Middag almal,
Enigste kruit wat ek nou oor het is IMR 4350.
Data:
Dop Volume - 58.8
Lapua Scenar - 139 gr
Patroon lengte - 78 mm
Crony - 5 mt
Loop lengte - 602
Lading - 44.5 gr
Spoed - 2649 gemiddeld
Met 45.1 gr het ek 2 skote uit 3 oor die 3000 vt/sek gemeet en toe maar eerder gestop om iemand te vra om na die druk te kyk.
Die doppe het geen noemenswaardige drukmerke getoon nie en is seker maar die chrony.
Help asb met n node en miskien n aanduiding waar die hoer node kan wees.
Dankie
Jannie Moolman
Quick Load Hulp - 6.5x55
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Quick Load Hulp - 6.5x55
Node 5 1/2 45.5gr 2715vps Druk 53K psi
Node 6 44.8gr 2675vps Druk 51K psi
Trek 10 vps af van die spoed bo genoem vir die chrony lesing.
Hoe het 44.5 groepeer?
Node 6 44.8gr 2675vps Druk 51K psi
Trek 10 vps af van die spoed bo genoem vir die chrony lesing.
Hoe het 44.5 groepeer?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
jayzet
- Full Member

- Posts: 177
- Joined: Wed Apr 11, 2018 11:37 am
Re: Quick Load Hulp - 6.5x55
Dankie Marius,
Sal terug kom met die resultate.
Het tot dusver R26 gebruik en gemiddeld van 2824 + 10 op die Crony. Is node 5 buite bereik? Weet ek sal miskien nie die spoed bereik nie, wil net weet of ons nog binne perke met die druk sal wees. (61k psi)
Groepeering met 44.5 net so oor n MOA.
Groete
Jannie
Sal terug kom met die resultate.
Het tot dusver R26 gebruik en gemiddeld van 2824 + 10 op die Crony. Is node 5 buite bereik? Weet ek sal miskien nie die spoed bereik nie, wil net weet of ons nog binne perke met die druk sal wees. (61k psi)
Groepeering met 44.5 net so oor n MOA.
Groete
Jannie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Quick Load Hulp - 6.5x55
Bietjie fris druk volgens my.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
jayzet
- Full Member

- Posts: 177
- Joined: Wed Apr 11, 2018 11:37 am
Re: Quick Load Hulp - 6.5x55
Hallo Marius,
Dankie, gaan bly by jou voorstel met 6 en 5.5 node.
laai ook 156 Oryx met n ou resep as jy dalk daarna kan kyk as ek geskiet het.
Waardeer

tripodmvr wrote: Fri Apr 10, 2026 6:10 pm Node 5 1/2 45.5gr 2715vps Druk 53K psi Gemiddelde Spoed 2742 op chrony
Node 6 44.8gr 2675vps Druk 51K psi 2692 weet nie werklik hoekom die spoed so hoog is nie. Temp so 21 grade onder dak by Rooikraal.
Groepering nie te sleg nie, weer so by die een MOA ES in beide gevalle 17
Waardeer jou hulp, dankie
Trek 10 vps af van die spoed bo genoem vir die chrony lesing.
Hoe het 44.5 groepeer?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Quick Load Hulp - 6.5x55
Met nuwe spoedwaardes.
44.1gr vir 2665vps op die chrony
44.8gr vir 2703vps op die chrony