Vortex Crossfire II 3-9x50 Dead-Hold BDC MOA

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
User avatar
Tiny Hunter
Full Member
Full Member
Posts: 217
Joined: Sat Nov 15, 2014 5:12 pm

Vortex Crossfire II 3-9x50 Dead-Hold BDC MOA

Post by Tiny Hunter »

More manne

Ek het die volgende teleskoop beskikbaar. Ek het nog die Invoice vanaf Wildman vir R5000. Hy lyk splinternuut en is vir alle praktiese doeleindes. Hy was vir 20 skote op n .308 en toe is die geweer verkoop. Ek het nie nou iets om hom op te sit nie en sal hom liewer laat gaan. Ek is in Bellville in die Kaap.
Soek graag R3000 ona

Groete Hanro

082 951 vier ses 33
Post Reply