Re: Pieter Malan aka PietSkiet
Posted: Thu Sep 03, 2020 7:30 pm
HahahahaCapt. Oblivious wrote:Tot hier op 800m kan jy maar nog bo op hulle le maar na n 1000m raak hulle te groot dan moet jy hulle ma kant toe skuifkudu375 wrote: Thu Sep 03, 2020 4:03 pm Middag Jaracalers,
Ek lees hierdie draad , leer nogal baie en wil graag net n vraag vra aan die lang afstand manne as ek mag, die manne wat nou so 800m plus oefen en so aan:
As mens dan nou "eggs out" skiet, le jy bo op, of langsaan?
Groete





Mooi man Kappie, lekker laat jy my nou lagSent from my iPhone using Tapatalk