Page 5 of 14
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Thu Jul 17, 2014 8:15 pm
by Johan Reyneke
?
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Fri Aug 29, 2014 7:54 pm
by 222 Sako
Probleem lam !
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Fri Aug 29, 2014 9:02 pm
by tripodmvr
So jakkals!!!!
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Fri Aug 29, 2014 9:14 pm
by VdWalt
Het hy die hoender geëet.
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Mon Sep 01, 2014 10:09 am
by Piet Pille
Daai lam het gesien dat die veiligste plek op daai plaas is binne in die hok.....
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Tue Sep 02, 2014 6:45 pm
by morne smith
Daai jakkals het hom lam geskrik
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Wed Sep 03, 2014 12:49 pm
by douw
morne smith wrote:Daai jakkals het hom lam geskrik
Daai is nou Skerp!
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Thu Sep 04, 2014 4:38 pm
by morne smith
Vrek slim lam, geen jakkals sal hom kan vang nie, laat my so dink aan ons nasie wat onsself in tronke toesluit elke dag sodat die jakkalse daar buite ons nie moet doodmaak nie
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Thu Sep 04, 2014 5:43 pm
by Piet Pille
morne smith wrote:Vrek slim lam, geen jakkals sal hom kan vang nie, laat my so dink aan ons nasie wat onsself in tronke toesluit elke dag sodat die jakkalse daar buite ons nie moet doodmaak nie
Goeie punt.

Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Tue Sep 23, 2014 2:09 pm
by Capt. Yoda
http://photos1.blogger.com/blogger/7672/575/1600/stefaans.jpg
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Fri Sep 26, 2014 9:32 am
by Capt. Yoda
http://accurateshooter.net/Blog/golfjimx600.jpg
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Fri Sep 26, 2014 10:18 am
by Wouter Roets
Kaptein
Daar is mos n plek vir alles in die lewe! Wil jy vir my vertel jy is ook nou een van daai manne wat so min ball sence het dat jy nie eers n bier kan vang wat vir jou gegooi word nie!
Groetnis
Wout
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Fri Sep 26, 2014 10:38 am
by Eugene
Wouter Roets wrote:Kaptein
Daar is mos n plek vir alles in die lewe! Wil jy vir my vertel jy is ook nou een van daai manne wat so min ball sence het dat jy nie eers n bier kan vang wat vir jou gegooi word nie!
Groetnis
Wout
Ek is met Kaptein op daai een! My golfstel lê waarskynlik nou nog op Stilfontein se 18de in die water.... Ek neem egter nog baie deel aan golfdae, maar bestuur nou net die golfkarretjie en maak die bier oop! Baie meer ontspannend as daai U-draai slice van die bof af....

Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Fri Sep 26, 2014 10:46 am
by Capt. Yoda
Wouter Roets wrote:Kaptein
Daar is mos n plek vir alles in die lewe! Wil jy vir my vertel jy is ook nou een van daai manne wat so min ball sence het dat jy nie eers n bier kan vang wat vir jou gegooi word nie!
Groetnis
Wout
Baas Wout
Nee ek geniet ook n golfie nou en dan het dam al op meeste groot bane op SA gespeel/
gedrink maar ek skiet beter as wat ek daai bol slaan.
Soos Eugene se my werk op n golfdag nou is maar bestuur en die bier.Laat weet as jy n driver kort da by Lichtenburg.Ek kan n dop skink terwyl ek donie gooi met n golftjor
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Fri Sep 26, 2014 11:46 am
by Fritz
Ek het 'n jaar laas gholf gespeel, en vir my is dit lank. My hobbies is te duur om alles gelyk te doen so nou skiet ek maar. Ek gaan maar deur sulke fases. Die groot karphengel guur wil wil weer begin byt.
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Mon Oct 20, 2014 4:08 pm
by morne smith
Haai Fritz jy ken nie miskien vir Dirk Hagen in Bloem nie?
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Mon Oct 20, 2014 5:09 pm
by JuanPaul
Shame.... nog een
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Wed Oct 22, 2014 3:05 pm
by Piet Pille
Ag nee man JuanPaul.
Hierdie topic is vir komiese, opbeurende staaltjies, grappies en prentjies. Nie hierdie klas morbiede, afbrekende propaganda nie!
Sies vir jou

Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Wed Oct 22, 2014 3:24 pm
by JuanPaul
Pieter Vorster wrote:
Ag nee man JuanPaul.
Hierdie topic is vir komiese, opbeurende staaltjies, grappies en prentjies. Nie hierdie klas morbiede, afbrekende propaganda nie!
Sies vir jou


Ja, swaer dis moeilik om nie `n LEEU te wees in die huidige omstandighede!

Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Wed Oct 22, 2014 8:03 pm
by 470rigby
Is jy geblik of wild???
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Tue Nov 25, 2014 7:46 am
by Geno
https://aznbadger.files.wordpress.com/2010/06/fail.gif
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Thu Nov 27, 2014 4:21 pm
by FCLoretz
http://img-9gag-ftw.9cache.com/photo/a2Pyxqw_460s_v2.jpg
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Thu Nov 27, 2014 4:53 pm
by SuperVos
FCLoretz wrote:http://mybroadband.co.za/vb/attachment.php?attachmentid=88173&d=1386924263
Maar nou lag ek lekker hardop! Sommige jokes bly goed.
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Fri Nov 28, 2014 3:13 pm
by JacoW
Dis hoe mens varke roep...

Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Fri Dec 05, 2014 11:35 am
by Geno
http://gevaaalik.com/wp-content/uploads/2014/12/Random-Gevaaalikhede-20141204.gif
http://gevaaalik.com/wp-content/uploads/2014/12/Random-Gevaaalikhede-20141204-8.jpg