dewie ek sien jou glad nie meer hier praat nie
nou het ek geen buddy om meer te praat nie
hier moet dan bietjie lewe wees
groete aan almal
BLOUVALKIE





se hier maar niksPITSMIT wrote: JoevR
valkie het nog net nie daai huisbokkies mooi ontdek nie
wag maar tot daai rooi hakskene kom dan hoor ons niks van hom ook nie![]()
![]()
![]()



