Page 5 of 31
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Sun Jan 29, 2023 12:06 pm
by Lapua
Dankie Rudi
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Mon Jan 30, 2023 8:01 am
by Petrie303
Hi Rudi,
Waar kry ons n pryslys vir jou punte?
Groete,
Petrie
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Mon Jan 30, 2023 3:40 pm
by Grenslyn
Petrie303 wrote: Mon Jan 30, 2023 8:01 am
Hi Rudi,
Waar kry ons n pryslys vir jou punte?
Groete,
Petrie
Luister graag
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Mon Jan 30, 2023 4:48 pm
by Rudi Fischer
Ek kan seker die pryslys hier op sit maar hou van persoonlike interaksie met julle, so Kontak my dan stuur ek dit vir jou.
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Wed Feb 08, 2023 1:29 pm
by Rudi Fischer
Het die foto gekry van n klient.
375 H&H 300gr SBC uit n buffel gehaal.
Skiet afstand was 60m
Nie sy spoed gegee nie.

Re: Safari Bullet Company.
Posted: Mon Feb 13, 2023 4:24 pm
by Capt. Yoda
Rudi, winter is om die draai jongman

Ons 30 skieters voel afgeskeep…
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Mon Feb 13, 2023 4:28 pm
by Rudi Fischer
Capt. Oblivious wrote:Rudi, winter is om die draai jongman

Ons 30 skieters voel afgeskeep…
Cappie … dis dan net nog n rede vir jou om n 375 of selfs n 416 te koop

.
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Mon Feb 13, 2023 7:37 pm
by Capt. Yoda
Rudi Fischer wrote: Mon Feb 13, 2023 4:28 pm
Capt. Oblivious wrote:Rudi, winter is om die draai jongman

Ons 30 skieters voel afgeskeep…
Cappie … dis dan net nog n rede vir jou om n 375 of selfs n 416 te koop

.
Ek het n 375 maar my “geweer” skiet daai kleiner koele jong
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Fri Mar 17, 2023 4:29 pm
by Rudi Fischer
So ietsie vir die manne wat so mooi gevra het.
Let wel, ek toets nog maar laat weet as dit beskikbaar is.

Re: Safari Bullet Company.
Posted: Fri Mar 17, 2023 9:08 pm
by Louisdewet
Is dit uiteindelik die 150gr .277 Rudi?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Fri Mar 17, 2023 9:24 pm
by Rudi Fischer
Louisdewet wrote:Is dit uiteindelik die 150gr .277 Rudi?
Sent from my iPhone using Tapatalk
So bietjie groter
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Fri Mar 17, 2023 9:33 pm
by Lategan1
Rudi Fischer wrote: Fri Mar 17, 2023 9:24 pm
Louisdewet wrote:Is dit uiteindelik die 150gr .277 Rudi?
Sent from my iPhone using Tapatalk
So bietjie groter
Beste.
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Fri Mar 17, 2023 9:52 pm
by Rudi Fischer
Lategan1 wrote:Rudi Fischer wrote: Fri Mar 17, 2023 9:24 pm
Louisdewet wrote:Is dit uiteindelik die 150gr .277 Rudi?
Sent from my iPhone using Tapatalk
So bietjie groter
Beste.
Net n klein bietjie groter
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Fri Mar 17, 2023 11:57 pm
by Dash431
Lyk vir my soos n 180gr .308
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Sat Mar 18, 2023 7:22 am
by Rudi Fischer
Dash431 wrote:Lyk vir my soos n 180gr .308
Jy reg
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Sat Mar 18, 2023 7:24 am
by Rudi Fischer
Dash431 wrote:Lyk vir my soos n 180gr .308
Yip 180gr en 150gr

Re: Safari Bullet Company.
Posted: Sat Mar 18, 2023 7:46 am
by Capt. Yoda
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Sat Mar 18, 2023 7:49 am
by Petrie303
Ek hoop jou produksie aanleg is reg... jy gaan BAIE besig raak nou.... Sterkte en Geluk!
Jammer daar is nie n 200gr nie!
Hoe lank is daai 180gr punt?
Safari Bullet Company.
Posted: Sat Mar 18, 2023 7:54 am
by Rudi Fischer
Petrie303 wrote:Ek hoop jou produksie aanleg is reg... jy gaan BAIE besig raak nou.... Sterkte en Geluk!
Jammer daar is nie n 200gr nie!
Hoe lank is daai 180gr punt?
32.75mm
Hier staan die twee lang n 180gr Swift Aframe om vir jou n idee te gee.

Re: Safari Bullet Company.
Posted: Sat Mar 18, 2023 8:55 am
by Dash431
Yeah baby!
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Sat Mar 18, 2023 10:52 am
by tripodmvr
Petrie303 wrote: Sat Mar 18, 2023 7:49 am
Ek hoop jou produksie aanleg is reg... jy gaan BAIE besig raak nou.... Sterkte en Geluk!
Jammer daar is nie n 200gr nie!
Hoe lank is daai 180gr punt?
Met die penetrasievermoë wat met die ander koeëls verkry is, behoort 'n 150gr 308 meer as genoeg oemf te hê vir selfs eland.
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Sat Mar 18, 2023 1:47 pm
by Michael vanzyl
Asb laat weet as daai 308 reg is ek stel defintief belang
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Sat Mar 18, 2023 5:16 pm
by Arnold
Kos vir die plaaslike 308 en 30-06 skuts maar ek is seker daar is n klompie 300 Magnums wat hulle ook suksesvol sal gebruik!
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Thu Mar 23, 2023 10:11 am
by tau
Rudi Fischer wrote: Sat Mar 18, 2023 7:54 am
Petrie303 wrote:Ek hoop jou produksie aanleg is reg... jy gaan BAIE besig raak nou.... Sterkte en Geluk!
Jammer daar is nie n 200gr nie!
Hoe lank is daai 180gr punt?
32.75mm
Hier staan die twee lang n 180gr Swift Aframe om vir jou n idee te gee.
Sjoe netjies!!!
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Thu Mar 23, 2023 10:24 am
by Rudi Fischer
Gisteraand so bietjie gespeel met die 180gr , skiet hulle die naweek in wetpacks.
.30 180gr SBC langs n 7mm 175gr Speer Grandslam en .30 180gr Aframe
