Kort 12 Br haelgeweer patroon
Kan iemand meer info verskaf oor die patroon? Ek dink dis dalk deur Swartklip gemaak as ek na die headstamp kyk. Die dop is van karton gemaak met rolkrimp. Die hele lengte is 35.6mm lank. Ek wil dit nie beskadig om dit oop te maak om te kyk wat in die dop gelaai is nie. Enige idees, manne ?
[img width=560 height=420]http://i776.photobucket.com/albums/yy50 ... /12Br2.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i776.photobucket.com/albums/yy50 ... /12BR1.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i776.photobucket.com/albums/yy50 ... d/12Br.jpg[/img]
Kort 12 Br haelgeweer patroon
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Kort 12 Br haelgeweer patroon
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Kort 12 Br haelgeweer patroon
Dis 'n blank
Ek dink die afr is knalpatroon.
Ons het dit met field trials gebruik om 'n skoot te skiet wanneer die hond point en die voels opgejaag word om te toets of die hond vir die skoot bang is en of die hond "drop to shot"
Die ander field trial manne sal beter weet

blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Kort 12 Br haelgeweer patroon
net soos beyers daar se
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Kort 12 Br haelgeweer patroon
Dankie manne - dit los my raaisel op.