Eina!!! Wouter - mag ek my eie maatband saambring??Wouter Roets wrote: Fanie
Luddie verlede jaar was daar twee jagters op een van ons trippies wat ook na die trofee kant gekwalifiseer het. Die een wad met 1/16 en die ander ook soos jy met n 1/8. Die verskil was 5000 smackers. Groetnis
Wout
Jagreels
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Jagreels
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
Fanie
Re: Jagreels
Wouter. Dit is ook goed so. So jy het eintlik nie gidse nie, net opspoorders 
Luister, elke boer het sy voorkeure en reels na gelang van sy spesifieke plek en omstandighede. Wat meer belangrik is as die reels is dat beide partye, die boer en die jagter moet tevrede wees met die verwagtinge en die reels.
Jy maak die reels vir jou plek, ek kyk daarna en besluit of dit aanvaarbaar is, as dit is dan gaan ek daarmee saam, as ek nie is nie sal ek vra en as ek nie die antwoord kry wat ek wil hoor nie dan kan ek mos maar ander plek soek.
Ek se altyd, as jy meer jagters wil trek, en wil he hulle moet elke jaar terugkom, maak dit maklik, aangenaam en ekonomies werd. As jy minder kliente wil he, wees duur en maak dit moeilik en onaangenaam. Waar jy die streep trek is jou besluit.
Ek soek maar net bietjie biltong, so vir my is dit belangrik om 'n beter prys te betaal sonder argumente oor of die bok te groot of te wat ook al is. Die boer moet se watter diere hy nie geskiet wil he nie en watter wil hy graag minder maak. Meeste ouens wat se maar te veel rooibokke het sal 'n beter prys aanbied om dit meer aantreklik te maak. As die ou sy reels vir my stuur en ek sien dis erger as die wapen lisensie fiasko dan antwoord ek hom nie eers nie.
Ek hou bv daarvan om foto's te kan neem so as die boer se jy mag nie in die veld wees nie dan is dit 'n probleem, dis een rede waarom ek graag gaan. As hy my akkomodeer is dit net regverdig om te se waarheen jy gaan en ongeveer hoe laat jy verwag om terug te wees. Hy sal jou natuurlik se waarheen om nie te gaan nie bv as daar ander jagters in daardie area is.
Jy weet hoe dit werk, en jy weet wat redelik en bilik is. Die beste advertensie is dit wat ander mense van hulle ondervinding kan vertel. Die laaste keer toe ons uit was was alles reg behalwe die gidse wat geld gunste gesoek het en ek het die klsem wat saam met my nie agter my vertrou nie. As hy nie een van die boer se trofees was nie ...

- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Jagreels
Dit is presies soos Wouter dit stel en ek stem volkome saam dat as n persoon die gids gebruik vir die opspoor verdwyn die gids uit die prentjie tensy hy as n skietstok gebruik word....onder geen omstandighede word n gids gebruik om te help lengtes skat nie..(Kry n paar ou horings voor die tyd en oefen n bietjie skatting)
Soos alreeds bespreek is, is heelwat PH`e maar net papier gekwalifiseerd en my aanbeveling is neem maar die besluit of jy die sneller gaan trek self.Vertrou op jou eie vermoe.
Indien dit so kom dat jy moet hoes is dit maar so, n man moet maar vooraf ook voorbereiding tref vir so n aangeleentheid......dis baie keer hartseer maar dis die werklikheid.
N Oubaas het eenkeer sy maatband op n paar plekke uitgesny en dis wragtig netjies gelas gewees en as daar gemeet word en die manne hardloop oor die perke moes julle die uitdrukking op die manne se gesigte gesien het as hy die ouens aanse om te hoes............Lyk of party in trane wil uitbars.
Gelukkig vanaand om die vuur wys hy dit en Dan vat die manne vir die beker..

IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Jagreels
Dawie
Dit is weer bitter goed om van jou te hoor! Hoop dit gaan goed met jou! Jy verlang seker jou alie af veral hierdie tyd van die jaar!
Daai is n goeie een van die Oompie en ek kan net my indink daardie gesigte van die manne!
Sal so bietjie die superglu nadersleep! 
Faan
Ek stem saam dat die reels darem nie alles moet oorvat nie. Ek is ook al gatvol vir al die moets en moenies! Maar ja dit is ongelukkig maar altyd dat die meerderheid moet ly agv n paar idiote!
Groetnis

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: Jagreels
Sorry Wouter
Sal my nie weer as 'n jagter probeer voordoen nie.As spesies nie by jou voorkom nie en jy is nie baie by as hulle geskiet word dat jy 'n idee kan kry van horinglengtes nie is dit nie so eenvoudig nie-soek maar net beste waarde(meeste vleis) vir my geld!
Henry

- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Jagreels
Nou pluk ek sekerlik n lat vir my eie g@t maar ek wil iets se en ek gaan dit se:Ek is baie jammer maar daar is nie n manier wat ek vir 1/16 van n duim sal trofeeprys betaal nie want GEEN mens kan so fyn skat nie,maak nie saak hoeveel of hoe lank jy al jag nie.
Net my 1/16 sent in die saak
Net my 1/16 sent in die saak
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!

Mens skiet maar die groter omdat jou R/kg dan beter is. As jy slegs per kg betaal sal dit dalk die probleem oplos.
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Jagreels
Ek het nog net een keer n trofeedier geskiet vir biltong en ek was bereid om sy prys te betaal sonder om te kla of te skroom verder skiet ek jong manlike of net vroulike diere. Die een wat ek geskiet het was n Rooibok van 25 7/8 duim in die rekord boeke aangeteken
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
- Jan Nel
- Full Member

- Posts: 225
- Joined: Mon Oct 17, 2011 9:48 am
Re: Jagreels
Manne
Net om by Ludwig aan te sluit: Die manlike diere met die grootste horings is nie noodwendig die swaarste (meeste vleis) nie. Soos 'n koedoebul ouer word, mag sy horings langer groei, maar nie noodwendig sy gewig nie. Ouer diere is ook meer vatbaar vir gewigsverlies weens siektes, swakker veldkondisie (veral laat winter), verteer voedsel moeiliker en minder effektief. Ek dink die "probleem" is dat dit in ons natuur is om eerder 'n "groter" bok te wil skiet...ek is definitief so. Miskien moet ons vir biltongjag doeleindes probeer om die bokgroote te beoordeel aan sy lyf en die horings uit die prentjie uithaal, ek weet net nie of ek dit gaan regkry nie!
Groete
Jan

SO wat julle se is moenie die ou siek diere wat vol mis is met die groot horings skiet nie, skiet die klein vettetjies wat gesond is en meer weeg... 
-
Sarelss
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am
Re: Jagreels
Hi Jan,
ons dink redelik eenders oor die goeters. Dankie vir jou uiteensetting,
ss

.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Jagreels
hallo manne,ek wil net kort reageer op die saamkuier van die eienaar.ons was laasjaar by n jagplaas waar ons nogal duur betaal het,almal goeie vriende en ons het uitgesien na n lekker nwk saam kuier.ons het 2 aande oorgeslaap en elke aand het die eienaar so laat gebly en met sy slim/grootpratery ons so iriteer dat die ouens sommer gaan inkruip het.ons is huistoe sonder om saam as vriende te kon kuier.ek kry ook die nwk jagters en as hulle my nie nooi vir n dop nie los ek hulle aleen
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Jagreels
Hallo Manne
Ons het lanklaas iets hier gese. Johan ek se self dit is maar n fyn leinjie daai een.
Op n ander nood. Ek sien daar word elders daaroor gepraat maar kom ons bespreek dit sommer hier waar dit dalk meer gepas is. Wanneer is dit n kwesskoot of n misskoot. Kom ek gee hierdie bietjie as agtergrond. Twee naweke terug op n jagtrip by Steenbokpan nadat die manne uit veld kom haal is oppad terug kamp toe word daar n koedoebul gewaar. Daar word op die dak geklop en aangele deur een van my vriende op die bul. Ek het ook my geweer opgetel en deur die telskoop net betyds gesien hoe die skoot die koedoe hoog op die lyf tref met n stofslag sowel as n mooi rooi stfwolk agter die bul. Die bul het gestuier en is vort sonder om eers n SMS, faks, oproep of n briefie te skryf of sonder n titseljie bloed eers te los! Kos ons ook die helfte van die rugby teen die Ingelse en n laat wegkom die Sondagoggend.
Die uiteinde van die storie is dat daai bok betaal is. Die beroepsjagter het die sondagoggend gekom en gese dis reg ons hoef nie te betaal nie maar as hy die bok kry dan moet ons betaaal op die horinglengte. My maat wat n inborsmens is het gese hy sal betaal en as hulle die karkas kry en die horings is langer as waarvoor hy toe betaal het sal hy die res gee. Nodeloos om te se was ek baie trots op hom! Hy is die seun van n baie goeie vriend van my en ek het redelik te doen gehad met sy jagopvoeding. Dit was volgens ons almal wel die etiese en regverdige ding om te doen al kon ons gese het wys my die bloed voordat ons betaal.
Nog n ding is natuurlik die horinglengte kwessie. Op die spesifieke plaas wat laasjaar erg geslaan was deur droogte en koue was die pryse soos volg op die koedoe bulle. >30 R4000; tusssen 30 en 40 R5 500; tussen 40 en 45 R7500 en bo 45 R8 500. My vriend het hom R7000 gegee alhoewel die bul bo 45 was(Ons almal was dit eens). Nou hoe gemaak as die dier gewes of mis geskiet was en daar is n misskoot fooi van argumentsonthalwe 30% is?
Kan julle sien hoe maklik hierdie hele storietjie op n onsmaaklikheid kon uitloop? Al wat hierdie hele situasie gered het was die manier hoe die jagter en groep dit benader het. Respek, eerlikheid en verantwoording het hier die knoop deurgehaak.
Wat belangrik ook is is om weereens met jou onderhandelinge met die eienaar/broepsjagter hierdie tipe van ding mooi uit te praat en klarigheid daaroor te kry. Ek self doen dit nie altyd nie want n mens wil ook nie soos n ou vrou met n nat broek klink voor die tyd nie maar soms kan dit die ding wees wat n trip sink of maak!
Hoor graag julle uitkyk op die tipe van ding.
Groetnis
Wouter

Soos Oom Pine se - daar sal niks tussen eerlike mense kom nie.
Simpel vragie - wat het gebeur dat die skoot nie reg geplaas was nie ?
Miskien moet ons wat die sneller druk meer seker maak dat wanneer hy loop dit reg gaan wees. Ek weet almal is opgewonde wanneer die geleentheid hom so gerieflik voordoen en daar is 'n kans dat die bok kan besluit om pad te gee...
As die skoot nie geneem was nie en die bok is nie geskiet nie dan sou die potensieele konflik situasie, die gekweste bok en die geld skade nie ter sprake gewees het nie.
Ek het myself voorgeneem dat as ek nie die skoot soos in heeltemal reg kan maak nie, as ek nie reg kyk, of voel of enige iets anders, dat ek eerder sal verby hou. Korregeer dit wat die probleem veroorsaak en probeer eerder weer daarna. Ek kan nie dink aan enige iets wat 'n swak skoot as gevolg van enige iets regverdig nie, dit veroorsaak net probleme.

Ek wil nog iets bylas.
Ek ondervind dat as daar so paar ouens bymekaar is dan is dit asof die' wat nie skiet nie die ou wat moet skiet aanhits. Het dit self nou ondervind, sodra die bok in sig is is daar drie ouens wat wat se daar's hy skiet hom - en helfte van die tyd staan die bok verkeerd, te ver of iets anders. Dit het tot gevolg gehad dat een ou twee mis skote (soos in heeltemal mis) skiet na mekaar en op, in my beskeie opinie, hopeloos te ver afstand. Eh-hen dan vertel dieselfde kalant van kopskote op springbokke op 300m.
Ek se liewer niks.
Ek ondervind dat as daar so paar ouens bymekaar is dan is dit asof die' wat nie skiet nie die ou wat moet skiet aanhits. Het dit self nou ondervind, sodra die bok in sig is is daar drie ouens wat wat se daar's hy skiet hom - en helfte van die tyd staan die bok verkeerd, te ver of iets anders. Dit het tot gevolg gehad dat een ou twee mis skote (soos in heeltemal mis) skiet na mekaar en op, in my beskeie opinie, hopeloos te ver afstand. Eh-hen dan vertel dieselfde kalant van kopskote op springbokke op 300m.
Ek se liewer niks.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Jagreels
Fanie
Wat jy se is absoluut waar. Maak seker van jou skoot en dit sal dan nie nodig wees om ooit oor hierdie aspekte te praat nie. Maar hierdie aspekte is ongelukkig n realiteit wat amper sonder uitsondering op n trip sy kop uitsteek, nie waar nie?
Ek sou graag bietjie mede forum lede se insette wil hoor oor hierdie dinge. Elke persoon is meer as vry om sy standpunt te lewer. Hier gaan verseker verskillende uitkyke wees hierop en teregtelik so.
Kom manne praat bietjie! Hier gaan in elk geval sweet blow boggerall op die forum aan!
Groetnis
Wouter
Wat jy se is absoluut waar. Maak seker van jou skoot en dit sal dan nie nodig wees om ooit oor hierdie aspekte te praat nie. Maar hierdie aspekte is ongelukkig n realiteit wat amper sonder uitsondering op n trip sy kop uitsteek, nie waar nie?
Ek sou graag bietjie mede forum lede se insette wil hoor oor hierdie dinge. Elke persoon is meer as vry om sy standpunt te lewer. Hier gaan verseker verskillende uitkyke wees hierop en teregtelik so.
Kom manne praat bietjie! Hier gaan in elk geval sweet blow boggerall op die forum aan!
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Jagreels
Oom Wout en ander
Ek stem heelhartig met julle saam,as jy vir n feit weet dat daardie bok gekwes is(al is daar nie bloed nie) MOET jy betaal. As jy dit nie doen nie is jy blatant n skelm en sal ek jou nie weer saamvat nie en in elk geval gaan "justice" jou vorentoe kry en dan moet jy nie vra hoekom nie.
Ek stem heelhartig met julle saam,as jy vir n feit weet dat daardie bok gekwes is(al is daar nie bloed nie) MOET jy betaal. As jy dit nie doen nie is jy blatant n skelm en sal ek jou nie weer saamvat nie en in elk geval gaan "justice" jou vorentoe kry en dan moet jy nie vra hoekom nie.
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Jagreels
More manne.
Ter aansluiting wat Fanie en soveel ander lede ondervind in die jagveld, dat mens aangejaag word deur mede jagters / saamganers / gids / boer om n dier te skiet (kwes?) deur "skiet-skiet fkn skiet ou" of "as jou nog langer wag sal daai bok gaan le van moegheid" of " jy het net 2 sekondes - SKIET !" ens.ens.ens.
My humeur-lontjie is maar kort en as enige iemand in die veld op my hand praat as ek aanle strip ek my m@er op die plek. Ek was al saam as ons 2-3 jagters bymekaar is en het ondervinding van n aanjaery. Ek het so 2 of 3 jaar terug toe een ou my so aanjaag op n Gemsbok my geweer opgetel slot veilig gemaak en die geweer vir hom aangebied en gese "skiet jy nou eerder maar en betaal die kwes of misbok namens my asseblief, of skiet jou kwota klaar sodat ek rustig en op my tyd my bokke kan jag" toe wil die vent nie my geweer vat nie en wil ook nie eerste sy kwota vol skiet nie. Om die minste te se - die dag het baie suur afgeloop en ek het daarna vir die boer gese ek sal enige tyd weer kom jag as daar nie ander jagters is nie.
Wat hier verkeerd gebeur het is 2 dinge, waar ek ook skuldig was:
1. is dat voor n jagter of jaggeselskap uitgaan veld toe - daar riglyne en etiket-riglyne neergele word vooraf en dat die jagter & gids of jagter & boer of jagters & boer voor die vertrek net n paar dingetjies bespreek en almal tot ooreenstemming kom op die basiese handeling gedurende die jag.
2. Groepjag - ek jag nooit weer in n groep nie - dis net ek en die gids of boer of glad nie.
Indien n man pelle of kennise saamvat en hulle vergesel jou op die jag-self (meestal bakkie jag) - dan se jy vooraf dat daar n paar basiese reels is en noem dit op wat jou ontsenu en pla en de m@er in maak en wat jou konsentrasie breek. Meeste van die tyd sal mede jagters / saamganers dit respekteer en daarby hou want as dit hulle beurt is om aan te le verwag hulle tog maar dieselfde. Immers wil almal dit tog geniet en om een ou die blik$em in te maak deur sy jag onsmaaklik te maak deur onmanierlikheid, grootbek of blatante onbeskofheid sal tog net die hele dag versuur - vir almal.
Mens wil nou eerlikwaar nie soos n ou vrou met n nat broek te klink nie, maar uit my klasse wat geloop is het ek gevind dat - die grondslag vir n lekker jag is komunikasie en n ooreenkoms voor die jag self plaasvind.
My 10 c

Last edited by FHM on Thu Jun 21, 2012 11:54 am, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Jagreels
Wouter
Ek het so tydjie terug deur 'n friend gaan skiet op 'n plaas in Monto.Almal wat daar wil skiet moet deur die ou werk. Hy organiseer al die "jagte" op die plaas, Diesel Stalk. Ek het nie van die bakkie af geskiet nie, maar die bakkie was so 400m van my af. Ek het op 'n damwal gele met my vrou en nog 'n friend saam met my. Die organiseerder het in die bakkie gesit en kyk. My eerste skoot was mooi, bok net daar om gedop. die tweede skoot was deur klein bossies. Toe die skoot loop het ek geweet hy's daar . maar die ou wat by my was sowel as die organiseerder het gese dis mis. en hulle wou net aan gaan Ek het vinnig gesoek maar kon nie bloed kry nie. Ek het nog twee geskiet en ons is terug opstal toe, daar het die boer gevra wie het mis geskiet want hy het die koeel hoor fluit Die gewoone spot met swak skut en all daai dinge het gevolg . Ons het af geslag . die velle en binnegoed gaan weg gooi en ek het weer so vinnige draai gestap daar waar ek bok twee mis geskiet het. maar niks
Ek is daar weg na ek hom $300.00 betaal het vir die drie bokke. Maar ek het sleg gevoel. Ek het geweet dis moet raak gewees het, ons moes net gesoek het , maar nou ja hulle was haastig om klaar te kry en hulle het gehoor hoe fluit die koel dit moet mis wees.Maar ek het geweet , dit gevoel. Die skoot was wel deur klein bossies maar my kruis was op sy bors, 130m ek kon nie mis nie.130g Barnes voor 60g AR2213sc teen sowat 3000 f/s ek kon nie fout maak nie. Dis 'n klein kampie waar die Cull bokke in gejaag is so drie dae laater voel ek beter ek hoor niks so dit was seker dan die bossies en dit was mis.Ek voel half bly
Dag vyf kry ek tyding twee honde in die kampie op gemerk toe gaan kyk die boer. 90m vanaf die boom waar onder die bokke gestaan het toe ek geskiet het. dooie bok. Gat in sy kuiltjie en uitgangs wond net voor sy boud.Ek stuur $100.00 vir die bok die boer is so verbaas oor my optreede
Ek kan nou sonder die organiseerder gaan skiet

Dit doen.Maar hierdie aspekte is ongelukkig n realiteit wat amper sonder uitsondering op n trip sy kop uitsteek, nie waar nie?
Ek dink meeste manne skram so bietjie weg van die tegniese gedeelte van sy toerusting en of weet nie en is bang hy doen iets verkeerd. Een van die ouens saam wie ek was het so bietjie bont geskiet, en ek kon sien hy flinch nie. Vat hom skietplek toe en sommer die eerste ding wat ek toets is die speling tussen die loop en die hout - daar was nie en dis die rede waarom die geweer bont skiet.
Ek vra verskoning as julle dit as algemene kennis beskou, maar ek weet ook daar is 'n paar ouens wat nie weet nie.
Vir die ouens wat nie weet hoe om dit te toets nie, jy vat 'n stukkie papier en vou dit om die loop. Die papier moet vry tussen die hout en die loop in gly sonder om vas te sit, die hele lengte van die loop tot by die verdikking waar die koeel in pas.
Waarom is hierdie belangrik ?
Vat jou geweer en een koeel en sit die punt voor in die loop in. Die punt pas nie - hy is groter as die gat waar hy deur geskiet word. So wanneer jy skiet word die punt deur die te kleiner gat in die loop onder geweldige hoe druk uit geforseer !
Vir die punt om deur die te klein gat te kan gaan moet iets meegee - en dit is die loop wat moet rek anders gaan dit nie gebeur nie. Hierdie rek aksie veroorsaak 'n swelsel in die loop soos wat die koeel daardeur beweeg.
Hout is 'n 'lewendige' media. Dit swel en krimp met vog in die lug en daar is harder en sagter plekke in die hout al is dit een stuk.
Sodra enige iets wat hard is teen die loop druk is daar maw harder en sagter druk plekke teen die loop. Die swelsel wat in die loop af beweeg tydens die skoot druk teen die hout en dit veroorsaak uitwykings in die loop se rigting wat verder vervorm deur skeef in een rigting gedruk word. Hierdie uitwyking is wat maak dat die geweer nie herhaalbaar akkuraat skiet nie.
Dieselfde fout aksie word vererger as jy die loop op 'n pyp laat rus as jy skiet, of op 'n 'bean bag' rus wat die verkeerde inhoud het. Die loop wip en die skoot is van teiken af.
Maw, die loop moet vry in die lug hang. Die hout is daar vir jou om aan vas te hou of om die geweer op te rus. Wanneer die loop vry in die lug hang is die swelsel wat deur die koeel veroorsaak word eweredig en die minste rigting uitwyking kan verwag word.
Dan is daar nog 'n ander element wat in gedagte gehou moet word.
Die loop het 'n groef of groewe binne in. Hierdie groewe laat die punt draai sodat die punt as 'n roterende projektiel uit die loop kom. 'n Punt wat nie draai nie sal begin tuimel omdat die rotasie die tuimel rigting teen werk, op dieselfde beginsel as 'n top wat jy spin, mens kan maar se die rotasie kompenseer vir die tuimeling wat wil plaasvind.
Nou is dit belangrik dat die loop se lengte en die draaie van die groewe en die kryt se hoeveelheid, die tempo van die kryt se ontbranding en die punt se gewig met mekaar optimaal versoen word.
Al gehoor iemand se die of daai ammo is gemors ? Dis omdat die kombinasie nie met sy geweer reg werk nie - en elke geweer is anders. Die vervaardigers maak ammo wat oor die algemeen vir die meeste gewere omtrent reg werk.
As jy op die skietbaan is en jy skiet die koele amper almal in een gat, dan het jy die regte kombinasie. Jy behoort as jy ander ammunisie (gewig punte en ladings) gebruik te kry dat jou groepering nie meer so hot is nie. Dit is waarom baie ouens die drie drie drie drie koele laai, almal met verskillende ladings en punte en dit dan op die baan gaan toets.
Vir baie mag dit dalk nou bietjie erg klink om soveel moeite te doen, maar onthou as jy 50mm op 50 meter afwyking kry dan is dit 200mm op 200m ! Dis 'n kwes of mis skoot verseker. As jou ammunisie heeltemal reg skiet, soos ek se hulle gaan almal in dieselfde gat, wonderlik, jy's daar !
Oooo droefheid, daai flinching. Maak nie saak hoe reg jou geweer is nie, as jy flinch skiet jy soos die hond se agterent. Die rede waarom mens flinch is jy verwag die reaksie van die geweer wanneer die skoot klap en jy probeer daarvoor kompenseer.
Hierdie is maar net iets wat jy jouself mee moet disiplineer. As die skoot klap moet jy deur jou scope kan sien waar die koeel tref. Op die teiken sien jy die gaatjie en as jy die bok skiet sien jy die hare spat op die bok presies waar jy mik. As jy dit nie sien voor die geweer se aksie jou sig op die teiken belemmer nie, dan flinch jy ! Jy moet die sneller knyp asof daar nie 'n skoot gaan afgaan nie en die kruishaar moet presies op die regte plek bly. Laat ek dit weer se, jy moet die sneller knyp asof daar nie 'n skoot gaan afgaan nie en die kruishaar moet presies op die regte plek bly.
Hierdie word maklik opgelos as jy tyd met jou geweer spaandeer. Hoe meer jy jou geweer hanteer en hoe meer jy skiet met hom, hoe gemakliker sal jy word en hoe minder geneig is jy om iets simpels mee te fouteer. Die een maal 'n jaar of twee jaar se skiet en dan is dit op 'n bok... ek weet darrem nie. Jammer ammunisie is so belaglik duur...
Laastens jou fisiese en gemoedstoestand. As jy die geweer rig op die teiken en hy swem so rond... STOP ! Iets is nie reg nie jy gaan jou naam tottie maak. Dit kan wees dat jy verkeerd staan, sit, le, bewerig voel van lae bloedsuiker, uitasem, ooreising of enige iets anders. As jy die scope rig op die teiken moet daai kruisie vassuig op die plek waar die koel moet gaan en net daar bly totdat jy fisies sien waar die koeel tref, ok. Ons het elkeen ons eie goetertjies waarvoor ons moet kompenseer, LKH, hoe ouer hoe erger word dit.
Dis omtrent dit. Ek wil nie voorgee dat daar nie iets kan gebeur of verkeerd gaan nie, soos Wouter se, dit doen. Maar ons kan van ons kant af 'n baie groot gedeelte daarvan uitskakel.
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Jagreels
Goeie post Fanie, baie dankie - mooi uiteengesit.
Dit is juis waarvoor 'n forum so mooi werk, vir die van ons waarvoor allerande interessanthede NIE algemene kennis is nie. Partymaal huiwer ons om "simpel" vrae te vra, maar hoe leer ons dan nou? As ek dit nie hier kan vra nie waar anders?
Baie dankie vir die pro's hier op jaracal wat nie skroom om ons newbie's te help nie!

Matewis ek is verseker nie 'n pro nie - maar hier is 'n klomp pro's op die forum. Ek hou maar net van raak skiet 
Ek doen altyd nabetragting en herevalueer elke liewe skoot. As dit nie reg gegaan het nie is daar altyd 'n rede voor, en ek soek totdat ek die oorsaak kry.
Tegnologie maak dit darrem baie maklik vir ons. As jy nou so paar jaar net met oop visiere skiet en jy skiet dan met 'n scope dan word dit amper verspot maklik.
Dit gese, klomp van my pelle wat ook skiet het so pas of onlangs weer nuwe scopes op hulle gewere gesit. Die ou goed het dik lyne, te lae vergroting en die nuwe verstelbare scopes is darrem baie lekker jong, jitte dit voel amper soos kroek.
Die scopes word ook al goedkoper (en beter). Ek het so rukkie terug 'n 3-12 scope gekry vir R700, en gister (teen my beter wete) nog een, 'n 8-32 gekry vir R800. Geen idee wat ek met hom gaan doen nie maar dit klink goed. Ek hoop ek kan 'n geweer kry wat ver genoeg skiet vir hom
(Dalk daai .5" Berett selflaai snipper geweer....)

Ek dink jy gaan dalk moeilikheid optel met die "cheapies" wat gaan lei tot n misskoot of erger kwesskoot!
Ek weet regtig nie hoe eties dit is nie!
Kom ons los dit vir n ander topic, hier wil ons graag praat oor JAGREELS.
Kom manne wat is julle gevoel oor kwesskote? Betaal jy net as daar vir jou bloed gewys word? Weet hier was n paar manne elders wat so gevoel het. Betaal jy vir n kwesskoot(volprys) as net n gedeelte van die horing afgeskiet is? Onthou daar is ook baie keer bloed daar betrokke. Weet van n knaap wat al n stert aggeskiet het! Lag nou nog daaroor as ek daaraan dink! Is dit ook n kwessoot? Daar was ook bloed!
Kom nou hier is baie manne wat wil he daar moet regulasies wees in die jagbedryf en seer sekerlik is hierdie iets wat tog daardeur kan baat of nie te moeilik wees om daarvoor riglyne te stel nie?
Groetnis
Wouter
Ek dink jy gaan dalk moeilikheid optel met die "cheapies" wat gaan lei tot n misskoot of erger kwesskoot!
Kom manne wat is julle gevoel oor kwesskote? Betaal jy net as daar vir jou bloed gewys word? Weet hier was n paar manne elders wat so gevoel het. Betaal jy vir n kwesskoot(volprys) as net n gedeelte van die horing afgeskiet is? Onthou daar is ook baie keer bloed daar betrokke. Weet van n knaap wat al n stert aggeskiet het! Lag nou nog daaroor as ek daaraan dink! Is dit ook n kwessoot? Daar was ook bloed!
Kom nou hier is baie manne wat wil he daar moet regulasies wees in die jagbedryf en seer sekerlik is hierdie iets wat tog daardeur kan baat of nie te moeilik wees om daarvoor riglyne te stel nie?
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Jagreels
Ja die 'kwes-ding' kan interressant raak Wout. 
Natuurlik is daar 2 sieninge van 2 partye - die plaasboer s'n en myne. N ooreenkoms wat as n kwesbok beskou word moet voor die jagtog bereik word tussen jou en die boer. Soos jyself se dat daar is so baie verskillende moontlikhede van kwes - stert (noggie gesien nie) / horing / pens /kakebeen / oor (my al oorgekom) ens.ens.
Die 3 plase in Namibia waar ek jaarliks jag is eens oor 3 spesefieke dinge wat hulle as kwesbok beskou. Bloed, kakebeen en pensskoot - wat mens duidelik kan hoor, en in die meeste gevalle kan sien by die dier. Ek as jagter stem met die drie klasifikasies saam.
As mens n blad laag of been afskiet is dit tog duidelik want die dier is kruppel. Ek sal nie se n oorbel-gaatjie of n stert raakskiet kan as 'kwesbok' beskou word nie want die dier se lewe is nie in gevaar nie - hy gaan hom sekerlik nie doodbloei nie. Indien mens n horing afskiet of raakskiet hang dit seker af of die horing hoog of laag by die kop-basis geskiet is. Ek het nog nie ondervinding hiermee nie.
As ek geskiet het en is onseker of dit kwes of mis was - en die gids se vir my dis n raakskoot sal ek deffenetief daarop aandring om bloed te sien. As ons geen bloed kry nie voel ek daar is geen fisiese bewys van n kwesskoot nie en ek verwag as jagter dan dat die boer of gids vir my die voordeel van twyfel sal gee. Ek het al n paar keer self vir die gids na die skoot gese dit was raak en dan se die gids hy dink dit was mis. Ek doen dieselfde dan hierso - ons gaan soek vir bloed en as ons nie kry nie dan aanvaar ek dat dit seker mis was. Kwesbokke op die 3 plase word net gesoek tot sonsondergang - dan word die bok vermis verklaar en is ten volle betaalbaar - en daarmee stem ek volkome saam.
Ek is gelukkig dat ek nie vir misskote betaal waar ek jag nie (daar is af en toe een
)