Page 5 of 6
Re: Swaar diens bipod
Posted: Fri Apr 17, 2020 1:54 pm
by Diesel Dog
Ek het nie een om te meet nie maar ek skat van 150mm tot 265mm.
DD
Re: Swaar diens bipod
Posted: Sat Apr 18, 2020 2:08 pm
by Diesel Dog
Re: Swaar diens bipod
Posted: Sun Apr 19, 2020 3:21 pm
by Diesel Dog
Hoop die extra gewig gaan met tracking help.


Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Swaar diens bipod
Posted: Sun Apr 26, 2020 8:35 pm
by Diesel Dog
Nog so paar parte vir bipod gemaak.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Swaar diens bipod
Posted: Mon Jun 22, 2020 8:29 pm
by Diesel Dog
My 6.5x55 met die home made ringe en bipod so bietjie afgestof .Mooi groep toe verlaat die vyfde skoot my op 700m
DD

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Swaar diens bipod
Posted: Sun Dec 06, 2020 8:57 pm
by Diesel Dog
Vandag weer bipod parte begin maak.
Sent from my SM-G980F using Tapatalk
Re: Swaar diens bipod
Posted: Mon Dec 07, 2020 6:37 pm
by Diesel Dog
Note to self.
Don,t design things for which you have to make your own fasteners.
DD
Sent from my SM-G980F using Tapatalk
Re: Swaar diens bipod
Posted: Tue Dec 08, 2020 10:51 pm
by Apie
Diesel Dog wrote:Note to self.
Don,t design things for which you have to make your own fasteners.
DD
Sent from my SM-G980F using Tapatalk
Netjies!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Swaar diens bipod
Posted: Sat Dec 12, 2020 4:55 pm
by Diesel Dog
Dit vorder maar stadig.

Sent from my SM-G980F using Tapatalk
Re: Swaar diens bipod
Posted: Fri Dec 18, 2020 6:57 pm
by Diesel Dog
Besigheid is toe en ek het nou meer tyd om aan die bipod projek te werk.
Fifty hrs and counting.
Gelukkig is dit n stokperdjie.
DD
Sent from my SM-G980F using Tapatalk
Re: Swaar diens bipod
Posted: Fri Dec 25, 2020 10:57 pm
by Diesel Dog
Ek sit nou al meer as n jaar met n 300 winmag AI magasyn wat ek wil gebruik op my 300wsm om lang tpl patrone te voer.Ek kry nerens bottom metal wat geskik is vir die applikasie nie nou gaan ek maar self een probeer maak.
DD
Re: Swaar diens bipod
Posted: Fri Dec 25, 2020 10:58 pm
by Diesel Dog
.


Sent from my SM-G980F using Tapatalk
Re: Swaar diens bipod
Posted: Sat Dec 26, 2020 8:10 am
by ruaanb
Ek hou dop gaan dalk kom mooi vra. Wat is die tpl wat jy na kyk om te voer uit die magasyn?
Re: Swaar diens bipod
Posted: Sat Dec 26, 2020 9:55 am
by Diesel Dog
Ek laai tans 81mm tpl met 108 gr eldm die magasyn kan 93mm tpl laai.Die kort aksie AI magasyn wat ek tans op die geweer het kan maar 73mm hanteer.
DD
Re: Swaar diens bipod
Posted: Sat Dec 26, 2020 7:39 pm
by Hansieslim
Jou handewerk laat my stom en jaloers...
Re: Swaar diens bipod
Posted: Sat Dec 26, 2020 7:43 pm
by jdpretorius
Hansieslim wrote:Jou handewerk laat my stom en jaloers...
+1
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Re: Swaar diens bipod
Posted: Wed Dec 30, 2020 4:39 pm
by gho
Diesel. Is die 108 gn nie 'n bietjie te lig vir 'n WSM nie?

gho
Re: Swaar diens bipod
Posted: Wed Dec 30, 2020 7:58 pm
by Diesel Dog
With hindsight yes ! Maar nie vir die hoerkind nie
DD
Re: Swaar diens bipod
Posted: Wed Dec 30, 2020 9:21 pm
by Geno
Manne, DD se bipod is bitter netjies!
Hy het my genooi om saam hom vanoggend te social distance tot op 1120m
Ek met sy 6XCi en hy met sy 6.5Sweedmoor.
Dankie Gerald, dit was great om bietjie te skiet terwyl ons vakansie hou hier op die Weskus.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Swaar diens bipod
Posted: Fri Jan 08, 2021 7:43 pm
by Diesel Dog
Tried my hand at anodising with basic household chemicals on a test piece before I risk the TRG rail that I made.

Sent from my SM-G980F using Tapatalk
Re: Swaar diens bipod
Posted: Sat Mar 11, 2023 11:08 pm
by Diesel Dog
Re: Swaar diens bipod
Posted: Sun Mar 12, 2023 6:23 am
by Bigfoot
Your machining is excellent.
Re: Swaar diens bipod
Posted: Sun Mar 12, 2023 9:51 am
by Diesel Dog
Thank you Bigfoot.
Making one or two parts on old machines to tolerance is within the realm of a trained artisan but making production parts to spec that separate's the men from the boys
DD
Re: Swaar diens bipod
Posted: Sun Mar 12, 2023 2:42 pm
by Francoisv
Die Dog kán!
Shoot straight
Re: Swaar diens bipod
Posted: Sun Mar 12, 2023 7:06 pm
by Diesel Dog
Ek sit af baan toe om die kontrapsie te toets.Toe ek klaar opgestel is en wil begin skiet kom ek agter my ammo lyk so
DD

Sent from my SM-G980F using Tapatalk