Page 5 of 30

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Mon Feb 09, 2015 9:18 pm
by theedge
Abrie Smit - 18 / 8 nagte ........ 3 Rooikatte
HennieC - 2
Marius Marais - 4
SakoTrippel2 - 6
Cobb en Dewie - 4
Platjak - 17
Ian - 14/3 aande
Rikus - 12
Vaaljas - 18 / 6nagte ...2 rooikatte
Henrie_270 - 7jakkalse / 3nagte
Gerrit (Nightro) - 36
Henry Griffiths - 4
Theedge - 11 - 2 Aande en 1 - dag
G&G - 23 kills / 3 Nagte
Reggie - 6 / 2 Aande
Piet en Daan - 36 / 2 Aande
Dewitt - 7 / 2 Aande
GrOoTjAgtEr - 3
uitenwaj - 8 / 1 aand
SakoTrippel2 - 8 / 4 aande
pieter h - 1 / 1 aand
FM 75/10 nagte
stephan2 - 7 /3 nagte .....2 Rkatte
Boshond - 11/3 nagte
Roland - 2/2 nagte
Dewitt - 3 / 2 nagte ......2Rooikatte
Duracell - 3/1 nag
Totaal:334

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Tue Feb 10, 2015 5:33 am
by Francois Marais
theedge wrote:Abrie Smit - 18 / 8 nagte ........ 3 Rooikatte
HennieC - 2
Marius Marais - 4
SakoTrippel2 - 6
Cobb en Dewie - 4
Platjak - 17
Ian - 14/3 aande
Rikus - 12
Vaaljas - 18 / 6nagte ...2 rooikatte
Henrie_270 - 7jakkalse / 3nagte
Gerrit (Nightro) - 36
Henry Griffiths - 4
Theedge - 11 - 2 Aande en 1 - dag
G&G - 23 kills / 3 Nagte
Reggie - 6 / 2 Aande
Piet en Daan - 36 / 2 Aande
Dewitt - 7 / 2 Aande
GrOoTjAgtEr - 3
uitenwaj - 8 / 1 aand
SakoTrippel2 - 8 / 4 aande
pieter h - 1 / 1 aand
FM 85/11 nagte
stephan2 - 7 /3 nagte .....2 Rkatte
Boshond - 11/3 nagte
Roland - 2/2 nagte
Dewitt - 3 / 2 nagte ......2Rooikatte
Duracell - 3/1 nag
Totaal:344

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Tue Feb 10, 2015 4:17 pm
by SakoTrippel2
theedge wrote:Abrie Smit - 18 / 8 nagte ........ 3 Rooikatte
HennieC - 2
Marius Marais - 4
SakoTrippel2 - 6
Cobb en Dewie - 4
Platjak - 17
Ian - 14/3 aande
Rikus - 12
Vaaljas - 18 / 6nagte ...2 rooikatte
Henrie_270 - 7jakkalse / 3nagte
Gerrit (Nightro) - 36
Henry Griffiths - 4
Theedge - 11 - 2 Aande en 1 - dag
G&G - 23 kills / 3 Nagte
Reggie - 6 / 2 Aande
Piet en Daan - 36 / 2 Aande
Dewitt - 7 / 2 Aande
GrOoTjAgtEr - 3
uitenwaj - 8 / 1 aand
SakoTrippel2 - 8 / 4 aande
pieter h - 1 / 1 aand
FM 75/10 nagte
stephan2 - 7 /3 nagte .....2 Rkatte
Boshond - 11/3 nagte
Roland - 2/2 nagte
Dewitt - 3 / 2 nagte ......2Rooikatte
Duracell - 3/1 nag
Totaal:334

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Tue Feb 10, 2015 4:19 pm
by Wayne
FM, that is enough for a good video, when can we expect to view it. Nice going

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Wed Feb 11, 2015 7:37 am
by Francois Marais
Abrie Smit - 18 / 8 nagte ........ 3 Rooikatte
HennieC - 2
Marius Marais - 4
SakoTrippel2 - 6
Cobb en Dewie - 4
Platjak - 17
Ian - 14/3 aande
Rikus - 12
Vaaljas - 18 / 6nagte ...2 rooikatte
Henrie_270 - 7jakkalse / 3nagte
Gerrit (Nightro) - 36
Henry Griffiths - 4
Theedge - 11 - 2 Aande en 1 - dag
G&G - 23 kills / 3 Nagte
Reggie - 6 / 2 Aande
Piet en Daan - 36 / 2 Aande
Dewitt - 7 / 2 Aande
GrOoTjAgtEr - 3
uitenwaj - 8 / 1 aand
SakoTrippel2 - 8 / 4 aande
pieter h - 1 / 1 aand
FM 109/12nagte
stephan2 - 7 /3 nagte .....2 Rkatte
Boshond - 11/3 nagte
Roland - 2/2 nagte
Dewitt - 3 / 2 nagte ......2Rooikatte
Duracell - 3/1 nag
Totaal:372

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Wed Feb 11, 2015 7:39 am
by Francois Marais
20150211_061149.jpg
20150211_061513.jpg
20150211_061456.jpg
Mooi aand gehad laas nag......

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Wed Feb 11, 2015 7:56 am
by ruaanb
Genade staan hulle op hok daar?

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Wed Feb 11, 2015 8:07 am
by VdWalt
ruaanb wrote:Genade staan hulle op hok daar?
Ek het self gedink Francois het iemand se hele stoet uit geskiet!

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Wed Feb 11, 2015 11:37 am
by Gerharddb
Manne,

Ek wil julle vertel van my sukses gisteraand.

Maar die 2de keer wat ek uit gegaan het om te gaan roep. Net na 9 op die staan plek gekom en maar begin met Vlekkie. Wat in die daarop volgende 25 minute gebeur het moes n frats gewees het want ek dink nie dit gaan altyd so nie.

6 Jakkalse en n rooikat verder was my loop warm geskiet en my mond oop van verbaasing! Als op 1 staan plek.

Die ergste was as jy die 1 skiet hardloop 5 ander so entjie weg en so het dit aangegan tot ek net voor 10 opgepak het weens die lelikke donderweer wat my skrikkerig gehad het. :o

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Wed Feb 11, 2015 12:01 pm
by Geno
Watse Vlekkie is mee geroep?

Hoe oud was die jakkalse?

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Wed Feb 11, 2015 12:09 pm
by Katefbessie
En waar het jy geroep (watse area)?

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Wed Feb 11, 2015 12:39 pm
by Gamkaboer
Gerharddb wrote:Manne,

Ek wil julle vertel van my sukses gisteraand.

Maar die 2de keer wat ek uit gegaan het om te gaan roep. Net na 9 op die staan plek gekom en maar begin met Vlekkie. Wat in die daarop volgende 25 minute gebeur het moes n frats gewees het want ek dink nie dit gaan altyd so nie.

6 Jakkalse en n rooikat verder was my loop warm geskiet en my mond oop van verbaasing! Als op 1 staan plek.

Die ergste was as jy die 1 skiet hardloop 5 ander so entjie weg en so het dit aangegan tot ek net voor 10 opgepak het weens die lelikke donderweer wat my skrikkerig gehad het. :o
Goeie idee om n foto te plaas van jou suksesvolle aand

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Thu Feb 12, 2015 5:07 am
by Francois Marais
Abrie Smit - 18 / 8 nagte ........ 3 Rooikatte
HennieC - 2
Marius Marais - 4
SakoTrippel2 - 6
Cobb en Dewie - 4
Platjak - 17
Ian - 14/3 aande
Rikus - 12
Vaaljas - 18 / 6nagte ...2 rooikatte
Henrie_270 - 7jakkalse / 3nagte
Gerrit (Nightro) - 36
Henry Griffiths - 4
Theedge - 11 - 2 Aande en 1 - dag
G&G - 23 kills / 3 Nagte
Reggie - 6 / 2 Aande
Piet en Daan - 36 / 2 Aande
Dewitt - 7 / 2 Aande
GrOoTjAgtEr - 3
uitenwaj - 8 / 1 aand
SakoTrippel2 - 8 / 4 aande
pieter h - 1 / 1 aand
FM 114/13nagte
stephan2 - 7 /3 nagte .....2 Rkatte
Boshond - 11/3 nagte
Roland - 2/2 nagte
Dewitt - 3 / 2 nagte ......2Rooikatte
Duracell - 3/1 nag
Totaal:377

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Thu Feb 12, 2015 5:26 am
by Reggie Gerber
Abrie Smit - 18 / 8 nagte ........ 3 Rooikatte
HennieC - 2
Marius Marais - 4
SakoTrippel2 - 6
Cobb en Dewie - 4
Platjak - 17
Ian - 14/3 aande
Rikus - 12
Vaaljas - 18 / 6nagte ...2 rooikatte
Henrie_270 - 7jakkalse / 3nagte
Gerrit (Nightro) - 36
Henry Griffiths - 4
Theedge - 11 - 2 Aande en 1 - dag
G&G - 23 kills / 3 Nagte
Reggie - 9 / 3 Aande
Piet en Daan - 36 / 2 Aande
Dewitt - 7 / 2 Aande
GrOoTjAgtEr - 3
uitenwaj - 8 / 1 aand
SakoTrippel2 - 8 / 4 aande
pieter h - 1 / 1 aand
FM 114/13nagte
stephan2 - 7 /3 nagte .....2 Rkatte
Boshond - 11/3 nagte
Roland - 2/2 nagte
Dewitt - 3 / 2 nagte ......2Rooikatte
Duracell - 3/1 nag
Totaal:380

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Thu Feb 12, 2015 8:45 am
by Dolf014
Francois; dis jammer jou hakke langs jou bakkie het op geraak; anders kon jy nog meer geskiet het. ;D ;D

Gaan jy nie daai velletjies laat looi en vir jou n mooi baadjie maak nie?

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Thu Feb 12, 2015 12:07 pm
by Gerharddb
Hoe post ek fotos? Eks tegnologies gestremd!

Was in die Hoopstad distrik. Jakkalse het gewissel van n ou teef na redelik jongetjies. Die rooikat was n mooi wyfie.

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Thu Feb 12, 2015 5:19 pm
by Ian
Reggie Gerber wrote:Abrie Smit - 18 / 8 nagte ........ 3 Rooikatte
HennieC - 2
Marius Marais - 4
SakoTrippel2 - 6
Cobb en Dewie - 4
Platjak - 17
Ian - 18/4 aande
Rikus - 12
Vaaljas - 18 / 6nagte ...2 rooikatte
Henrie_270 - 7jakkalse / 3nagte
Gerrit (Nightro) - 36
Henry Griffiths - 4
Theedge - 11 - 2 Aande en 1 - dag
G&G - 23 kills / 3 Nagte
Reggie - 9 / 3 Aande
Piet en Daan - 36 / 2 Aande
Dewitt - 7 / 2 Aande
GrOoTjAgtEr - 3
uitenwaj - 8 / 1 aand
SakoTrippel2 - 8 / 4 aande
pieter h - 1 / 1 aand
FM 114/13nagte
stephan2 - 7 /3 nagte .....2 Rkatte
Boshond - 11/3 nagte
Roland - 2/2 nagte
Dewitt - 3 / 2 nagte ......2Rooikatte
Duracell - 3/1 nag
Totaal:380

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Fri Feb 13, 2015 6:29 am
by Francois Marais
Weer mooi geloop gisteraand......36 virri nag....het 33 opgetel....

Abrie Smit - 18 / 8 nagte ........ 3 Rooikatte
HennieC - 2
Marius Marais - 4
SakoTrippel2 - 6
Cobb en Dewie - 4
Platjak - 17
Ian - 14/3 aande
Rikus - 12
Vaaljas - 18 / 6nagte ...2 rooikatte
Henrie_270 - 7jakkalse / 3nagte
Gerrit (Nightro) - 36
Henry Griffiths - 4
Theedge - 11 - 2 Aande en 1 - dag
G&G - 23 kills / 3 Nagte
Reggie - 9 / 3 Aande
Piet en Daan - 36 / 2 Aande
Dewitt - 7 / 2 Aande
GrOoTjAgtEr - 3
uitenwaj - 8 / 1 aand
SakoTrippel2 - 8 / 4 aande
pieter h - 1 / 1 aand
FM 150/14nagte
stephan2 - 7 /3 nagte .....2 Rkatte
Boshond - 11/3 nagte
Roland - 2/2 nagte
Dewitt - 3 / 2 nagte ......2Rooikatte
Duracell - 3/1 nag
Totaal:416

IMG-20150213-WA0010.jpg

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Fri Feb 13, 2015 7:29 am
by Geno
Abrie Smit - 18 / 8 nagte ........ 3 Rooikatte
HennieC - 2
Marius Marais - 4
SakoTrippel2 - 6
Cobb en Dewie - 4
Platjak - 17
Ian - 18/4 aande
Rikus - 12
Vaaljas - 18 / 6nagte ...2 rooikatte
Henrie_270 - 7jakkalse / 3nagte
Gerrit (Nightro) - 36
Henry Griffiths - 4
Theedge - 11 - 2 Aande en 1 - dag
G&G - 23 kills / 3 Nagte
Reggie - 9 / 3 Aande
Piet en Daan - 36 / 2 Aande
Dewitt - 7 / 2 Aande
GrOoTjAgtEr - 3
uitenwaj - 8 / 1 aand
SakoTrippel2 - 8 / 4 aande
pieter h - 1 / 1 aand
FM 150/14nagte
stephan2 - 7 /3 nagte .....2 Rkatte
Boshond - 11/3 nagte
Roland - 2/2 nagte
Dewitt - 3 / 2 nagte ......2Rooikatte
Duracell - 3/1 nag

Totaal:420

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Fri Feb 13, 2015 8:07 am
by musgrave270
Francois Marais wrote:Weer mooi geloop gisteraand......36 virri nag....het 33 opgetel....
Oom Francois

Op hoeveel hektaar is die jakkalse geskiet?

Groete
Ruan

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Fri Feb 13, 2015 11:24 am
by Abrie Smit
Mooi Cois. Jy loop oop. Hier is die fotos van my spannetjie van 'n week terug. Is eintlik skaam na Cois se foto.

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Sat Feb 14, 2015 6:04 am
by Geno
Abrie Smit - 18 / 8 nagte ........ 3 Rooikatte
HennieC - 2
Marius Marais - 4
SakoTrippel2 - 6
Cobb en Dewie - 4
Platjak - 17
Ian - 18/4 aande
Rikus - 12
Vaaljas - 18 / 6nagte ...2 rooikatte
Henrie_270 - 7jakkalse / 3nagte
Gerrit (Nightro) - 36
Henry Griffiths - 4
Theedge - 11 - 2 Aande en 1 - dag
G&G - 30 kills / 4 Nagte
Reggie - 9 / 3 Aande
Piet en Daan - 36 / 2 Aande
Dewitt - 7 / 2 Aande
GrOoTjAgtEr - 3
uitenwaj - 8 / 1 aand
SakoTrippel2 - 8 / 4 aande
pieter h - 1 / 1 aand
FM 150/14nagte
stephan2 - 7 /3 nagte .....2 Rkatte
Boshond - 11/3 nagte
Roland - 2/2 nagte
Dewitt - 3 / 2 nagte ......2Rooikatte
Duracell - 3/1 nag

Totaal:427

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Sat Feb 14, 2015 7:13 am
by Francois Marais
Abrie Smit - 18 / 8 nagte ........ 3 Rooikatte
HennieC - 2
Marius Marais - 4
SakoTrippel2 - 6
Cobb en Dewie - 4
Platjak - 17
Ian - 18/4 aande
Rikus - 12
Vaaljas - 18 / 6nagte ...2 rooikattte
Henrie_270 - 7jakkalse / 3nagte
Gerrit (Nightro) - 36
Henry Griffiths - 4
Theedge - 11 - 2 Aande en 1 - dag
G&G - 30 kills / 4 Nagte
Reggie - 9 / 3 Aande
Piet en Daan - 36 / 2 Aande
Dewitt - 7 / 2 Aande
GrOoTjAgtEr - 3
uitenwaj - 8 / 1 aand
SakoTrippel2 - 8 / 4 aande
pieter h - 1 / 1 aand
FM 169/15nagte
stephan2 - 7 /3 nagte .....2 Rkatte
Boshond - 11/3 nagte
Roland - 2/2 nagte
Dewitt - 3 / 2 nagte ......2Rooikatte
Duracell - 3/1 nag

Totaal:446

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Sat Feb 14, 2015 7:14 am
by rikus
24 jakkalse in 6 aande

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Sat Feb 14, 2015 7:24 am
by Francois Marais
Ruan
Die 36 is op so 8000ha geskiet....maar dit is so ruig in bos dat effektiewelik net miskien die helfte van die plaas geroep is.

Dolf
Van di 28 is 15 geslag deur die plassbaas....het jagters lodge en wil daar gebruik vi decor as klaar gelooi is...

Mooi loop
Francois