Taktiese kolf bou 101
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 662
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: Taktiese kolf bou 101
This time I salute you my friend,jy weet ek was in dieselfde game as jy maar ek twyfel of daai in my broekie sou sit!
Well done,jy verdien dit!
Ek sou steeds die kolf swart spuit of laat carbon fibre met Hydro graphics maar smaak verskil en beauty is in the eye of the beholder.As jy dit like en happy is,is dit mos fine.
Groete,
Paarl se skerpskut!

-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Taktiese kolf bou 101
Corné v.d. Vyver wrote: Groete,
Paarl se skerpskut!
Gawie, dit is 'n puik stuk werk - uniek, daarom sal ek hom net so hou!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Taktiese kolf bou 101
Ja pella, ek en jy is die enigste twee skerpskertsers in die PaarlCorné v.d. Vyver wrote:This time I salute you my friend,jy weet ek was in dieselfde game as jy maar ek twyfel of daai in my broekie sou sit!
Well done,jy verdien dit!
Ek sou steeds die kolf swart spuit of laat carbon fibre met Hydro graphics maar smaak verskil en beauty is in the eye of the beholder.As jy dit like en happy is,is dit mos fine.
Groete,
Paarl se skerpskut!
Jy het mos 'n gladde mond. Reel daar vir 'n verniet "Carbon rapp" dan ry ons nou. Jy weet my bank bestuurder het 'n maagseer en mamma hou die beursie styf vas.
Dankie manne, ek deel graag.
Geno, ek laaik daai idee kwaai.
Reggie, hy loop soos 'n muis met pantoffels, doek-sag. Ek het hom nog net gezero en Oom Pieter en ek kon vinnig tien skote op die 350m gong sit sonder om uit-asem te raak. Het nog nie veel tyd gehad om soos Corné, 80 groepe te skiet en die beste uit te soek nie.
Ek is vir die volgende paar weke onder huis-arres, want as ek tyd het vir kolwe maak, kan ek die huis ook klaar uitverf
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 662
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: Taktiese kolf bou 101
Hahahahaha,
80 groepe,hoe lekker lag ek nou,is seker amper so iets!
80 groepe,hoe lekker lag ek nou,is seker amper so iets!
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Taktiese kolf bou 101
Netjies Gawie
Ek het so 'n paar tips gevang!
Ek gee nie om oor die stappe wat jy wys nie.
Jy kan my vraestel voor die tyd kry, maar jy moet hom nog self teken
Ek het so 'n paar tips gevang!
Ek gee nie om oor die stappe wat jy wys nie.
Jy kan my vraestel voor die tyd kry, maar jy moet hom nog self teken
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Taktiese kolf bou 101
Hahaha
moes nou self lag kry vir die 80 groepe, kan dalk nog meer wees Gawie
moes nou self lag kry vir die 80 groepe, kan dalk nog meer wees Gawie
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 662
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: Taktiese kolf bou 101
Julle manne weet mos hoe 'n kompetisie werk ne? Net een kans!
Enige kompetisies gewen in die afgelope tyd?
hahahahahaha
Enige kompetisies gewen in die afgelope tyd?
hahahahahaha
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Taktiese kolf bou 101
Dit was nou 'n lekker post om dop te hou en "lyk" redelik eenvoudig..maar ek glo nie..
Omdat ek die fotos vinnig deurloer, voel dot vir my so 'n aand of drie se werk maar ek sal eerder aan jou vra Gawie, hoe lank het jy daaraan gewerk??
Omdat ek die fotos vinnig deurloer, voel dot vir my so 'n aand of drie se werk maar ek sal eerder aan jou vra Gawie, hoe lank het jy daaraan gewerk??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Taktiese kolf bou 101
Die fotos se neem en opsit het langer geneem as die maak van die kolf. Ek het bereken dat ek omtrent 8ure in twee weke se tyd gedurende etenstye en na werk op die kolf spandeer het.Cobus(Cobb) wrote:Dit was nou 'n lekker post om dop te hou en "lyk" redelik eenvoudig..maar ek glo nie..
Omdat ek die fotos vinnig deurloer, voel dot vir my so 'n aand of drie se werk maar ek sal eerder aan jou vra Gawie, hoe lank het jy daaraan gewerk??
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Taktiese kolf bou 101
Ja grapgat. Ek het 'n kolf gebou, wat het jy met jou vrye tyd gedoen. Oooo, jammer, jy was op die skietbaan.Corné v.d. Vyver wrote:Julle manne weet mos hoe 'n kompetisie werk ne? Net een kans!
Enige kompetisies gewen in die afgelope tyd?
hahahahahaha
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Taktiese kolf bou 101
Die fotos se neem en opsit het langer geneem as die maak van die kolf. Ek het bereken dat ek omtrent 8ure in twee weke se tyd gedurende etenstye en na werk op die kolf spandeer het.[/quote]
Gawie
Wat kos jy vir 8 ure?
Gawie
Wat kos jy vir 8 ure?
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Taktiese kolf bou 101
JAGTERS REG MOTIVERING wrote:Die fotos se neem en opsit het langer geneem as die maak van die kolf. Ek het bereken dat ek omtrent 8ure in twee weke se tyd gedurende etenstye en na werk op die kolf spandeer het.
Gawie
Wat kos jy vir 8 ure?[/quote]
Ek weet waarheen jy oppad is, maar ek maak meer geld uit 'n kombuis se installasie per dag as wat ek ooit vir 'n kolf kan vra.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Taktiese kolf bou 101
Maat baie netjies jy mag maar
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Taktiese kolf bou 101
Gawie se fotos van sy projek het my gat laat juk, en gisteraand voordat ek my eerste enetjie gooi besluit ek toe om vir my sexy meisie ook 'n nuwe nommertjie aan te trek. Die groen kleur van Gawie se China gun het ook my oog gevang en my poging, na 4 ure, lyk so:
Ek het ongelukkig nie tyd gehad om fotos te neem nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Taktiese kolf bou 101
Chevvy het my uitgevang.
Dit is die kolf wat my gekiellie het om myne te bou.
Hier is die draad wat ek opgespoor het en my oor die afgrond laat spring het om die projekkie aan te pak.
http://m.instructables.com/id/Building- ... fle-Stock/
Geniet hom.
Dit is die kolf wat my gekiellie het om myne te bou.
Hier is die draad wat ek opgespoor het en my oor die afgrond laat spring het om die projekkie aan te pak.
http://m.instructables.com/id/Building- ... fle-Stock/
Geniet hom.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
ludwichras
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Thu Mar 13, 2014 10:17 pm
Re: Taktiese kolf bou 101
Ek weet ni of j sal belangstel in olien houd om n kolf te bou nie ek het 3 balke wat groot genoeg is vir n kolf elk
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Taktiese kolf bou 101
Baasspeurder, Chevvy SS!Gawie(7mm) wrote:Chevvy het my uitgevang.![]()
Dit is die kolf wat my gekiellie het om myne te bou.
Hier is die draad wat ek opgespoor het en my oor die afgrond laat spring het om die projekkie aan te pak.
http://m.instructables.com/id/Building- ... fle-Stock/
Geniet hom.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Taktiese kolf bou 101
Gawie dankie vir die deel. Dis by verre die mees voledige draag wat ek al gesien het hoe om 'n kolf te bou. So oepsie her en daar maak geen afbreek aan jou moeite en eindresultaat nie. 
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Taktiese kolf bou 101
\Pvdw wrote:Gawie dankie vir die deel. Dis by verre die mees voledige draag wat ek al gesien het hoe om 'n kolf te bou. So oepsie her en daar maak geen afbreek aan jou moeite en eindresultaat nie.
Ek dink ook dus briljant gedoen en al die moeite om al die foto's op te laai. Well done Gawie
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Taktiese kolf bou 101
Baie netjies Gawie, mag jy ure se genot uit daardie kolf kry.
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Taktiese kolf bou 101
Baie netjies man. Dankie vir die deel.
Eks seker dit was vir jou ook baie leer saam.
As ek so kan vra, wat sou jy anders gedoen het of wat volgens jou was die moeilikste gedeelte van die projek?
Groete
KK
Eks seker dit was vir jou ook baie leer saam.
As ek so kan vra, wat sou jy anders gedoen het of wat volgens jou was die moeilikste gedeelte van die projek?
Groete
KK
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Taktiese kolf bou 101
Dankie manne. Ek deel graag. Ek het al so baie op die forum geleer dat ek vrywillig verplig gevoel het om 'n slag iets terug te gee.
Ek is bevoorreg om elke dag met my gereedskap te kan werk. Met die projek was daar niks snaaks of moeilik vir my nie. Dit is darem ook nie die eerste kolf wat ek aanpak nie. Doen jou beplanning goed en skryf dit neer voor jy begin. Meet twee keer en sny of beitel een keer. Baie manne begin by die aksie se pas, want as jy daarmee 'n fout maak kan jy net so wel oor begin.
Ongeduld is jou grootste vyand.
Ek is bevoorreg om elke dag met my gereedskap te kan werk. Met die projek was daar niks snaaks of moeilik vir my nie. Dit is darem ook nie die eerste kolf wat ek aanpak nie. Doen jou beplanning goed en skryf dit neer voor jy begin. Meet twee keer en sny of beitel een keer. Baie manne begin by die aksie se pas, want as jy daarmee 'n fout maak kan jy net so wel oor begin.
Ongeduld is jou grootste vyand.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Shaker
- Full Member

- Posts: 172
- Joined: Mon Sep 16, 2013 9:42 am
Re: Taktiese kolf bou 101
Ek het deur so paar DIY's gekyk op die forum en ek moet sê die manne hoef nie terug te staan vir enigeen wanneer dit by hande werk kom nie.
Die probleem is julle laat dit so maklik lyk!
Baie mooi kolf!
Die probleem is julle laat dit so maklik lyk!
Baie mooi kolf!
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Taktiese kolf bou 101
Skitterende werk Gawie/Chevvy, die groot lekker dit is jou eie hande wat die geweer gebou het, op die ou end is dit miskien net `n kolf maar daar het reeds baie ander planne en idees vorm geneem uit die bou projek.
Die tyd om altyd `n projek aan te pak en klaar te maak is nie elke dag beskikbaar nie, `n mens se lewe neem elke dag ander draaie en familie tyd is ook belangrik.
Dit is werklikwaar `n voorreg om ander manne te sien hulle eie kreatiwiteite uitstal...ons almal leer baie uit julle projekte...en geniet dit terdee.
Dankie vir die deel...
Gert

.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Taktiese kolf bou 101
Dankie aan André vir die "John Deere" embleme.
Nog geen olie kolle opgemerk na ek die embleem opgesit het nie.
Het Saterdag die kolf by Malmesbury amptelik ingewei en kon darem 17 uit 20 gonge lui op die dag. Terugskop is van so 'n aard dat ek die skote op 150m kan sien val op die gong met teleskoop op 12 vegroting.
Groete,
Gawie.
Nog geen olie kolle opgemerk na ek die embleem opgesit het nie.
Het Saterdag die kolf by Malmesbury amptelik ingewei en kon darem 17 uit 20 gonge lui op die dag. Terugskop is van so 'n aard dat ek die skote op 150m kan sien val op die gong met teleskoop op 12 vegroting.
Groete,
Gawie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Gawie(13mm) on Sat Apr 26, 2014 11:07 am, edited 1 time in total.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!