Page 41 of 41
Re: Maak jou eie mes
Posted: Thu Feb 17, 2022 5:36 pm
by Trompie
FCLoretz wrote:Laaste mes wat ek klaar gemaak het. Die mes is gesmee uit 52100 staal (bearings) die skerm is uit Wrought-iron gemaak en roos hou handvatsel
Sent from my EML-L29 using Tapatalk

Smart
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
Re: Maak jou eie mes
Posted: Wed May 18, 2022 8:29 pm
by Johan Nel
Mes van 'n ou skaapskêr vir 'n vriend en kollega wat ek gemaak het.
![Image]()
1cdc28ff-680d-46f7-b0ed-c93fcf4df6ee.jpg
Re: Maak jou eie mes
Posted: Mon Jun 06, 2022 12:54 pm
by Blink Stefaans
Canadian belt knife
2.4mm lem van 15n20
Die naweek na sy nuwe huis gegaan


Sent from my SM-A325F using Tapatalk
Re: Maak jou eie mes
Posted: Mon Jun 06, 2022 2:15 pm
by FCLoretz
Blink Stefaans wrote:Canadian belt knife
2.4mm lem van 15n20
Die naweek na sy nuwe huis gegaan


Sent from my SM-A325F using Tapatalk
Mooi Stefan. Het daai messe op rand blade crafters gesien.
Sent from my EML-L29 using Tapatalk
Re: Maak jou eie mes
Posted: Mon Jun 06, 2022 2:18 pm
by Blink Stefaans
Dankie mnr
Eks nog nat agter die ore teenoor daai manne
Sent from my SM-A325F using Tapatalk
Re: Maak jou eie mes
Posted: Mon Jun 06, 2022 2:20 pm
by FCLoretz
Droppoint hunter wat ek gemaak het vir 'n fonds insameling projek. D2 staal met 316 stainless guard en Amerikaanse walnut handvatsel
Sent from my EML-L29 using Tapatalk
Re: Maak jou eie mes
Posted: Mon Jun 06, 2022 2:20 pm
by FCLoretz
Blink Stefaans wrote:Dankie mnr
Eks nog nat agter die ore teenoor daai manne
Sent from my SM-A325F using Tapatalk
Toemaar ek self. Maar jy leer baie daar
Sent from my EML-L29 using Tapatalk
Re: Maak jou eie mes
Posted: Mon Jun 06, 2022 2:26 pm
by Blink Stefaans
Baie netjies.
Daai guard wat jy daar opgesit het.....dai is fyn werk.
Man het my gevra om twee Great White Hunters te maak en ek sien hulle het so n guard. Lyk na lang trane daai
Sent from my SM-A325F using Tapatalk
Re: Maak jou eie mes
Posted: Mon Jun 06, 2022 2:32 pm
by FCLoretz
Blink Stefaans wrote:Baie netjies.
Daai guard wat jy daar opgesit het.....dai is fyn werk.
Man het my gevra om twee Great White Hunters te maak en ek sien hulle het so n guard. Lyk na lang trane daai
Sent from my SM-A325F using Tapatalk
Darem nie lang trane nie. Jy raak net redelik moeg vir 'n vyl
Sent from my EML-L29 using Tapatalk
Re: Maak jou eie mes
Posted: Mon Jun 06, 2022 5:53 pm
by Johan Nel
Netjiese messe kêrels.
Re: Maak jou eie mes
Posted: Tue Jun 07, 2022 8:13 am
by Askari
Het verlede week weer kans gekry vir "speel" in die garage. 80CRV2 Speer Point Hunter met tambotie hef en buffel been scales.
20220607_080913.jpg
20220601_152405.jpg
Re: Maak jou eie mes
Posted: Tue Jun 21, 2022 11:25 am
by jpgun
My tweede probeer slag.
johan2.jpeg
Re: Maak jou eie mes
Posted: Tue Jun 21, 2022 11:34 am
by FCLoretz
jpgun wrote:My tweede probeer slag.
johan2.jpeg
Mooi Jp
Sent from my EML-L29 using Tapatalk
Re: Maak jou eie mes
Posted: Tue Jun 21, 2022 9:00 pm
by Johan Nel
jpgun wrote: Tue Jun 21, 2022 11:25 am
My tweede probeer slag.
johan2.jpeg
Jou tweede mes, met bolsters en nogal nie lelike hout op nie. Glad nie sleg nie!
Re: Maak jou eie mes
Posted: Tue Jun 21, 2022 9:07 pm
by FCLoretz
Johan Nel wrote: Tue Jun 21, 2022 9:00 pm
jpgun wrote: Tue Jun 21, 2022 11:25 am
My tweede probeer slag.
johan2.jpeg
Jou tweede mes, met bolsters en nogal nie lelike hout op nie. Glad nie sleg nie!
EK het gedink ek is slim, het my heel eerste mes met 'n slotted guard gemaak. Dit is nou 'n jaar en
n half later voor ek dit eers weer probeer het.