Rhino Bullets

User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Rhino Bullets

Post by Capt. Yoda »

Al wat ek nou vinnig aan kan dink is Hornady se DGX
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1182
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Rhino Bullets

Post by heywillie »

toxicsox wrote: Thu May 07, 2026 12:37 pm Weet iemand dalk of daar enige ander 300g punte beskikbaar is vir 9.3x62 dalk? Ek lees van die A-Frames maar nog nooit dit self gesien nie.
APM maak 'n 300gr 9.3 punt.
Nou nie iets wat ek sal gebruik op wild nie.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
Klein Chris
Hero Member
Hero Member
Posts: 611
Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm

Re: Rhino Bullets

Post by Klein Chris »

toxicsox wrote: Thu May 07, 2026 12:37 pm Weet iemand dalk of daar enige ander 300g punte beskikbaar is vir 9.3x62 dalk? Ek lees van die A-Frames maar nog nooit dit self gesien nie.
Sien op Questbullets.com daar is n 300 greiner vir n 9.3
Skiet bly maar lekker
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1831
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Rhino Bullets

Post by Rudi Fischer »

Jy gaan maar moet kyk na n sagte koeel.
Daai 300gr gaan beweeg teen 2100-2200
,dit maak dit n 100m geweer.
Enige iets verders gaan jy nie mooi expansion kry nie.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
DaavG
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Mon Aug 21, 2017 4:35 pm

Re: Rhino Bullets

Post by DaavG »

My 2c - use SBC through Rudi. He makes a superb bullet, spends an age assisting you to get good groupings and I have found them easy to load across my calibres.

His service is top notch - I don't think you'll be disappointed.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2940
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Rhino Bullets

Post by Lategan1 »

Ek het Claw non-bond en bonded in my 9.3x62mm gelaai. Moeite gedoen, net goed vir 0-90m in my geweer gewees. Indien Rhino selfde kwaliteit is - ek ken dit nie - beweeg aan.

Oorgeskakel na Interlock 286gr en probleem opgelos, inteendeel uitstekend.

Soos manne hier voorstel, indien SBC sag genoeg is vir jou doel, begin daarmee. Ek sou nie 300gr gaan nie, behalwe as jy dalk Buffel in gedagte het.

Hier is ‘n lang draad oor die 9.3 met Rel 17 en 286gr destyds hier bespreek vir Buffeljag.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Post Reply