Paddle ski
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Paddle ski
Ek het n paddle ski wat bietjie aandag nodig het. Het ook nie roei spane nie.
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Paddle ski
Lyk my almal is bang vir water!
- Vosman
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am
Re: Paddle ski
Grumpy,
Jy moet dalk vir die manne 'n foto stuur waar hy dryf. Ek was al met my 130kg op 'n paddle ski wat gewerk het soos 'n russiese duikboot!
Jy moet dalk vir die manne 'n foto stuur waar hy dryf. Ek was al met my 130kg op 'n paddle ski wat gewerk het soos 'n russiese duikboot!
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Paddle ski
Vosman, jy noem dit n dive ski!!! 
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Paddle ski
Grumpy
Ek het twee jong manne van 8 jaar oud.
Hulle het al met 'n kajak geroei so sal seker met ski regkom. Laat weet asb. waar in die wereld jy is
Ek het twee jong manne van 8 jaar oud.
Hulle het al met 'n kajak geroei so sal seker met ski regkom. Laat weet asb. waar in die wereld jy is
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Paddle ski
Ek is in Benoni. 0721044110
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Paddle ski
Dis so warm en almal is bank vir water? Nog beskikbaar.
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Paddle ski
Hallo Grumpie
As niemand hom al gevat het, sal ek hom graag wil h?.
Dankie
Piet
As niemand hom al gevat het, sal ek hom graag wil h?.
Dankie
Piet
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Paddle ski
Piet, jy is meer as welkom. Net reel dat jy dit kry by my. Jy het seker nog my nommer. So nie sms ek jou. Laat weet maar.


