9.3x62 Revolusie

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
Post Reply
ThinusS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 316
Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by ThinusS »

Veels geluk. Pragtige ou bul.
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by OupaZA »

Awesome!! Baie geluk Hennie... Pragtige Bul!
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7545
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Wouter Roets »

Hennie

Baie, baie geluk met n absolute prag ou bul. n Mens kan jouself as baie bevoorreg ag as n mens saam met Karl in een van die mooiste gedeeltes in Suiderlike Afrika tyd kon spandeer. Wat n voorreg! Nogmaals geluk.

Groetnis
Wouter
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by tripodmvr »

Tafel bier, vleisbraai, visvang, jag en die mooi Caprivi. Kan net nie beter nie. Baie geluk met die oudstryder wat jy as trofee gekry het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Hennie Oelofse
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 416
Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Hennie Oelofse »

Baie dankie almal. Dit was voorwaar n voorreg gewees. Sal dit nooit vergeet nie.
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
User avatar
Hennie Oelofse
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 416
Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Hennie Oelofse »

Frederik wrote: Fri Jul 23, 2021 8:15 am Prag bul Hennie baie geluk!!!

Kan jy dalk net vir noem hoe jy met permitte gemaak het met die geweer oor Bots en in Nam?
Ek hoor hier gebeur niks met heel paar manne se temporary export permitte nie. Sak waardeer word. Jammer vir highjack.
Ek het my export permitte al so 6 maande terug gedoen. Hulle het so 6 weke gevat.
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by ruaanb »

Baie geluk Hennie voorwaar n prag bul!
Ockert1992
Hero Member
Hero Member
Posts: 826
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Ockert1992 »

Wouter Roets wrote: Mon Jul 12, 2021 12:00 pm More Manne

Ek kan met trots verklaar dat ek ook nou amptelik deel is van die 9,3x62 klub.

Groetnis
Wouter
Naandsê Wouter,

Baie geluk met die roer.

Jy het ons vorentoe vertel op watter een jy uitgemis het, maar vertel bietjie watter roer jy toe gekry het?
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7545
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Wouter Roets »

Ockert1992 wrote: Fri Jul 23, 2021 6:53 pm
Wouter Roets wrote: Mon Jul 12, 2021 12:00 pm More Manne

Ek kan met trots verklaar dat ek ook nou amptelik deel is van die 9,3x62 klub.

Groetnis
Wouter
Naandsê Wouter,

Baie geluk met die roer.

Jy het ons vorentoe vertel op watter een jy uitgemis het, maar vertel bietjie watter roer jy toe gekry het?
More Ockert

Baie dankie. Ek het reggekom by Dale. Dit is n Ruger African waarvan ook net n paar ingekom het in die land.

Groetnis
Wouter
Hoenderhokkie
Newbie
Newbie
Posts: 30
Joined: Fri Jan 30, 2015 4:36 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Hoenderhokkie »

Baie geluk Hennie met die pragtige bul. Dis altyd lekker as al die beplanning en voorbereiding uitloop op 'n suksesvolle jag. Ek het die video ook geniet.

Groete
Jacques
User avatar
Hennie Oelofse
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 416
Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Hennie Oelofse »

Hoenderhokkie wrote: Tue Jul 27, 2021 9:08 am Baie geluk Hennie met die pragtige bul. Dis altyd lekker as al die beplanning en voorbereiding uitloop op 'n suksesvolle jag. Ek het die video ook geniet.

Groete
Jacques
Baie dankie Jacques. Ek waardeer, die voorbereiding is n groot gedeelte van die pret.
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by 243Songdaug »

Ekt so tydjie terug met 'n 9.3x62 paaie gekruis toe 'n oom sy 9.3x57 inbring dat ek hom deurgaan en optel dat dit verseker nie 'n 57 is nie.

Hyt my genooi om so paar skote te gaan skiet saammet hom en ek smaak die kaliber.

Nou moet ek vir my 1 bou.....het enigiemand dalk 'n reamer en gauges te koop?
User avatar
Philip_L
Full Member
Full Member
Posts: 128
Joined: Tue May 19, 2015 8:21 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Philip_L »

Image

Daarsy! Nou het my 9.3 ook iets laat bakkie ry….
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6968
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by DWB »

Lekker!!! Mooi bok!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7545
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Wouter Roets »

Geluk Phillip met n baie mooi bul! Waar het jy gejag?
User avatar
Philip_L
Full Member
Full Member
Posts: 128
Joined: Tue May 19, 2015 8:21 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Philip_L »

Dankie!

Dit was in die Stella, Delareyville omgewing.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7545
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Wouter Roets »

Philip_L wrote: Mon Aug 16, 2021 9:19 am Dankie!

Dit was in die Stella, Delareyville omgewing.
Dankie vir die laat weet. Die agtergrond het nogal vir my gelyk of dit in daai wereld kan wees. Hoop nie dit was oor die naweek nie want die mense se vir my jy sou moes sewe boklengtes regs mik met die wind wat gewaai het en twee bottels OBS uitdrink voordat jy gaan jag om nie te vries nie!

Groetnis en nogmaals geluk.
Wouter
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5020
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Frederik »

Geluk met 'n prag Swartwitpens koeel wat jy gebruik het?
User avatar
Philip_L
Full Member
Full Member
Posts: 128
Joined: Tue May 19, 2015 8:21 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Philip_L »

Gelukkig was hierdie verlede naweek, lekker warm gewees.

Frederik, ek het Lapua Mega 286gr fabrieksammunisie gebruik.
Eers agter die blad geskiet en toe later n nekskoot.
Beide koeels is deur so kon nie een herwin om terugvoer te gee op “expansion” nie, maar hulle het gedoen wat hulle moes doen en die biltong hang.
User avatar
Hennie Oelofse
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 416
Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Hennie Oelofse »

Bitter mooi Sable daai Philip. Baie geluk!
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5020
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Frederik »

Dankie vir die terugvoer Philip bly die rak ammo het so mooi geloop.
Kaalvoetthysie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 253
Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Kaalvoetthysie »

Blikemmer, baie geluk


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Philip_L
Full Member
Full Member
Posts: 128
Joined: Tue May 19, 2015 8:21 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Philip_L »

Frederik wrote:Dankie vir die terugvoer Philip bly die rak ammo het so mooi geloop.
Ja nee…. Glad nie sleg vir caffee koeels nie… Image
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by tripodmvr »

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
aroba
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Sun May 12, 2013 7:35 am

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by aroba »

Image
A recent hunting trip.
308,308 and 9.3 250gr nosler accubond


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply