Page 5 of 13
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Wed Nov 04, 2015 1:44 pm
by Jakkalsgat
Jakkalsgat wrote:Jakkalsgat wrote:1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en na die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas.
2) 1 x Std Boyds kolf van jou keuse geborg deur Pierre vd Merwe aka BRNO (Pierre)
3) ‘n Slagskaap geborg deur Martin aka Smitstertjies
4) Leer Ottoman geborg deur Imvusa Furniture Bloemfontein (Jakkalsgat Safaris)
5) 2 Vaalribbok Calvinia geborg deur Cassie Calvinia
6) 1 x Aim Knobb geborg deur Nico Harris
7) 1 x Aim Knobb Geborg deur Nico Harris

R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
9) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
10) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
11) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
12) Jaracal Jaghemp, Pet, Beanie, Fleece baadjie en serp geborg deur GreyGhostGear
13) RCBS 5.0.5 balkie skaal geborg deur Hein (Haan)
14) Voodoo Tactical cheek rest geborg deur Hein (Haan)
15) Garmin ETrex 30x geborg deur Hyper Auto Fleet Management (MichielC)
16) Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00. Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.
Geborg deur Robbie en Wildshoekie
17) Biki Bini Bos, 1X rooibok ram jag. 2 persone 3 nagte in die week - enige dag Maandag tot Donderdag.
Ingesluit is die gids tarief, verblyf, koelkamer. Geen kos of drank. Jagter kan voldag jag op die 1ste dag.
Normale jag reëls geld. borg gereel deur Carl
18) geweer belt van Els Fine Leather Co geborg deur Ivan Volschenk en gereel deur Carl
19) Biltongmes van Kalahari messe waarde ongeveer R800, gereel deur Alwyn.
Dankie aan al ons borge.
Bank: FNB
Naam: Jaracal Kersfonds
Tak: 250 053
Rek: 6 256 501 1336
Verwysing: Jaracal Naam
R 28 100
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Wed Nov 04, 2015 1:56 pm
by Wouter Roets
Eugene
Baie dankie vir die samestelling van daai reels. Glo dit spreek verseker die meeste onduidelikhede in die verband aan. Mense hierdie bly n goeie doel en ons vra weereens van Jaracal se kant af dat julle asb hierdie wonderlike inisiatief sal ondersteun. Elke kaartjie kan n verskil in n onskuldige kindtjie se lewe maak.
Ons bedank ook die persone wat hulle kosbare tyd so oonbaatsugtig opoffer uit die diepte van ons harte. So ook groot dank aan die borge met hierdie great pryse. Ek maak nou ook my oorbetaling en hoop dat daar sommer nog vele ander lede die voorbeeld sal volg. Kom mense kom ons maak n verskil!
Groetnis
Wouter
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Wed Nov 04, 2015 5:49 pm
by Eugene
Dankie vir jou ondersteuning hierin Wouter!
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Thu Nov 05, 2015 2:57 pm
by hubu
Hi
Ek sal 2 kaartjies vat, Dankie.
Het betalings bewys gemail.
groete
hubu
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Thu Nov 05, 2015 3:51 pm
by Smitstertjies
Ek wil graag vir elke Jaracal lid wat betrokke is by hierdie inisiatief ongelooflik dankie se vir wat julle met die kers kompetisie doen.
Die Loerie kinderhuis is hier in my dorpie gelee. Ons is n paar sakemanne in die dorp wat maar probeer om die kinderhuis aan die gang te hou. Die trustees en personeel van die kinderhuis doen uitstekende werk.
Daar kom nie n sent van die staat af nie. Almal probeer om die kinders in die tehuis die beste opvoeding denkbaar te gee. Die kinderhuis het nou al n hoofseun en hoofdogter by ons dorp se skool opgelewer.
Verskeie van die Loerie kinders studeer ook nou by die Pukke aan grade soos onderwys, rekenmeester ens. Alles met geld wat ingesamel word.
Ek is werklik trots om te se dat die Loeries uit ons dorp kom.
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Thu Nov 05, 2015 3:52 pm
by FHM
Manne as ek dit mis gelees het - sks, wanneer sluit die fondsinsameling?
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Thu Nov 05, 2015 4:01 pm
by Jean Marais
FHM wrote:Manne as ek dit mis gelees het - sks, wanneer sluit die fondsinsameling?
DATUMS EN DUUR VAN KOMPETISIE
Die kompetisie begin amptelik op Saterdag 10 Oktober 2015 en sluit op Sondag 13 Desember 2015, 23h59.
TREKKING
Trekking geskied op Dinsdag, 15 Desember 2015 om 19h00.
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Thu Nov 05, 2015 4:08 pm
by FHM
Jean Marais wrote:FHM wrote:Manne as ek dit mis gelees het - sks, wanneer sluit die fondsinsameling?
DATUMS EN DUUR VAN KOMPETISIE
Die kompetisie begin amptelik op Saterdag 10 Oktober 2015 en sluit op Sondag 13 Desember 2015, 23h59.
TREKKING
Trekking geskied op Dinsdag, 15 Desember 2015 om 19h00.
Dankie Jean
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Thu Nov 05, 2015 4:10 pm
by Hugo
Jean Marais wrote:
TREKKING
Trekking geskied op Dinsdag, 15 Desember 2015 om 19h00.
Op my verjaarsdag, dalk kry ek n ou extra geskenkie in die vorm van n kudu jag...
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Fri Nov 06, 2015 10:57 am
by Jakkalsgat
1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en nate="Jakkal die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas.
2) 1 x Std Boyds kolf van jou keuse geborg deur Pierre vd Merwe aka BRNO (Pierre)
3) ‘n Slagskaap geborg deur Martin aka Smitstertjies
4) Leer Ottoman geborg deur Imvusa Furniture Bloemfontein (Jakkalsgat Safaris)
5) 2 Vaalribbok Calvinia geborg deur Cassie Calvinia
6) 1 x Aim Knobb geborg deur Nico Harris
7) 1 x Aim Knobb Geborg deur Nico Harris

R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
9) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
10) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
11) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
12) Jaracal Jaghemp, Pet, Beanie, Fleece baadjie en serp geborg deur GreyGhostGear
13) RCBS 5.0.5 balkie skaal geborg deur Hein (Haan)
14) Voodoo Tactical cheek rest geborg deur Hein (Haan)
15) Garmin ETrex 30x geborg deur Hyper Auto Fleet Management (MichielC)
16) Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00. Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.
Geborg deur Robbie en Wildshoekie
17) Biki Bini Bos, 1X rooibok ram jag. 2 persone 3 nagte in die week - enige dag Maandag tot Donderdag.
Ingesluit is die gids tarief, verblyf, koelkamer. Geen kos of drank. Jagter kan voldag jag op die 1ste dag.
Normale jag reëls geld. borg gereel deur Carl
18) geweer belt van Els Fine Leather Co geborg deur Ivan Volschenk en gereel deur Carl
19) Biltongmes van Kalahari messe waarde ongeveer R800, gereel deur Alwyn.
Dankie aan al ons borge.
Bank: FNB
Naam: Jaracal Kersfonds
Tak: 250 053
Rek: 6 256 501 1336
Verwysing: Jaracal Naam
R 30 100
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Sun Nov 08, 2015 5:45 pm
by ROBBIE1
Manne jammer ekmis die afgelope permanent in die bos.
My borg is as volg:
- Verblyf vir 2 persone vir 3 dae, koelkamer en slag geriewe, voertuig alles ingesluit.
- Enige wild ter waarde van R4000.00, soos wat op die plaas beskikbaar is vir jag, of jy nou 8 varke wil skiet of n Bwb en rooibok maak nie saak aan my nie.
- Bewerking gratis by Wildshoekie.
Kos en drank ens uitgesluit, wenner voorsien dit self.
Huisiglik kan die jag plaasvind of op Thabazimbi of Swartruggens.
Wat my gedagte was as die wenner dalk nou uit n streek is wat te ver is en dit nie die moeite werd maak om hier te kom jag nie, ismom n forum te lid in die area te kry met n plaas en dan n reeling vir n jag daar te tref. Bv - FHM wen my prys, heng dis mos nie die moeite werd om al die pad hier te kom skiet nie, dan probeer ons eerder iets daar reel. Al wat n probleem gaan wees is die bewerking, maar ek sal bereid wees om my koste op die bewerking vir die persoon in te betaal wat die bewerking doen. Kom ons sit klaar n waarde van R2500 vir bewerking by.
Hoop dit is duidelik genoeg.
Groete.
Robbie
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Mon Nov 09, 2015 12:26 pm
by Jakkalsgat
1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en nate="Jakkal die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas.
2) 1 x Std Boyds kolf van jou keuse geborg deur Pierre vd Merwe aka BRNO (Pierre)
3) ‘n Slagskaap geborg deur Martin aka Smitstertjies
4) Leer Ottoman geborg deur Imvusa Furniture Bloemfontein (Jakkalsgat Safaris)
5) 2 Vaalribbok Calvinia geborg deur Cassie Calvinia
6) 1 x Aim Knobb geborg deur Nico Harris
7) 1 x Aim Knobb Geborg deur Nico Harris

R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
9) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
10) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
11) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
12) Jaracal Jaghemp, Pet, Beanie, Fleece baadjie en serp geborg deur GreyGhostGear
13) RCBS 5.0.5 balkie skaal geborg deur Hein (Haan)
14) Voodoo Tactical cheek rest geborg deur Hein (Haan)
15) Garmin ETrex 30x geborg deur Hyper Auto Fleet Management (MichielC)
16) Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00. Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.
Geborg deur Robbie en Wildshoekie
17) Biki Bini Bos, 1X rooibok ram jag. 2 persone 3 nagte in die week - enige dag Maandag tot Donderdag.
Ingesluit is die gids tarief, verblyf, koelkamer. Geen kos of drank. Jagter kan voldag jag op die 1ste dag.
Normale jag reëls geld. borg gereel deur Carl
18) geweer belt van Els Fine Leather Co geborg deur Ivan Volschenk en gereel deur Carl
19) Biltongmes van Kalahari messe waarde ongeveer R800, gereel deur Alwyn.
Dankie aan al ons borge.
Bank: FNB
Naam: Jaracal Kersfonds
Tak: 250 053
Rek: 6 256 501 1336
Verwysing: Jaracal Naam
R 32 500
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Wed Nov 11, 2015 12:06 pm

R100 per inskrywing
Bank: FNB
Naam: Jaracal Kersfonds
Tak: 250 053
Rek: 6 256 501 1336
Verwysing: Jaracal Naam
R 33 300
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Thu Nov 12, 2015 11:11 am
by Carl
'n Vriend van my het die volgende voorstel gemaak.
Hy gaan al sy drank geld (dis glo baie) vir die maand van November skenk!
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Thu Nov 12, 2015 12:53 pm
by Jakkalsgat
Middag Manne
4 weke oor ons staan op R 33 300
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Fri Nov 13, 2015 8:21 am
by Geno
More manne.
Ek gaan hierdie jaar my sente in 'n ander instansie (
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=177&t=45238) indruk. Wens ek kon by altwee gee, maar met 'n baba oppad oor 2 maande, gaan dit maar druk!
Sterkte, en ek glo julle sal soos vantevore die Loeries se asem weg slaan!
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Fri Nov 13, 2015 9:43 am
by Jakkalsgat
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 33#p536733
More
Kyk asb na hierdie topic bo, ons dank Michiel vir hierdie mooi gebaar.
Groete
Jaco
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Tue Nov 17, 2015 9:07 am
by Jakkalsgat
R34 800
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Thu Nov 19, 2015 2:36 pm
by Jakkalsgat
R36 400
Baie dankie aan elkeen wat 'n verskil maak.
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Fri Nov 20, 2015 10:15 am
by Jakkalsgat
More Manne
Francois Welman (FrancoisW) hier op die forum het die volgende pryse geborg vir hierdie kompetisie.Pryse sal ook posgeld insluit van postnet na postnet.
Belde is as volg:
1 x Safari Sling - R530
1 x Safari Tactical Sling - R430
1 x 2+2 Sling (dis die verstelbare beld wat die manne gebruik om uit die vuis uit te skiet) - R360
Fotos beskikbaar op
www.welmandistributors.co.za besoek asb hier webblad en kyk na ander produkte ook beskikbaar.
Francois, baie dankie vir hierdie pryse.
Groete
Jaco Stander
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Sat Nov 21, 2015 8:26 am
by Carl
Kom manne druk hom lekker hard die volgende paar weke!!
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Mon Nov 23, 2015 1:46 pm
by Jakkalsgat
R37 800
Baie dankie aan elkeen wat 'n verskil maak.
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Wed Nov 25, 2015 8:41 am
by Jakkalsgat
1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en nate="Jakkal die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas.
2) 1 x Std Boyds kolf van jou keuse geborg deur Pierre vd Merwe aka BRNO (Pierre)
3) ‘n Slagskaap geborg deur Martin aka Smitstertjies
4) Leer Ottoman geborg deur Imvusa Furniture Bloemfontein (Jakkalsgat Safaris)
5) 2 Vaalribbok Calvinia geborg deur Cassie Calvinia
6) 1 x Aim Knobb geborg deur Nico Harris
7) 1 x Aim Knobb Geborg deur Nico Harris

R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
9) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
10) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
11) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
12) Jaracal Jaghemp, Pet, Beanie, Fleece baadjie en serp geborg deur GreyGhostGear
13) RCBS 5.0.5 balkie skaal geborg deur Hein (Haan)
14) Voodoo Tactical cheek rest geborg deur Hein (Haan)
15) Garmin ETrex 30x geborg deur Hyper Auto Fleet Management (MichielC)
16) Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00. Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.
Geborg deur Robbie en Wildshoekie
17) Biki Bini Bos, 1X rooibok ram jag. 2 persone 3 nagte in die week - enige dag Maandag tot Donderdag.
Ingesluit is die gids tarief, verblyf, koelkamer. Geen kos of drank. Jagter kan voldag jag op die 1ste dag.
Normale jag reëls geld. borg gereel deur Carl
18) geweer belt van Els Fine Leather Co geborg deur Ivan Volschenk en gereel deur Carl
19) Biltongmes van Kalahari messe waarde ongeveer R800, gereel deur Alwyn.
20) 1 x Safari Sling - R530 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
21) 1 x Safari Tactical Sling - R430 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
22)1 x 2+2 Sling (dis die verstelbare beld wat die manne gebruik om uit die vuis uit te skiet) - R360 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
R100 per inskrywing
Bank: FNB
Naam: Jaracal Kersfonds
Tak: 250 053
Rek: 6 256 501 1336
Verwysing: Jaracal Naam
R 38 400
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Thu Nov 26, 2015 8:34 am

R 41 500
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Thu Nov 26, 2015 9:44 am
by Apie
Ek mik vir daai Vaalribbokjag!