WAT GAAN AAN!?!?!

Enigeiets wat die jongklomp interresant mag vind/Anything wich might be worth mentioning among teenagers
Post Reply
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

WAT GAAN AAN!?!?!

Post by BLOUVALKIE »

jho dit is maar stil hier by die jongmanne!!!!!!!!

dewie ek sien jou glad nie meer hier praat nie

nou het ek geen buddy om meer te praat nie :'(

hier moet dan bietjie lewe wees

groete aan almal
BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
JoevR
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Tue Jun 14, 2011 4:55 pm

Re: WAT GAAN AAN!?!?!

Post by JoevR »

Blouvalkie, dit lyk my die ander jong outjies is te besig met tokkel op die bloublerrie, ekskuus blackberry of besig om Rambo op een of ander computergame te termineer. Sommiges is dalk op die spoor van een of ander huisbokkie, die goed kan 'n man partymaal erg ontsenu. Jy kan maar altyd jag, gewere, herlaai ens. met die ou toppies gesels.

Groete
Joe
6,5 x 58, 7 x 57 (x5), 8 x 57JS, 8 x 60J, 8 x 60JS, 8 x 68S, 9 x 57, 10,75 x 68, 25-06, 30-06, 7mm Rem Mag, 375 H&H Mag, 12 Gauge (x2), 22 LR (x5) 6,35 (x7) .38 Spec., .380, 9 mm P, .44 Mag
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: WAT GAAN AAN!?!?!

Post by BLOUVALKIE »

hallo oom JoevR

ja dit is maar so kinders speel net computer games :D :D ;D ;D

en die nuwe ding 'n : PSP

groete
BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: WAT GAAN AAN!?!?!

Post by PITSMIT »

JoevR

valkie het nog net nie daai huisbokkies mooi ontdek nie :o

wag maar tot daai rooi hakskene kom dan hoor ons niks van hom ook nie ;D ;D ;D
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: WAT GAAN AAN!?!?!

Post by theedge »

PITSMIT wrote: JoevR

valkie het nog net nie daai huisbokkies mooi ontdek nie :o

wag maar tot daai rooi hakskene kom dan hoor ons niks van hom ook nie ;D ;D ;D
se hier maar niks  ;D :angel:
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: WAT GAAN AAN!?!?!

Post by BLOUVALKIE »

OOM EDGE

HAHAHAHAHAHAHA ;D :D

GROETE
JACQUE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
User avatar
Dewie
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm

Re: WAT GAAN AAN!?!?!

Post by Dewie »

Bloufalkie

Jy sal sien daar graad7, graad8 :o
jy word baie besig gehou met alles,,,,,
Blackberrys,werk,huisbokkies, en nog baie meer ;D ;D

Groete
Dewie
:D
Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: WAT GAAN AAN!?!?!

Post by BLOUVALKIE »

dewie

hahahahahahahahahahahahahaha ;D ;D ;D :D :D :D

ps  wat is bloufalkie
haha

groete
jacque
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
Winmag

Re: WAT GAAN AAN!?!?!

Post by Winmag »

Ja nee as hy eers daai spoor van hul begin vat het dan is daar geen keer n man kan saam hul en ook nie met hul dis n snaakse spesie ne
Post Reply