fluitjie blaas
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
fluitjie blaas
simpel vraag....ek het 'n criiri call fluitjie. hoe blaas 'n mens hom REG? luister 'n mens maar na geluide op cd en oefen?
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Rambo
- Jr. Member

- Posts: 68
- Joined: Wed Jul 20, 2011 12:38 pm
Re: fluitjie blaas
Kassie... daar is 'n CD wat Critter Call self uitgegee het wat dit baie eenvoudig maak... Ek sal kyk of ek hom nog ietwers het dam kontak ek jou. Begin met 'n Jak rabbit distress... ry jou fluitjie in die bakkie saam dit is die beste plek om te oefen... voor die wiel met die Jak rabbit oor die CD speler om te vergelyk!
303 Lee Ennfield
270 BRNO De Lux
22 BRNO
12 BR BRNO
12 BR Miroku
Mathews Switchback
Visstokke
270 BRNO De Lux
22 BRNO
12 BR BRNO
12 BR Miroku
Mathews Switchback
Visstokke
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
Rambo
- Jr. Member

- Posts: 68
- Joined: Wed Jul 20, 2011 12:38 pm
Re: fluitjie blaas
303 Lee Ennfield
270 BRNO De Lux
22 BRNO
12 BR BRNO
12 BR Miroku
Mathews Switchback
Visstokke
270 BRNO De Lux
22 BRNO
12 BR BRNO
12 BR Miroku
Mathews Switchback
Visstokke
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
Rambo
- Jr. Member

- Posts: 68
- Joined: Wed Jul 20, 2011 12:38 pm
Re: fluitjie blaas
Cassie... Ek het gou in die huis rond gesoek...
Ek weet hy moet iewers wees... maar kan hom glad nie opspoor nie?
Ek sal aanhou soek en sou ek hom kry sal ek vir jou kontak...
Daar is baie fluitjies... maar op die groen Critter Call...
Die klank wat jy die meeste gaan gebruik op die fluitjie is egter baie maklik om te maak... hasie distress en bokkie distress. Ek kan nie presies onthou hoe ek geleer blaas het nie... Dit was met die CD ... Maar ek glo dit is iets soos dievolgende:
Luister sommet op jou roeper hoe klink die hasie distress (jakrabbit distress) en bokkie distress (die verskil is in die longkapasiteit... die bokkie skreeu met langer geluide as die hasie... die fluitjie sal jou baie oor die geluid leer!)
Begin met jou fluitjie in jou mond en oefen verskillende toonhoogtes deur die drukking te verskuif nader aan die punt van die rietjie en dieper in die rietjie in met elke blaas... Dit vat 'n rukkie net om 'n ordentelike geluid uit te kry... Oefen maar iewers waar niemand jou sien nie!
Blaas die geluid "hoeweeeeee" deur die fluitjie... (Iemand anders kan dalk bylas... ek dink lankal nie meer aan die geluid nie?)
Die Fluitjie is nie veronderstel om elke keer dieselfde te klink nie... Dit maak dit so besonders en effektief... elke hasie se stem gaan ook anders klink!!! Dit neem 'n groot hoeveelheid lugvloei vir die geluid op een slag... dus druk jy lug direk uit jou longe met jou borskas en maagspiere... Ander geluide gaan later jou leer om net die volume lug in jou monde te gebruik... maar nie nou nie!
As jy die geluid uitkry... begin jy jou hand om die fluitjie sit... jy begin met jou hand toe... en soos jy die geluid uitblaas maak jy jou hand oop... rol hom oop van jou pinkie af na jou wysvinger toe... Van hier af is dit net oefening... luister na die hasie huil en sit so bietjie emosie by! (As jy klein jakkalsies namaak wat tjank maar jy weer jou hand toe soos jy blaas... weereens speel eers later hiermee!
Dit werk nog beter as iemand in jou omgewing kan blaas om iewer in die veld met die fluitjies te gaan speel ... 'n Bier help (jy roep net beter so... maar los die gewere by die huis! Die bier help dat jy nie so skaam is nie!!!) Moet nou net net iewers gaan roep waar jy die jakkies gaan leer of 'n groterige kat gaan inroep waarvoor jy nie ongewapen sou wou wees nie!!
Dit raak tweede natuur en ek kan regtig nie meer se en dink aan die geluid wat ek deur die fluitjie blaas nie... iewers gaan iemand meer tegnies kan verduidelik as hierbo... As enige iemand anders kan bylas/korrigeer om Cassie te help doen asb... gaan woon 'n kursus by waarop die manne die fluitjie het en graag hulle kennis wil deel. Daar is manne wat geluide kan roep waaroor ek net kan droom... Maar leer die hasie distress!!! Jakkies moet altyd eet...

dankie mater, ek oefen al met die cd. die haas geluid. ek dink dit klink ok, maar my vrou lag vir my!
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: fluitjie blaas
http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... 386#p68386
Cassie
Gaan lees bostaande as jou vrou vir jou lag.
Skolla
Cassie
Gaan lees bostaande as jou vrou vir jou lag.
Skolla
-
Rambo
- Jr. Member

- Posts: 68
- Joined: Wed Jul 20, 2011 12:38 pm
Re: fluitjie blaas
http://www.critrcall.com/page/1r8a8/Products/Cassette_Tapes.html
Cassie...
Daar is 2 cd's beskikbaar die eerste een wat Hasie, Jakkies wat huil, varkies ens verduidelik...
Die tweede een hoe die ongediertes huil...
My opinie is dat die so maklik is om te blaas dat ek nie sal geld spandeer op 'n CD nie... maar oefen tot jou vroutjie dit nie meer komies vind nie!!!
Cassie...
Daar is 2 cd's beskikbaar die eerste een wat Hasie, Jakkies wat huil, varkies ens verduidelik...
Die tweede een hoe die ongediertes huil...
My opinie is dat die so maklik is om te blaas dat ek nie sal geld spandeer op 'n CD nie... maar oefen tot jou vroutjie dit nie meer komies vind nie!!!
303 Lee Ennfield
270 BRNO De Lux
22 BRNO
12 BR BRNO
12 BR Miroku
Mathews Switchback
Visstokke
270 BRNO De Lux
22 BRNO
12 BR BRNO
12 BR Miroku
Mathews Switchback
Visstokke
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: fluitjie blaas
Die link werk nie, probeer eerder hierdie een:
http://www.critrcall.com/page/1r8a8/Pro ... Tapes.html

Goed, beter, 6millimeter!