More Manne
Ek vat maar n kans hier dalk weet iemand van iets want om met mense te praat wie se details jy op die internet kry is n saak van genade.
Ek en Stompe wil ons 2 seuns so paar dae vir n jag vat, iemand weet nie van mense met wie ek dalk kan praat om Zeerust nie?
Self sorg maar ek soek darem van die fyner goed soos warm water en n tannie wat die plek skoon maak as ek in die velt is.
Sal dit baie waardeur as iemand my dalk in die regte rigting kan sit.
Groete
Zeerust Area
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Zeerust Area
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1534
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Zeerust Area
Ek het vir jou nommer gestuur.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Zeerust Area
Ek het Hardus Coertze se nr vir jou per WA gestuur
- Stukkies
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Thu Feb 29, 2024 11:30 am
Re: Zeerust Area
Hi
Ek jag al vir die afgelope paar jaar so drie keer 'n jaar by Thaba Tshimo Lodge, dit word besit Aren Meijer. O Agt twee 743 Drie 252
Ek jag al vir die afgelope paar jaar so drie keer 'n jaar by Thaba Tshimo Lodge, dit word besit Aren Meijer. O Agt twee 743 Drie 252
_____________________
Howa 300 PRC
303 British 1917 Original
Glock 27 40 S&W
Star M40 9mm par
Howa 300 PRC
303 British 1917 Original
Glock 27 40 S&W
Star M40 9mm par
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Zeerust Area
Dankie Manne. Ek was vandag bq besig maar sal more kyk en die manne kontak
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Zeerust Area
Gaan na Burger toe.....
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Zeerust Area
Ekt op hul ook af gekom...
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
