Skietstoel

Post Reply
User avatar
katjak
Full Member
Full Member
Posts: 246
Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm

Re: Skietstoel

Post by katjak »

Freddie
Vertel bietjie vir Jakes die voordeel van die stoel bo die raam. Dit lyk my hy kort nog so bietjie oorreding :) ;) :D 8)
lag lag lag    Japie
A genious is someone who shoots at something no one else can see, and hits it.
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Skietstoel

Post by Freddie101 »

Katjak
Ek dink ou jakes is al in sy hart oortuig. Hy soek nog net verskonings om nie oor te slaan nie. Die punt is ek dink as heinrich n jakkie op 429 m kan klop is dit akkuraat genoeg.
Freddie
yol bolsun
britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

Re: Skietstoel

Post by britsman »

Freddie/ Katjag,
                      Ek dink die probleempie is dat Allen se stoel nie "heavy duty" genoeg vir ou Jakes  nie ;D ;D ;D
       
          groete,
                      brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Skietstoel

Post by Francois Marais »

Brits

Nout jy jou nek lekker VER uitgesteek ;) ;)

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Skietstoel

Post by Christo »

Jacques

sa, vat hom !!! ons kry solank die popcorn uit.

;D  :D  ;D

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Skietstoel

Post by JACQUES BOTHA »

Allen se stoel is baie goed. ek kan nie kommentaar lewer nie. My stoel het nou presies 2 jakkalse  op sy kerfstok, dis baie op Allen se model geskoei.
Die opening by die bene is so bietjie wyer gemaak (lw. fyn brek ek nou weer).. Dan het ek die 'toolbox' se deksel die selfde hoote as my arm lening gemaak vir n breer deel om my agterste arm op te laat rus. N battery agterop gesit en die kragpunte op elke armlening geplaas waar ek hulle maklik kan indruk en uittrek . Het egter begin met sleepringe en n + en  earth op, nou het ek dit verande ren die stoel is die earth en beide kontak ringe dra nou krag. Vir weerstand (dat die stoel nie so maklik draai nie) het ek by Tomcat n plan gekopieer en houtblok opgesit. En nou......moet ek dieet dat my eie stoel nie breek nie...Weet julle hoe lekker gaan julle lag as ek berig lewer my stoel het gebreek, geswig onder druk van my gewig...
Ma ek sal maar nog oortuig oet owrd dat die my stoel meer akkuraat gaan wees as die raam...dis nou as ek moet harekloof...
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Skietstoel

Post by Christo »

JB

Nee wat staal is geduldig. Gebruik net genoeg. Maak dit hidrolies as dit te swaar raak.

;D

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Kruger
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm

Re: Skietstoel

Post by Kruger »

Die opening by die bene is so bietjie wyer gemaak (lw. fyn brek ek nou weer)..
Jou stoel is seker bietjie ho?r as Allen s'n ook of het jy sagter mat gebruik op die voetstuk? Carpet burns is darm so seer as die goed op die voetstuk agterna sleep soos jy in die rondte draai. Praat nie eers van die risiko van raaktrap nie. ;D ;D
Winners never quit - Quitters never win.
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Skietstoel

Post by Freek »

Jakes, waar is die foto's? Ons wag nog in spanning vir jou raam foto's ook, kom nou man wat gaan aan daar in jou geweste of hou die duiwe jou so besig dat jy nie tyd kry om foto's te neem nie... ;) ::)
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Skietstoel

Post by Francois Marais »

Freek

Ek wonner wat die kans is vir n foto??  Jakes belowe net maar ons sien niks.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Skietstoel

Post by JACQUES BOTHA »

FM ek sukkel nog om die goed met bloutand van my sel na die rekenaar te kry, dalk tegnolgies gestrem, Die dogters sal maar seker moet help,
Ek gaan net nou my ander rekenaar bietjie inprop dan mail ek gou n paar foto's deur vir jou en freek...Ek kan nog nie die photobucket ding  doen nie, dis te ingewikkled vir my
Hou julle mail dop en die wat nog foto's wil he, gooi julle mail adres deur en ek stuur aan..

groetnis
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Skietstoel

Post by Francois Marais »

JB

Daai was sommer so tong innie kies, MAAR ek wag, THANKS

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Skietstoel

Post by Freek »

Jakes, sopas jou e-mail ontvang... en ek moet bieg daai stoel en raam van jou sal deug. Manne julle moet nie ons IT GURRU, Jacque, so vlak kyk nie. ;) Daar le 'n hoop dooie jakkalse op die gras langs die bakkie wat hy met sy toerusting gefnuik het. Welgedaan ou maat - gee hulle gas!

As jy foto's van jou stoel en die dooie jakkalse op die forum plaas het ek en oom Allen groot kompitisie  :-[, ek waardeer die feit dat jy my kans gee om in die mark in te tree. Gee asb nog so bietjie kans voordat jy daai kiekies hier plaas ek wil ten minste net my "overheads" cover...
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Skietstoel

Post by JACQUES BOTHA »

Freek
Ek is in n goeie bui vandag. Ek deel komplimente uit.
Jou stoel se sitplek is tone beter as die plastiek stoel van die ander modellle,,
Manne daai plastiek stoel ...ek het die laaste plooi uit my poepol gesit vrydag en saterdag nag....
ek gaan beslis n kar sitplek opsit[glow=red,2,300] ...VIRSEKER[/glow]
DALK IS DIT MY ANATOMIE WAT MY AFKNOU...MAAR SO SAL EK NIE KAN SIT VIR LANK NIE....As ek  myself so uitrek , kan ek amper voel hoe dioe plastiek stoel saam rugwerwels kreun..
Ek is noggie 100% ingekoop in jou geweer gedeelte nie..
Ek het my stoel se skietarm afgehaal (ek hoor ander PRO'S skiet al jare sonder die skietarm) so dis ook n forum man se idee nie my eie ontwerp nie,. Ek het n benchrest se voorste gedeelte daar gemound...die agterste gedeelte of die kolf rus hier op my armleuning ook op  n sandsak....

Freek net LAASTE VRAAG.
aS MENS OM DIE AS SLEEPRINGE GEBRUIK VIR JOU INPUT KRAG OP DIE EEN KANT VAN JOU AS  EN SOMMER WEER SLEEPRINGE AAN DIE ANDERKANT VIR OUTPUT
DAN HOEF MENS NIE TE BOOR IN DIE AS OF INSNYWERK TE DOEN VIR JOU BEDRADING NIE.. EK BEPLAN OOK VERBETERINGE, WEERGAWE 2.....

GROETNIS
JACQUES
N VRIEND VAN MY HET ALTYD GESE: CHOMMA OU HONDE LOOP LAAT...EN...... LAT EK JOU SE AS JY SAAM MET DIE GROOT HONNE WIL HOL MOET JY NIE SOOS N KLEINTJIE PIEPIE NIE....

DIT KLINK MY DIE OU HONNE HOL NOU LAAT HIER IN MY KONTREI......
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Skietstoel

Post by JACQUES BOTHA »

KOMPLIMENTE
TERWYL EK HIEROP IS, EK VERTEL N VRIEN VAN MY GERT  VAN ALLEN SE STOELE, HY BESTEL TOE EEN 
EN EK KEN NIE VIR ALLEN T NIE, EN EK DOEN NIE BEMARKING VIR HOM NIE, MAAR HY STUUR TOE DIE STOEL EN
WEET JULLE  WAT HY VRA NIE VIR GERT BETAAL DAN STUUE EK JOU STOEL NIE, HY SE VIR GERT BERTAAL MY AS JOU STOEL GY JOU IS...
MANNE DIT LYK MY DIE MAN WIL N DIENS LEWER ..EN EK SIEN HY HET NOU DIMMERS EN CD ENS OOK.
DANKIE ALLEN DAT JY NOG DIE JAKKALS JAGTERS VERTOU..EN DIENS LEWER..

GROETNIS

JB
Shoot straight and tell the truth!
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: Skietstoel

Post by boeta »

Jacques

Stem saam,daai is baie nice,min wat mens dit nog kry. ;)

Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Skietstoel

Post by Freek »

Jakes, jou idee kan seker werk maar wil nou nie negatief of stroom op klink nie maar te veel onnodige kontak punte na my sin. Gaan lees bietjie onder my advert ek kan jou help met 'n los bearing, slip ringe, borsles en bedrading kompleet - jy bou hom net vandaar af in op jou stoel... net 'n voorstel.

Ek stem saam met die plastiek sitplek op jou stoel, het self telank hard gesit in die skoolbanke en op varsity in die goed. Daarom die sagte kussings op myne.

Ek draf en piepie seker nog nie saam met die ou pak honde nie, maar ek sit en skiet darrem heel gemaklik... ;) ;D
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
Ja3
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am

Re: Skietstoel

Post by Ja3 »

Jacques

Mens het steeds geleiding nodig na die uitset van jou krag aan die bo kant. Maw, jou krag (+en-) dmw iets (bv twee drade) moet steeds
gelei kan word van jou inset tot jou uitset aan die bo-kant van die as waar die krag getap word van die statiese borsels op die roteerbare
sitvlak.

Die lewendige draad kan heelwat dikker wees as die negatief, so mens hoef nie 2 x 2.5mm drade te gebruik nie. Negatief kan bv 1mm wees.

Ja3
JACQUES wrote: aS MENS OM DIE AS SLEEPRINGE GEBRUIK VIR JOU INPUT KRAG OP DIE EEN KANT VAN JOU AS  EN SOMMER WEER SLEEPRINGE AAN DIE ANDERKANT VIR OUTPUT
DAN HOEF MENS NIE TE BOOR IN DIE AS OF INSNYWERK TE DOEN VIR JOU BEDRADING NIE.. EK BEPLAN OOK VERBETERINGE, WEERGAWE 2.....

User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Skietstoel

Post by Freddie101 »

JACQUES wrote: MANNE DIT LYK MY DIE MAN WIL N DIENS LEWER ..EN EK SIEN HY HET NOU DIMMERS EN CD ENS OOK.
DANKIE ALLEN DAT JY NOG DIE JAKKALS JAGTERS VERTOU..EN DIENS LEWER..

GROETNIS

JB
So het ek ook Allen ondervind toe ek by hom stoel koop. As n man self jakkalse jag soos hy dan weet hy hoe dit werk.
Freddie
yol bolsun
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Skietstoel

Post by Freek »

Freddie ek stem een 100% saam met jou 'n man wat nie voor saam met die ander manne die vuur help slaan nie weet mos nie watse tools nodig is in die hitte van die stryd nie. Boeta dit wat julle vertel oor oom A.T kan 'n voorbeeld vir baie van ons wees, dit is iemand met integriteit wat so optree. Ek het self nog nie vir Allen ontmoet of met hom gesels nie, maar hoop regtig dit gebeur eendag. Ek weet ek kompiteer met hom wat die skietstoele aan betref maar in die selfde asem glo ek nie die kompitisie is direk nie (prys verskil en ligging). So ek hoop nie dat ek kwalik gehou word deur van die lede en oom A.T dat ek die gebied betree nie.  ::)  :-\ Ek glo ook dit is goed om opsies te kan oorweeg voordat 'n persoon finaal 'n besluit maak.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Skietstoel

Post by JACQUES BOTHA »

FREEK
JY HET DIE VOLSTE REG OM JOU PRODUK TE BOU EN TE BEMARK..
DIT IS NIE N KOPIE OF IETS NABY AAN ALLEN SE STOEL NIE. MY STOEL HET BV BAIE VAN ALLEN SE STOEL GEERF GE-ERF..SO AS EK DIT PROBEER BEMARK OF BOU OF PROBEER VERKOOP SAL DIT WYS DAT EK GEEN RESPEK VIR N ANDER MAN SE IDEES HET NIE. SO LAAT DAAAI BOSVARK LOOP ..HYS BIKI AAN DIE DUUR KANT VIR N SALARIS TREKKER SOOS EK, MAAR 5 JAAR TERUG SOU EK MAKLIK GESE HET DIS 10 JAKKALSE DAN IS DIE STOEL BETAAL....EN BETAAL..IS DIE WET VAN TRANSVAAL..
STERKTE MET DIE VERKOPE...
GROETNIS
JB
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Skietstoel

Post by Freddie101 »

Freek
Doen so voort! Hoe meer idees hoe beter vir almal op die ou einde en soos Jacques gese het joune is oorspronklik en self uitgedink en jy gebruik hom self ook .
N goeie produk is n mens nooit spyt oor nie en n goedkoop produk is net lekker die dag as jy hom koop.
Sterkte Freddie
yol bolsun
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Skietstoel

Post by Freek »

Dankie manne, in daai geval maak ek die vark hok oop en stuur die bosvarke tussen die jakkalase in om bietjie orde te skep.  8)
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

Re: Skietstoel

Post by britsman »

Almal,
          Gisteraand terwyl ek uit in die veld was het die wind opgekom. Julle kan nie glo hoe help daaie camo net vir die wind.
          Vir die manne wat heel aand jag sal dit baie help...... OK git gaan nou somerkant toe, maar wys maar.
                             
                                                                Image

          groete,
                    brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
Ambessa

Re: Skietstoel

Post by Ambessa »

Hallo Britsman
britsman wrote:...in die veld was het die wind opgekom. Julle kan nie glo hoe help daaie camo net vir die wind...  ...gaan nou somerkant toe, maar wys maar.
I hope the wind brought some rain?

Good application of old skills... ;) ?

Ambessa
Post Reply