in 2019. With over 25 years of experience, they provide reliable shared hosting, dedicated servers, and cloud infrastructure to over 500,000 websites, aiming to empower individuals and businesses to create an online presence. Koste vir die dedicated server is net so oor die R2000-00 per maand.
Heinrich
Xneelo is a prominent South African web hosting company, formerly known as Hetzner South Africa, that rebranded in 2019. With over 25 years of experience, they provide reliable shared hosting, dedicated servers, and cloud infrastructure to over 500,000 websites, aiming to empower individuals and businesses to create an online presence. Koste vir die dedicated server is net so oor die R2000-00 per maand.
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- win270
- Hero Member

- Posts: 2103
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Probleme met Forum
Heinrich, ek't jou 'n boodskap gestuur met verdere wenke. Dalk is dit handig om die stadige "updates" se probleem op te los.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2484
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Probleme met Forum
Henrichjaracal wrote: Wed Mar 11, 2026 10:42 am Bly die manne kan nou weer aanlyn kom.
Laat weet as julle nog probleme ondervind.
Groete
Heinrich
Baie dankie, ek het vandag kans gekry om van my huis rekenaar intelog en te kyk hy werk weer.