Page 5 of 6

Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen

Posted: Mon Oct 27, 2014 10:23 am
by Cobus(Cobb)
1)VdWalt.....Paid R100
2)Cobus(cobb)......Paid R100
3)Tollie......Paid R100
4)Devan -Triple2......Paid R100
5)Geno......Paid R100
6)Alwyn......Paid R100
7)NicoSmit......Paid R100
8 )Ian.....Paid R100
9) Dawie M......Paid R100
10) NicoSmit......Paid R100
11) Springhaas.....Paid R100
12)Johnnie......Paid R100
13)Willie......Paid R100
14)Hugo......Paid R100
15)Beretta
16)G-Force......Paid R100
17)Beretta
18)Jakkie07......paid R100
19)JungleJ......Paid R100
20) Darrylth......Paid R100
21)Alwyn......Paid R100
22)Montie.....Paid R100
23)Tollie......Paid R100
24)Marc......Paid R100
25)G-Force......Paid R100
26)Hilux......paid R100
27)Hilux......paid R100
28)Ian.....Paid R100
29)Pvdw..... Paid R100
30)Devan -Triple2......Paid R100
31)
32) Dawie M......Paid R100
33)Tollie......Paid R100
34)Montie.....Paid R100
35)Peeeeer.....Paid R100
36)Boogman......Paid R100
37)G-Force......Paid R100
38)BRNO
39) Geno......Paid R100
40) Darrylth......Paid R100
41)
42)Johnnie......Paid R100
43)
44)
45)Cobus(cobb)......Paid R100
46)G-Force......Paid R100
47) Dawie M......Paid R100
47)Johnnie......Paid R100
48)Fanta300......paid R100
49)Fanta300......paid R100
50)Fanta300......paid R100
51)G-Force......Paid R100
52)Hugo
53)G-Force......Paid R100
54) Henniec......Paid R100
55) Henniec......Paid R100
56)
57)
58)Ian.....Paid R100
59)
60)JohanvanZyl......Paid R100
61)BRNO
62)
63)G-Force......Paid R100
64)VdWalt......Paid R100
65)
66) Hugo......Paid R100
67)
68)
69)Alwyn......Paid R100
70)JungleJ......Paid R100
71)
72)Devan -Triple2......Paid R100
73) Dawie M......Paid R100
74)
75)
76)
77) Rodger
78)
79)G-Force......Paid R100
80)Jakkie07......paid R100
81)
82)
83)Devan -Triple2......paid R100
84)VdWalt......Paid R100
85)
86) Geno......Paid R100
87)
88)Darrylth......Paid R100
89)G-Force......Paid R100
90)
91) Dawie M......Paid R100
92)
93)Pvdw....Paid R100
94)G-Force......Paid R100
95) Jakkalsgat
96)
97)Hugo
98)Ian.....Paid R100
99)Cobus(cobb)......Paid R100
100)Gawie......Paid R100

Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen

Posted: Mon Oct 27, 2014 3:27 pm
by Cobus(Cobb)
Trekking:

Manne, die trekking kom alhoe nader en ek wil net 'n paar punte uitwys.

1)Die manne wat noggie betaal het op tyd van trekking nie sal hulle kanse verbeur
2)Die trekking sal op video gedoen word vir ALMAL om te sien, en sal onder die post gelaai word.
3)Ek self het 3 kaartjies maar sal as my naam getrek word weer 'n trekking doen, as dit dan weer my naam is, dan is dit nou maar so.(julle komentaar hieroor asb)
4)As dit 'n kaartjie is sonder naam/nommer/betalende deelnemer, word weer getrek.
5)Die wenner sal asb self reel vir courier en assuransie, of lift reel met "Jaracal Express"
6)Die trekking is einde Oktober, so gou moontlik na 1November 2014, sodra ek so uur of 2 kan uitsit vir video post ens.

Sterkte, en mag JY die wenner wees,
Cheers

Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen

Posted: Mon Oct 27, 2014 4:19 pm
by Dawie Malan
Cobb

Ek hoop nie jy vind aanstoot oor my vraag nie en ek weet dit kan 'n sensitiewe saak raak in die toekoms veral in die lig gesien dat daar soveel nuwe en ou lede is wat deelneem aan die kompitisie. 'n Mens moet ook in ag neem dat baie van die lede baie uitsien na die uitslag van die trekking. Ek dink daar is selfs van die moderators wat mag uitsien na die trekking. So sonder om te veel aanstoot te gee in hierdie kompetisie wil ek graag weet: Hoekom vind die trekking nie in Teazers plaas nie?

Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen

Posted: Mon Oct 27, 2014 4:27 pm
by NicoSmit
Ek skat Teazers sal te klein wees Dink net hoeveel kaartjies sal dan verkoop word Cobus wil Dewie net oorsee stuur nie vir 'n trip om die wereld nie ;D

Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen

Posted: Mon Oct 27, 2014 4:56 pm
by Gawie(13mm)
Hou nou op terg en koop die laaste kaartjies sodat ons more die trekking kan hou. Ek wil voor middel November ons laaste tak-skiet met die teleskoop doen. ;D

Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen

Posted: Mon Oct 27, 2014 4:59 pm
by Cobus(Cobb)
Dawie Malan wrote:Cobb

Ek hoop nie jy vind aanstoot oor my vraag nie en ek weet dit kan 'n sensitiewe saak raak in die toekoms veral in die lig gesien dat daar soveel nuwe en ou lede is wat deelneem aan die kompitisie. 'n Mens moet ook in ag neem dat baie van die lede baie uitsien na die uitslag van die trekking. Ek dink daar is selfs van die moderators wat mag uitsien na die trekking. So sonder om te veel aanstoot te gee in hierdie kompetisie wil ek graag weet: Hoekom vind die trekking nie in Teazers plaas nie?

Want ou Daaf, sonder om aanstoot te gee........daar eet hulle net Dstv remotes (Mafia)....eks bang paar manne word ook ge eet!!!!

Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen

Posted: Mon Oct 27, 2014 5:42 pm
by Cobus(Cobb)
1)VdWalt.....Paid R100
2)Cobus(cobb)......Paid R100
3)Tollie......Paid R100
4)Devan -Triple2......Paid R100
5)Geno......Paid R100
6)Alwyn......Paid R100
7)NicoSmit......Paid R100
8 )Ian.....Paid R100
9) Dawie M......Paid R100
10) NicoSmit......Paid R100
11) Springhaas.....Paid R100
12)Johnnie......Paid R100
13)Willie......Paid R100
14)Hugo......Paid R100
15)Beretta
16)G-Force......Paid R100
17)Beretta
18)Jakkie07......paid R100
19)JungleJ......Paid R100
20) Darrylth......Paid R100
21)Alwyn......Paid R100
22)Montie.....Paid R100
23)Tollie......Paid R100
24)Marc......Paid R100
25)G-Force......Paid R100
26)Hilux......paid R100
27)Hilux......paid R100
28)Ian.....Paid R100
29)Pvdw..... Paid R100
30)Devan -Triple2......Paid R100
31)JacoW.......PaidR100
32) Dawie M......Paid R100
33)Tollie......Paid R100
34)Montie.....Paid R100
35)Peeeeer.....Paid R100
36)Boogman......Paid R100
37)G-Force......Paid R100
38)BRNO......Paid R100
39) Geno......Paid R100
40) Darrylth......Paid R100
41)
42)Johnnie......Paid R100
43)JacoW.......PaidR100
44)
45)Cobus(cobb)......Paid R100
46)G-Force......Paid R100
47) Dawie M......Paid R100
47)Johnnie......Paid R100
48)Fanta300......paid R100
49)Fanta300......paid R100
50)Fanta300......paid R100
51)G-Force......Paid R100
52)Hugo......Paid R100
53)G-Force......Paid R100
54) Henniec......Paid R100
55) Henniec......Paid R100
56)
57)Tripod......Paid R100
58)Ian.....Paid R100
59)
60)JohanvanZyl......Paid R100
61)BRNO......Paid R100
62)
63)G-Force......Paid R100
64)VdWalt......Paid R100
65)
66) Hugo......Paid R100
67)
68)
69)Alwyn......Paid R100
70)JungleJ......Paid R100
71)
72)Devan -Triple2......Paid R100
73) Dawie M......Paid R100
74)
75)JacoW.......PaidR100
76)
77) Rodger.......PaidR100
78)
79)G-Force......Paid R100
80)Jakkie07......paid R100
81)
82)
83)Devan -Triple2......paid R100
84)VdWalt......Paid R100
85)
86) Geno......Paid R100
87)Tripod......Paid R100
88)Darrylth......Paid R100
89)G-Force......Paid R100
90)JacoW.......PaidR100
91) Dawie M......Paid R100
92)
93)Pvdw....Paid R100
94)G-Force......Paid R100
95) Jakkalsgat.......PaidR100
96)
97)Hugo......Paid R100
98)Ian.....Paid R100
99)Cobus(cobb)......Paid R100
100)Gawie......Paid R100

Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen

Posted: Sun Nov 02, 2014 9:28 pm
by HennieC
Wanneer kry ek my scope?

Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen

Posted: Sun Nov 02, 2014 10:17 pm
by Cobus(Cobb)
Ek kom nou eers by huis.....manne, ek sal trekking more aand doen, dankie.

Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen

Posted: Mon Nov 03, 2014 8:14 am
by Hugo
Trek nou asb my nommer.

Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen

Posted: Mon Nov 03, 2014 8:39 am
by Roger
Ek PM solank my adres

Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen

Posted: Mon Nov 03, 2014 7:09 pm
by HennieC
Kerels hier is Cobus se woorde

Chom,post asb by scope komp dat ek in Spur sit(kannie kosmaak of enige iets), Eskom loadshedding,geen ligte/krag,weetie hoe laat dinge gaan aankom nie,doen trekking en video asap.

Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen

Posted: Mon Nov 03, 2014 7:19 pm
by Pvdw
Waarvan praat julle manne?? Ek skiet al vir meer as 2 weke met mu nuwe scope. ;D

Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen

Posted: Tue Nov 04, 2014 5:39 am
by Cobus(Cobb)
More manne,
Hennie, dankie vir die posting.
Na al gister se beloftes, val Escom toe elkgeval deur sy eie hol...ek hoor ons krag het eers weer na 11pm aangekom, toe slaap ek al lekker in die sagte reun wat buite val.
Sal vanaand die trekking doen, die manne wat nog wil betaal moet maar gou vandag dit doen.

Cheers

Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen

Posted: Tue Nov 04, 2014 6:35 pm
by Cobus(Cobb)
Manne, die trekking is gedoen, op video vir almal om te sien.
Baie geluk aan die wenner!!
Ek kan danksy Telkom nie die video van my kant af kan post nie maar stuur hom vir Geno wat hom vir ons sal post.

Die manne by S&O is so gaaf ook, dat hulle die teleskoop op hulle onkoste sal aanstuur, ek vra net dat die wenner self vir Stefan sal kontak en die dinge reel.

Baie groot dankie aan Safari vir die borg, dankie ook aan individue vir hulle bydraes en aan elke man hier op Jaracal, ook weer 'n baie groot dankie!!
Julle moet nou maar wag vir die video en sien hoe dit uitwerk.

Cheers

Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen

Posted: Tue Nov 04, 2014 7:17 pm
by Cobus(Cobb)
Aaag tog,
Ok, die video wat na Geno toe moet gaan wil nie deur Watsapp gaan nie.
Ek het weer hier probeer om deur ADSL te connect, no luck, Telkom vertel my die probleem is "rain related"
My vrou se blackberry wil nie 'n vinnige "hotspot" wees nie...Ek sit nou met my hande in my hare.

Die video is op my laptop en ek sal more in Vdbjl weer by 'n WiFi connection wees...

Cheers

Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen

Posted: Tue Nov 04, 2014 7:52 pm
by Gawie(13mm)
Nee, o wee.
Dus erger as Sewende Laan.
Daar kort net 'n paar advertensies en ons is aan die rol 8)

Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen

Posted: Tue Nov 04, 2014 8:17 pm
by DawieKotze
Gawie(7mm) wrote:Nee, o wee.
Dus erger as Sewende Laan.
Daar kort net 'n paar advertensies en ons is aan die rol 8)

;D ;D ;D ;D

Gawie - ek neem dus aan jy is op hoogte met alles in die Laan en kan vir oom Pieter wat so swoeg en sweet elke dag met die Uitgloeier ook op hoogte hou van die gebeure daar! >:D >:D

Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen

Posted: Tue Nov 04, 2014 8:42 pm
by Hugo
The plot thickens...

Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen

Posted: Wed Nov 05, 2014 5:31 am
by Geno
Cobus. Baie dankie vir my teleskoop! Dis nou regtig n oulike vroeƫ Kersgeskenk!

Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen

Posted: Wed Nov 05, 2014 6:51 am
by NicoSmit
Geno wrote:Cobus. Baie dankie vir my teleskoop! Dis nou regtig n oulike vroeƫ Kersgeskenk!
Het jy ook 'n pm gekry?

Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen

Posted: Wed Nov 05, 2014 6:53 am
by Reggie Gerber
Cobus(Cobb) wrote:Aaag tog,
Ok, die video wat na Geno toe moet gaan wil nie deur Watsapp gaan nie.
Ek het weer hier probeer om deur ADSL te connect, no luck, Telkom vertel my die probleem is "rain related"
My vrou se blackberry wil nie 'n vinnige "hotspot" wees nie...Ek sit nou met my hande in my hare.

Die video is op my laptop en ek sal more in Vdbjl weer by 'n WiFi connection wees...

Cheers
Nou hoe kry jy dit reg ;D

Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen

Posted: Wed Nov 05, 2014 7:02 am
by Geno
Sies Reggie!

Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen

Posted: Wed Nov 05, 2014 3:32 pm
by Cobus(Cobb)
Danksy Escom en daarna Telkom wat deur hulle eie gatte val, kan ek nie die video aflaai op die forum/fotobucket nie, ek sal dit wel later, as alles weer werk, sommer op JYPYP of FB aflaai.
Intussen word ek warm gebel oor wie die wenner is en almal wil graag weet, op die stadium weet net Ek en Dewie en 'n Moderator.
Ek het dit gou met hom bespreek en besluit om die wenner maar hier aantekondig, met die video wat sal volg sodra hy kan gelaai word, vir almal om te sien.

Die wenner is nommer 55.
HennieC

Die gelukkige man moet my maar bel
0832782112
Cheers

Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen

Posted: Wed Nov 05, 2014 3:35 pm
by Willie
Daar gaan my scope :'( ! Gelluk Hennie :)