Alternatief vir S335 in 22-250

Post Reply
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Alternatief vir S335 in 22-250

Post by Lamtjop »

Môre almal, my S335 is op en wil nou ingevoerde kruit in 22-250 probeer. Watter alternatief sal julle aanbeveel, ek sal graag van die manne wil hoor wat klaar iets anders as S335 gebruik. Vlg internet lyk Varget en VV N140/150 na opsies. VV se kruite lyk meer beskikbaar as Varget en so bietjie goedkoper ook. Loop twist is 1 in 14, lengte 22,4 duim, gewone dunloop Tikka en skiet 50gr Vmax op die oomblik net ter inligting. As iemand dalk dieselfde geweer het met n resep sal dit bakgat wees, lading ontwikkeling met n thermal is nie lekker nie.
Groete
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13592
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Alternatief vir S335 in 22-250

Post by Capt. Yoda »

Ek gooi N540 met 60 en 70gr koele, N140 sal ook goed werk en dalk bq ligter op n loop sou jy baie met hom skiet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply