Manne,
Ek het 'n gemengde bondel 243 en 270 doppe vir iemand wat dit kan gebruik. Klein klompies van verskillende make. Gratis, posgeld uitgesluit!
243 = 10x Sako
270 = 32x PMP, 9x Norma, 16x Remington, 2x Nuy
Danie
nul agt drie 785 2857
Gemengde bondel 243 en 270 doppe
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Gemengde bondel 243 en 270 doppe
Last edited by Sako75 on Fri Oct 28, 2011 7:29 pm, edited 1 time in total.
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Re: Gemengde bondel 243 en 270 doppe
Middag Sako75 ek stel belang in die 243 doppe.Wat se maak is dit en hoeveel kos dit.Jy kan my pm
Dankie
Blackie
Dankie
Blackie
Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
-
Frikjordaan
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Wed May 11, 2011 9:35 pm
Re: Gemengde bondel 243 en 270 doppe
Hallo forumlede
Ek het ook 'n klomp gemengde 243 doppies , tenminste 50 nog splinternuut.
Vervoer is probleem, manne van Namibie is mos nader.
Groete
Frik
Ek het ook 'n klomp gemengde 243 doppies , tenminste 50 nog splinternuut.
Vervoer is probleem, manne van Namibie is mos nader.
Groete
Frik
Karasberge Namibi