Lisensie aansoeke wagtydperk
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Amper 8 maande gewag vir goedkeuring vir hernuwing van Bevoegdheid 2 Feb ingegee SMS ontvang dat dit goed gekeur is 10 Okt.
Nou die wag vir kaartjie.
Nou die wag vir kaartjie.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8000
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
... en toe stop dinge net daarso. Dit is nou 160 kalender dae en 115 werksdaeArnold wrote: Mon Aug 10, 2020 5:02 pm Dinge beweeg definitief. Ek het aansoeke die week voor lockdown ingegee en hulle het al tot by licensing (CFR) gevorder.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Arnold wrote: Thu Oct 15, 2020 2:55 pm
... en toe stop dinge net daarso. Dit is nou 160 kalender dae en 115 werksdae![]()
Op die selfde bladsy .....106 werksdae en 147 kalender dae. Hulle antwoord ook geen emails na omtrent 10 veskillendes toe nie, selfs al dien jy 'n klagte in nie
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 920
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Kaartjie SMS vandag ontvang.musgrave270 wrote:Goedkeuring SMS het gister deurgekom. 152Werksdaemusgrave270 wrote:Voggend deurgekom CFR toe. Die man reken as level1 inskop sal dinge beter gaan. Op die stadium probeer hulle nog opvang en hy raai my aan om weer volgende maand terug te bel. Hy kan my nie help nie.
Klink of alles nou dood ruk daarso
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
- Philip Marais
- Newbie

- Posts: 49
- Joined: Wed Oct 06, 2010 2:54 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
My heraansoek begin Mei ingegee, 3 en 'n half maande om by provinsie te kom, lê nou 2 maande by 'consideration'.
.177 HW100 PCP
.22LR Krico,
12G Browning O/U,
243 Win Tikka T3 Super-Varmint,
308 RSA,
308 Tikka M590,
260 Rem Tikka T3x Varmint
375 CZ Zkk602
.22LR Krico,
12G Browning O/U,
243 Win Tikka T3 Super-Varmint,
308 RSA,
308 Tikka M590,
260 Rem Tikka T3x Varmint
375 CZ Zkk602
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Manne het enige iemand ‘n kontak wat ek kan opvolg rakende my kaartjie? Aansoek is 19sep goed gekeur en was al 3 keer by my DFO om te hoor of my kaartjie daar is maar steeds niks.
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Cfrenquiry@saps.gov.za kan jy probeer maar deesdae val jy nog in die gemiddelde tydgleuf so ek twyfel of hulle vir jou iets gaan doen. Ek is in dieselfde boodjie op die oomblik
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
- RabieL
- Full Member

- Posts: 161
- Joined: Mon Oct 20, 2014 10:10 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Jou DFo kan vir jou op die sisteem kyk of die kaart al geprint is. Maar daarna is dit n duistere proses tot by die DFO. Ek was vandag gelukkig om my kaart te kan gaan haal.Smith223 wrote: Wed Oct 21, 2020 11:31 am Manne het enige iemand ‘n kontak wat ek kan opvolg rakende my kaartjie? Aansoek is 19sep goed gekeur en was al 3 keer by my DFO om te hoor of my kaartjie daar is maar steeds niks.
"Only Accurate Rifles Are Interesting"
9mmP, .22 LR AR 15, 12 Gauge, 243 Win, 6 Creedmoor, 6.5 Creedmoor, 7mm RM, 338 WM.
9mmP, .22 LR AR 15, 12 Gauge, 243 Win, 6 Creedmoor, 6.5 Creedmoor, 7mm RM, 338 WM.
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Dit is waar die storie deurmekaar raak, ek was die 2de Oktober by my DFO se kantore (ons het 3 DFO’s) toe sê DFO nr1 vir my ,my kaart is die 29ste September geprint ek kan die daaropvolgende week kom hoor of hy al daar is. Kom vandag daar toe help DFO nr2 my, (nr1 was nie daar nie) en die beweer toe my kaart is nog nie eers gedruk nie. Dus my vraag om moontlik iemand by die drukkers kan kry wat net vir my kan bevestig wat die situatie is. Die jaar staan al einde se kant toe en daar is nog ‘n paar kompetises wat ek wil gaan skiet.RabieL wrote: Wed Oct 21, 2020 3:58 pmJou DFo kan vir jou op die sisteem kyk of die kaart al geprint is. Maar daarna is dit n duistere proses tot by die DFO. Ek was vandag gelukkig om my kaart te kan gaan haal.Smith223 wrote: Wed Oct 21, 2020 11:31 am Manne het enige iemand ‘n kontak wat ek kan opvolg rakende my kaartjie? Aansoek is 19sep goed gekeur en was al 3 keer by my DFO om te hoor of my kaartjie daar is maar steeds niks.
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
My een aansoek sit nou al op 150 werksdae.
- finch
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
2 Maande na my hernuwing in gegee is lê my papiere nog steeds in my plaaslike SAPS erens op n kantoor lesenaar. As mens vra kry jy slegs die standaard, Covid het ons agter gemaak antwoord.
Wonder hoe lank Covid nog die arme sondebok gaan bly? n Jaar? 5jaar? As jy na ons land se politiek kyk is 26jaar nie lank genoeg nie!
Ok klaar afgeblaas! Gelukkig bly my lisensie geldig tot hernuwing afhandel is so hoe langer hulle vat hoe langer bly my lisensie geldig.
Wonder hoe lank Covid nog die arme sondebok gaan bly? n Jaar? 5jaar? As jy na ons land se politiek kyk is 26jaar nie lank genoeg nie!
Ok klaar afgeblaas! Gelukkig bly my lisensie geldig tot hernuwing afhandel is so hoe langer hulle vat hoe langer bly my lisensie geldig.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1366
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Well arme Jan word nogsteeds blameer vir die poef in die politiek, en dis al 368 jaar gewees.finch wrote: Mon Oct 26, 2020 10:11 amAs jy na ons land se politiek kyk is 26jaar nie lank genoeg nie!
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Amper 8 maande later het ek die kaartjie in my hand nou wag ek vir die courier man om sy werk te doen.Smith223 wrote: Wed Oct 21, 2020 5:13 pmDit is waar die storie deurmekaar raak, ek was die 2de Oktober by my DFO se kantore (ons het 3 DFO’s) toe sê DFO nr1 vir my ,my kaart is die 29ste September geprint ek kan die daaropvolgende week kom hoor of hy al daar is. Kom vandag daar toe help DFO nr2 my, (nr1 was nie daar nie) en die beweer toe my kaart is nog nie eers gedruk nie. Dus my vraag om moontlik iemand by die drukkers kan kry wat net vir my kan bevestig wat die situatie is. Die jaar staan al einde se kant toe en daar is nog ‘n paar kompetises wat ek wil gaan skiet.RabieL wrote: Wed Oct 21, 2020 3:58 pmJou DFo kan vir jou op die sisteem kyk of die kaart al geprint is. Maar daarna is dit n duistere proses tot by die DFO. Ek was vandag gelukkig om my kaart te kan gaan haal.Smith223 wrote: Wed Oct 21, 2020 11:31 am Manne het enige iemand ‘n kontak wat ek kan opvolg rakende my kaartjie? Aansoek is 19sep goed gekeur en was al 3 keer by my DFO om te hoor of my kaartjie daar is maar steeds niks.
Hopenlik kan ek alles reg kry voor volgende naweek se Alrha skiet, dit sal my eerste een wees.
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
- Gideon Burger
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Tue May 30, 2017 4:44 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
More Manne
Glo dit gaan goed.
Ek wou graag hoor of daar maar probleme is met .22 aansoek? My neef het so maand voor my in gegee vir sy .22 en le nog by received at licensing section van die 3de Augustus af. Ek wat n maand na hom vir n 30-06 aansoek gedoen het le nou al by in for consideration en behoort binnekort n sms te ontvang van approval of so hoop mens.
Hy het n normale nuwe CZ .22 gekoop met niks snaaks nie. Hy het in Mei begin met die aansoek en ek in Junie.
Groete
Gideon Burger
Glo dit gaan goed.
Ek wou graag hoor of daar maar probleme is met .22 aansoek? My neef het so maand voor my in gegee vir sy .22 en le nog by received at licensing section van die 3de Augustus af. Ek wat n maand na hom vir n 30-06 aansoek gedoen het le nou al by in for consideration en behoort binnekort n sms te ontvang van approval of so hoop mens.
Hy het n normale nuwe CZ .22 gekoop met niks snaaks nie. Hy het in Mei begin met die aansoek en ek in Junie.
Groete
Gideon Burger
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8000
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Hi Gideon
Hierdie is tipies en mens hoor baie van die gevalle. Dit het niks te doen met die aansoek nie maar gewoonlik n geval van waar op die tafel dit beland het.
Hou maar moed.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Hierdie is tipies en mens hoor baie van die gevalle. Dit het niks te doen met die aansoek nie maar gewoonlik n geval van waar op die tafel dit beland het.
Hou maar moed.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
- Gideon Burger
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Tue May 30, 2017 4:44 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Baie Dankie Arnold.
Ek het maar net al hier en daar stories gehoor van .22 lisensies. Maar ek glo dit wat jy hier bo noem is meer van toepassing.
Groete
Gideon Burger
Ek het maar net al hier en daar stories gehoor van .22 lisensies. Maar ek glo dit wat jy hier bo noem is meer van toepassing.
Groete
Gideon Burger
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8000
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Op n tyd, lank gelede, was .22 n issue veral vir mense wat in die dorp gebly het. Daardie dae is verby aangesien ons mos nou beter moet motiveer.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1366
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Daar is ou mites wat sê dat 'n .22 'n "sniper se keuse" en "die mees dodelike kaliber ooit" is. Dis nonsens. Dit het .22s se aansoeke in slegte lig geplaas.
Die wag is eenvoudig net omdat iemand daar nie sy werk doen nie. My vrou wag nou al 'n jaar vir haar .357 Mag se lisensie om hernu te word. 'n Jaar.
Die wag is eenvoudig net omdat iemand daar nie sy werk doen nie. My vrou wag nou al 'n jaar vir haar .357 Mag se lisensie om hernu te word. 'n Jaar.
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het 6 weke terug my 243 aansoek ingedien en wag nog heeltyd vir my eerste SMS. EK kom nie deur na die DFO as ek bel nie so bel toe gister die CFR. Hier hoor ek my aansoek is nog nie eers op die stelsel gelaai nie.
Hoe nou? Ek het iewers gehoor die DFO het ook 'n min tydperk waarin hul die papierwerk moet laai, is dit so?
Hoe nou? Ek het iewers gehoor die DFO het ook 'n min tydperk waarin hul die papierwerk moet laai, is dit so?
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Accountability grows responsibility.
Daar die hele probleem. GEEN accountability.
Daar die hele probleem. GEEN accountability.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Stephan, die probleem le' sekerlik by jou DFO.....ek sou begin "complaints" indien by die SAPS, met jou "remittance advice" as bewys. Kyk dalk op SA Gunsite, daar is ook so 'n draad met 'n klomp email adresse as jy bietjie gaan soek. Maar moet nie vir een oomblik glo dat emails rerig gaan vrugte af werk nie
Dalk moet jy jou DFO in die oe gaan kyk en vra wat vout is en as jy nie 'n goeie antwoord kry nie, vra om met die stasie OC te praat
ComplaintsNodalPoint@saps.gov.za
Ongelukkig dink ek Airhunter slaan hom te raak want hulle beskik nie meer oor daai oortuiging nie
Dalk moet jy jou DFO in die oe gaan kyk en vra wat vout is en as jy nie 'n goeie antwoord kry nie, vra om met die stasie OC te praat
ComplaintsNodalPoint@saps.gov.za
Ongelukkig dink ek Airhunter slaan hom te raak want hulle beskik nie meer oor daai oortuiging nie
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Dankie Johan ek sal daar gaan loer.
Ek sal beslis moet plan maak om daar uit te kom, ongelukkig werk ek net alweer uitstedig.
Ek sal beslis moet plan maak om daar uit te kom, ongelukkig werk ek net alweer uitstedig.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- finch
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het gou vanoggend weer opgevolg. Bevoegtheid hernuwing le by CFR. My lisensie hernuwing kan nog nie in stelsel gevoer word nie want daar was n kaliber verandering op die stelsel aangebring (my 9.3x63 was net as 9.3 op stelsel en ek moes n geweersmid inspeksie sertifikaat as kaliber bevestiging saam met aansoek ingee). Nou die verandering is nog nie amptelik goed gekeur op stesel nie en dus kan my DFO nie die hernuwing indien op die stelsel nie.finch wrote: Mon Oct 26, 2020 10:11 am 2 Maande na my hernuwing in gegee is lê my papiere nog steeds in my plaaslike SAPS erens op n kantoor lesenaar. As mens vra kry jy slegs die standaard, Covid het ons agter gemaak antwoord.
Wonder hoe lank Covid nog die arme sondebok gaan bly? n Jaar? 5jaar? As jy na ons land se politiek kyk is 26jaar nie lank genoeg nie!
Ok klaar afgeblaas! Gelukkig bly my lisensie geldig tot hernuwing afhandel is so hoe langer hulle vat hoe langer bly my lisensie geldig.
Ek sal nederig omverskoning vra vir die DFO wat dalk in my vorige pos gelyk het of sy nie haar werk doen nie, want hierdie is buite haar beheer en die vertraging le by CFR in gauteng, alhoewel my papiere nog in SAPS Somerset-Wes le.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8000
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
167 werksdae - twee aansoeke goedgekeur, nou wag ek vir die kaartjies
- Grenslyn
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am