Page 5 of 10

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Sun Jul 06, 2014 9:26 am
by tau

Sjoe so in daai Jesse bos kan dinge nogals vinnig warm raak. Dit is nou vir my 'n droom Buffel jag die.

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Mon Nov 17, 2014 10:20 am
by Geno

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Mon Nov 17, 2014 4:52 pm
by Frederik
Dankie vir die opsit dit bly een van die beste en Buzz kom ookal langpad met die olies.

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Thu Dec 04, 2014 7:00 am
by DWB

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Mon Jan 19, 2015 6:22 pm
by DWB
Nie al dag wat mens verwag gaan gebeur nie:

https://www.youtube.com/watch?v=nv4oZZEX6mk

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Mon Jan 19, 2015 7:10 pm
by JAGTERSREG-JRM
Dink hulle was net so verras

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Tue Jan 20, 2015 6:28 am
by BRNO (Pierre)
Die kameraman het maar lekker skuiling agter die jagter gesoek. Ek reken sy broek is die vuilste.

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Tue Jan 20, 2015 8:14 am
by Geno
https://www.youtube.com/watch?v=826szYnxNHY

Luiperdjag met Gavin Lipjes van Xosha Bushveld Hounds.

Ek weet nie wie die PH is nie, maar hy klink soos iemand wie ek nie van sal hou nie.
Gavin kap hom sommer: "Don't tell me to wait. He's killing my dogs!" ;D

Douw, die klient, is ook 'n cowboy. Hy skiet sommer tussen die manne deur op 2:19

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Tue Jan 20, 2015 8:26 am
by DWB
Jislike Gedoons, Daai is nou die klas van goed wat my hart vinnig maak klop!

Lyk na 'n eer om saam met daai pak te jag!

Vir die wat nie honde jag ken nie sal dit nie sin maak nie, maar as daai gogga jou eers gebyt het is dit verby!

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Thu Feb 12, 2015 6:30 am
by DWB

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Thu Feb 12, 2015 7:28 am
by Smitstertjies
Deon, dit is nou n smart video

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Thu Feb 12, 2015 8:19 am
by Geno
Hoendervleis video!

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Thu Feb 12, 2015 8:36 am
by FCLoretz
DWB wrote:Nie al dag wat mens verwag gaan gebeur nie:
Opwindende video,

Maar waarom wil iemand 'n Teleskoop op 'n dubbel sit?

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Thu Feb 12, 2015 8:38 am
by DWB
Seker omdat jou oge nie meer so mooi werk nie? :D

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Thu Feb 12, 2015 8:47 am
by FCLoretz
In my opinie bly dit net verkeerd

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Thu Feb 12, 2015 1:10 pm
by DawieKotze
Uitstekende fotografie! Veral daardie impak skoot op die skouer!

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Thu Feb 12, 2015 1:56 pm
by Wouter Roets
Manne

Beste 10 minute van vandag wat ek gespandeer het.

Groetnis
Wouter

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Thu Feb 12, 2015 10:33 pm
by Pappabeer
Dit was verseker die beste 10 minute van n drekse dag.

Dit is genoeg om my my werk te laat los en die groot goed se spoor te vat..

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Fri Feb 13, 2015 12:30 pm
by vossie1
Shoe dis n ongelooflikke video,sommer water in die oe gekry toe daai visarend so mooi vlieg,ons is darem bevoreg om in so n mooi land te kan bly.

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Fri Feb 13, 2015 7:02 pm
by pietbak
Dankie. Baie goeie videos. Manne met ysterballe.

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Fri Feb 13, 2015 9:37 pm
by Thunderhead
Putting a scope on a double defeats the purpose it was designed for.

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Sat Feb 14, 2015 12:43 am
by Leon Crous
Sjoe, wat 'n fantastiese video deur Blaser!!!
Baie goeie inleiding tot die aksie.

PS. Ek moet egter sĂȘ dat die luiperd jag met die honde my persoonlik nou nie eintlik aanstaan nie.

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Mon Mar 09, 2015 8:10 pm
by Bushwack
Die PH se naam in die Blaser video is Ian Brown...Dit het so 11 dae gevat net om die movie te skiet...

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Afircan Sun Productions

Posted: Mon Mar 09, 2015 9:56 pm
by StadBobejaan
Geno wrote:
DWB wrote:African Sun Productions

Hier is nog een, Buffel en ander diere.

Nou ontkoming!

2:29 - "Wait till he stops."
BANG! Hahahahaha!

Julle gesien hoe verander die koeel rigting in die sable?

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/Sable.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/Sable1.jpg
Solank die koeel hop en nie die tjek wat vir daai bok moet betaal nie.

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Mon Nov 02, 2015 7:05 am
by DWB