Page 5 of 35

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Nov 06, 2013 8:59 am
by BRNO (Pierre)
Hennie Dreyer wrote:
FCLoretz wrote:Niks met jag te doen nie, maar die ape is wel...... ape.

http://www.youtube.com/watch?v=ZedQYcGOYkw
Daai aap laat my sooo dink aan sommige, of almal van hulle, kabinetslede van vandag! V.k als op, maar weet nie hoe om reg te maak nie ++>:
So flippen waar!!

Re: Youtube Videos

Posted: Thu Nov 07, 2013 3:16 pm
by Chevvy SS
Wie kla oor 'n bietjie recoil?

http://www.youtube.com/watch?v=dkNC9ONyj6Y

Re: Youtube Videos

Posted: Thu Nov 07, 2013 3:17 pm
by Frikkiedbr
Chevvy SS wrote:Wie kla oor 'n bietjie recoil?

http://www.youtube.com/watch?v=dkNC9ONyj6Y


Re: Youtube Videos

Posted: Fri Nov 08, 2013 10:47 am
by FCLoretz
[youtube]80_BugBDym4#t[/youtube]

http://www.youtube.com/watch?v=80_BugBDym4#t=35

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Nov 13, 2013 10:57 am
by FCLoretz


Re: Youtube Videos

Posted: Wed Nov 13, 2013 11:03 am
by Frikkiedbr
Shame daai hou het hom in 'n ander bloed groep in geskrik

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Nov 13, 2013 11:22 am
by Frikkiedbr
Hoe vinnig kan 'n luiperd hardloop??


Re: Youtube Videos

Posted: Wed Nov 13, 2013 8:30 pm
by BRNO (Pierre)
Frikkie, hoekom sit jy nie sommer al jou videos hier op nie? Dan is dit tog makliker om alles na te kyk, eerder as om nou n nuwe hofie vir elke video te maak.

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Nov 13, 2013 9:48 pm
by FCLoretz
BRNO (Pierre) wrote:Frikkie, hoekom sit jy nie sommer al jou videos hier op nie? Dan is dit tog makliker om alles na te kyk, eerder as om nou n nuwe hofie vir elke video te maak.
Ek stem Pierre. Dit was juis dieidee m et die thread.

Re: Youtube Videos

Posted: Thu Nov 14, 2013 7:11 am
by Frikkiedbr
BRNO (Pierre) wrote:Frikkie, hoekom sit jy nie sommer al jou videos hier op nie? Dan is dit tog makliker om alles na te kyk, eerder as om nou n nuwe hofie vir elke video te maak.
Sal so maak en ja dis 'n goeie idea.
Mens is partykeer so besig en dan dink mens nie. Sal in die vervolg dit doen.

Dankie Pierre en FCloretz ;)

Re: Youtube Videos

Posted: Thu Nov 14, 2013 9:22 am
by Frikkiedbr
Hunter Kills .. . .



Re: Youtube Videos

Posted: Thu Nov 14, 2013 2:33 pm
by Frikkiedbr


Re: Youtube Videos

Posted: Thu Nov 14, 2013 2:39 pm
by Freek
Hy kan doen met 'n paar kop klappe en plat hande... hy kan sy sterre dank my vrou was nie sy ma nie.

Re: Youtube Videos

Posted: Thu Nov 14, 2013 2:40 pm
by Frikkiedbr
Ja nee kyk ek sĂȘ ook, sy gat sal aan die brand gewees het.

Re: Youtube Videos

Posted: Thu Nov 14, 2013 3:01 pm
by Frikkiedbr

Re: Youtube Videos

Posted: Mon Nov 18, 2013 11:47 am
by Frikkiedbr
Op die regtig tyd;


Re: Youtube Videos

Posted: Mon Nov 18, 2013 11:52 am
by Geno
Ek kan hierdie nogal sien gebeur met 'n paar forum manne... ;D

Welkom by die Schoemans...

http://youtu.be/RXuV3EH1KMw



Re: Youtube Videos

Posted: Mon Nov 18, 2013 12:18 pm
by henried
Geno wrote:Ek kan hierdie nogal sien gebeur met 'n paar forum manne... ;D

Welkom by die Schoemans...

http://youtu.be/RXuV3EH1KMw


Ek val amper van my kantoorstoel af..... :laugh: :laugh: :laugh: :laugh:

Re: Youtube Videos

Posted: Mon Nov 18, 2013 1:35 pm
by savage(P Coetzer)

Re: Youtube Videos

Posted: Mon Nov 18, 2013 1:39 pm
by Frikkiedbr

Re: Youtube Videos

Posted: Mon Nov 18, 2013 2:03 pm
by Marc
Geno wrote:Ek kan hierdie nogal sien gebeur met 'n paar forum manne... ;D

Welkom by die Schoemans...

http://youtu.be/RXuV3EH1KMw



Whooooohooooo :laugh: :laugh: :laugh: :laugh:

Re: Youtube Videos

Posted: Mon Nov 18, 2013 2:14 pm
by Marc
Frikkiedbr wrote:


Ek wonder in hoeveel blokke is die video gemaak en dan hoeveel keer hulle bande moes ruil vir die grappie :): Daai man verstaan sy karretjie O0

Re: Youtube Videos

Posted: Mon Nov 18, 2013 3:04 pm
by Frikkiedbr
Net vir daai manne met die sterk maag



Re: Youtube Videos

Posted: Mon Nov 18, 2013 3:10 pm
by Frikkiedbr
How to Open a Can without Can Opener

http://www.youtube.com/watch?v=oH2NahLjx-Y#t=91

Re: Youtube Videos

Posted: Mon Nov 18, 2013 3:42 pm
by Naas1