Page 5 of 5
Re: .416Ruger ideale koeelgewig
Posted: Tue Sep 17, 2024 5:55 am
by Frederik
My lott skiet N540 en hoor die Chrony of dit nou winter of sommer is bly die spoed stabiel.
Dink as jy baie kruit gooi is sensitiwiteit van hitte maar minder. Weet nie of dit sin maak nie.
Maar jy kan maar vir Deon vrae my spoed bly konstant hier by 2280fps warm of koud.
Dit is gepaard met 103% dopvulling.
Re: .416Ruger ideale koeelgewig
Posted: Tue Sep 17, 2024 11:19 am
by Geno
Dankie manne,
Ek gaan so paar simulasies op QL hardloop en dan klompie 380gr Krieke en 400gr Barnes solids wat ek het laai en toets.
As ek 2300fps kan kry uit my geweer se 23" loop sal ek meer as tevrede wees vir die werk en afstande wat ek beplan.
Re: .416Ruger ideale koeelgewig
Posted: Tue Sep 17, 2024 6:26 pm
by tripodmvr
Ruger 416 Barnes Solid.png
Re: .416Ruger ideale koeelgewig
Posted: Wed Sep 18, 2024 8:34 am
by Geno
Dankie Uncle. DIs wel die banded solids wat ek het.
Ek het ook daardie specs op QL gesien.
Re: .416Ruger ideale koeelgewig
Posted: Wed Mar 18, 2026 11:35 am
by tau
Ou draad, maar ek wag vir my lisensie en my vriend het Geno se geweer gekoop so ek sal maar aangaan.
EK wil/moet 400gr Solids skiet watse kruit is toe op die einde die beste plan?
my .375 Ruger en 300gr solids werk baie goed met S355 winter in Namibia teen -3 of Zimbabwe in Oktober teen 36 celsius. EK sal graag my .416 ook so will laat loop sonder extraction probleme.
Re: .416Ruger ideale koeelgewig
Posted: Wed Mar 18, 2026 11:45 am
by Capt. Yoda
Jy het mos MRP
Re: .416Ruger ideale koeelgewig
Posted: Thu Mar 19, 2026 7:18 am
by tau
Capt. Yoda wrote: Wed Mar 18, 2026 11:45 am
Jy het mos MRP
Dit is goeie nuus!!!!