2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post Reply
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5122
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Pvdw »

As ek reg verstaan gaan nr. 110 in groep 1 deur??
Last edited by Pvdw on Mon Apr 04, 2011 7:29 pm, edited 1 time in total.
Work to live, don"t live to work
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

Lyk reg Louis, Ambessa kan maar laat waai en die wen nommer vir elke groep kies.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
Ambessa

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Ambessa »

Hallo almal

Ambessa

Groep 2 (6 nommers) se nommer wat oorgebly het is:
97
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

Wenner vir groep 1 = Stefan Fouche met kaartjie nommer 110; Wenner vir groep 2 = Jagermeister met kaartjie nommer 97.

Sterkte vir die final boyz, ontspan die boude... ;D
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Jeagermeister
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Jeagermeister »

Freek wrote: Wenner vir groep 1 = Stefan Fouche met kaartjie nommer 110; Wenner vir groep 2 = Jagermeister met kaartjie nommer 97.

Sterkte vir die final boyz, ontspan die boude... ;D
Boys Boys,

Smaak my ek is net betyds om te sien hoe my luck opraak....

Mag die beste man wen!!!

JM
.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na  "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
Ambessa

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Ambessa »

Hallo daar

Ambessa

Groep 3 (5 nommers) se laaste nommer was:
90
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5122
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Pvdw »

Seker omdat ek met 'n vis op my profile foto sit op 'n skiet forum dat ek so gou uitgeskop is >:( :( :P :P :-[ :-X :-\ :'( ;) ;) ;D Laat dit nou vir my 'n les wees.
Work to live, don"t live to work
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 762
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Witpietskiet »

Ouboet wees positief, moenie nou choke nie...... sterkte
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Ambessa

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Ambessa »

Hallo almal

Ambessa

Groep 4 (laaste 5 nommers) se laaste nommer was:
109
User avatar
Jeagermeister
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Jeagermeister »

Witpietskiet wrote: Ouboet wees positief, moenie nou choke nie...... sterkte
Gelukkig is jy my kaptein.. nie Choker Smith nie!!!!
.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na  "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Jagtersdok »

Sterkte vir al 4 finalists
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

Wenner vir groep 3 = Skolla met kaartjie nommer 90.

Ambessa ek het nou so opgewonde geraak dat ek somer die manne se name by die groep se wen kaartjie nommers gesit het en my eie reels oortree het. Sorry manne, ek het bok koors vir julle part. Ambessa moet maar die oge toe knyp en op die wenner se naam druk en dan aankondig.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
Ambessa

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Ambessa »

Hallo Freek / Louis 102

As ek reg verstaan is dring hierdie vier nommers deur na die volgende (finale) rondte?

110
97
90
109

Ambessa
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

Wenner in groep 4 = Eugene met kaartjie nommer 109.

Ambessa ek stem saam met die 4 nommers, die uwe kan maar die wenner trek. Ek dink daar is iemand wat nie slaap vannaand nie.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Monrique (SJ) »

Sterkte kerels
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Jagtersdok »

Strongs boys!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Louis102 »

Hoop daai stoel het 'n veiligheids gordel, boetes hier in Namibi? is wreed as jy daarsonder gevang word!!
Goeie dade oortref goeie woorde.
300Winmag

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by 300Winmag »

Ek hoor die boetes is sommer lekker rof daar by julle!! :o :o :o
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Raven »

Freek,
pak jou tasse, jy kom weer Nam toe ;D ;D ;D

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Ambessa

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Ambessa »

Hallo Freek / Louis 102 / almal wat deelgeneem het

Die nommer hieronder het laaste in die keps oorgebly. Wonder wie is die gelukkige perd?

97

Ambessa
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 762
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Witpietskiet »

300Winmag wrote: Ek hoor die boetes is sommer lekker rof daar by julle!! :o :o :o
Hulle mos daar aan julle kant gaan leer......
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
300Winmag

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by 300Winmag »

Jeagermeister wrote:
Freek wrote: Wenner vir groep 1 = Stefan Fouche met kaartjie nommer 110; Wenner vir groep 2 = Jagermeister met kaartjie nommer 97.

Sterkte vir die final boyz, ontspan die boude... ;D
Boys Boys,

Smaak my ek is net betyds om te sien hoe my luck opraak....

Mag die beste man wen!!!

JM
NE  ;D  Baie geluk!!
Last edited by Guest on Mon Apr 04, 2011 7:49 pm, edited 1 time in total.
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Louis102 »

300Winmag wrote: Ek hoor die boetes is sommer lekker rof daar by julle!! :o :o :o
Jip, 131km/h kos jou N$ 2000 of so iets (as ek vir Francois kan glo) maar ek dink dis fynbr?k van sy kant, noggie 'n diesel cruiser gesien wat doaai spoed kan haal nie!
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Raven »

Straf dop vir jagemeister 8) 8)
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 2011 BOSVARK JAG EN SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Geno »

Jeagermeister wrote:
Freek wrote: Wenner vir groep 1 = Stefan Fouche met kaartjie nommer 110; Wenner vir groep 2 = Jagermeister met kaartjie nommer 97.

Sterkte vir die final boyz, ontspan die boude... ;D
Boys Boys,

Smaak my ek is net betyds om te sien hoe my luck opraak....

Mag die beste man wen!!!

JM
Jy bedoel seker hoe jou bad luck opraak?
Baie geluk!

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply