Page 5 of 5

Re: My Mes projekte

Posted: Fri Nov 11, 2016 3:44 pm
by Dries101
So nou en dan maak ek messe so nou en dan koop ek een. RW Loveless semi skinner

Re: My Mes projekte

Posted: Fri Nov 11, 2016 4:03 pm
by Johan Nel
Hoe sĂȘ my dogter: "You lucky fish!" Ek hou besonders baie van die hef se vorm en hoe dit lyk.

Re: My Mes projekte

Posted: Fri Nov 11, 2016 4:08 pm
by Dries101
Johan die ou man se werk was goed. Natuurlik n droom mes vir my. Die holland & holland van mesmaakers


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: My Mes projekte

Posted: Fri Nov 11, 2016 4:12 pm
by matewis
Bitter mooi mes daai Dries, ek sou ook voor hom geswig het..

Re: My Mes projekte

Posted: Fri Nov 11, 2016 9:18 pm
by Dries101
matewis wrote:Bitter mooi mes daai Dries, ek sou ook voor hom geswig het..
Dankie!

Re: My Mes projekte

Posted: Tue Nov 15, 2016 11:54 am
by Dries101
Drop Point Hunter gemaak forum Lid me t N690 staal- hy is besig om n geweer te laat bou by Steve Fourie- so ek het sy eie kolf se hout gebruik vir die mes. Mes het n mirror polish met rooi liners en n tapered tang. Die guard is Nickel silver- mes gaan vandag in vir grafeer werk.

Re: My Mes projekte

Posted: Tue Nov 15, 2016 1:30 pm
by JTM
Mooi man Dries. Jou messe hoef nie terug te staan vir daai Loveless soos jy bo het nie.

Re: My Mes projekte

Posted: Tue Nov 15, 2016 7:44 pm
by Johan Nel
http://knifedogs.com/showthread.php?1911
Dries,
Ek dink jy sal die bogenoemde WIP op Knifedogs hoogs interessant vind, synde jy 'n groot Loveless entoesias is.

Re: My Mes projekte

Posted: Tue Nov 15, 2016 8:37 pm
by Dries101
Hi Johan daai ooms mag maar.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: My Mes projekte

Posted: Wed Nov 16, 2016 12:12 am
by theedge
Maat ae netjiese messe

Re: My Mes projekte

Posted: Wed Nov 23, 2016 9:56 pm
by Dries101
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161123/8238a465e60842611702ad4641ac1888.jpg

Projek begin nou einde se kant toe staan


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: My Mes projekte

Posted: Thu Nov 24, 2016 7:03 am
by JTM
Dries101 wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20161123/8238a465e60842611702ad4641ac1888.jpg

Projek begin nou einde se kant toe staan


Sent from my iPhone using Tapatalk
As jou fotos nie toon nie, verander die IMG in die vierkants haakies na IMAGE.

Jy doen rerig bitter mooi werk!

Re: My Mes projekte

Posted: Thu Nov 24, 2016 7:12 am
by Geno
JTM wrote:
As jou fotos nie toon nie, verander die IMG in die vierkants haakies na IMAGE.

Jy doen rerig bitter mooi werk!
Hulle wys op Tapatalk. Tapatalk post dit ook automaties as IMG.
Ek edit na IMAGE soos ek tyd kry en dit raaksien.

Re: My Mes projekte

Posted: Thu Nov 24, 2016 11:32 am
by tau
Dries101 wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20161123/8238a465e60842611702ad4641ac1888.jpg

Projek begin nou einde se kant toe staan


Sent from my iPhone using Tapatalk
Bitter mooi!!!

Re: My Mes projekte

Posted: Thu Nov 24, 2016 12:07 pm
by PietN
Baie mooi

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: My Mes projekte

Posted: Thu Nov 24, 2016 7:08 pm
by Dries101
Dankie julle


Sent from my iPhone using Tapatalk