Page 45 of 45
Re: 9.3x62 Revolusie
Posted: Tue Jun 24, 2025 3:10 pm
by jooste
Hallo Mario.
Sien privaat boodskap gestuur.
57gr S341 met 300gr Rhino punt = 2250 f/sek. 297gr retensie uit elandbul op knoppe geskiet op so 120m.
Hoop dit help.
Groete.
Re: 9.3x62 Revolusie
Posted: Sun Jul 13, 2025 6:34 am
by Heinb
Branderplank wrote: Fri Jun 20, 2025 8:00 pm
Heinb wrote: Sat Sep 03, 2022 9:17 pm
Dis so stil op die draad. Hiers solank n foto van my 9.3X62
Geniet julle 9,3’s
Sjoe dis ‘n mooi mauser. Waar kry mens so M98 in die hande?
Jy kan vir Zimbi of vir Safari probeer.
Re: 9.3x62 Revolusie
Posted: Mon Jul 21, 2025 7:14 pm
by Branderplank
Heinb wrote: Sun Jul 13, 2025 6:34 am
Branderplank wrote: Fri Jun 20, 2025 8:00 pm
Heinb wrote: Sat Sep 03, 2022 9:17 pm
Dis so stil op die draad. Hiers solank n foto van my 9.3X62
Geniet julle 9,3’s
Sjoe dis ‘n mooi mauser. Waar kry mens so M98 in die hande?
Jy kan vir Zimbi of vir Safari probeer.
Dankie - ja ek het die M98 in 7x57mm daar by Zimbi al in my hande gehad

Re: 9.3x62 Revolusie
Posted: Sat Sep 06, 2025 1:13 pm
by Heinb
Re: 9.3x62 Revolusie
Posted: Sat Sep 12, 2026 2:32 pm
by 300hhman
93x62. Drie vrae. Wil bos en bakkie geweer laat bou. Wat sal n goeie loop wees in SA omte koop? Sal n 18" loop werk vir afstande max 200 meter? Dies doppe en punte redelik beskikbaar? Dankie.
Sent from my SM-S938B using Tapatalk
Re: 9.3x62 Revolusie
Posted: Mon Sep 14, 2026 2:06 pm
by JAGTERSREG-JRM
300hhman wrote: Sat Sep 12, 2026 2:32 pm
93x62. Drie vrae. Wil bos en bakkie geweer laat bou. Wat sal n goeie loop wees in SA omte koop? Sal n 18" loop werk vir afstande max 200 meter? Dies doppe en punte redelik beskikbaar? Dankie.
Sent from my SM-S938B using Tapatalk
18" sal sekerlik werk maar dink 20" kan dalk beter wees. Doppe, dies wel bekombaar en kan nie sien dat jy enige probleem sal he nie. Lieflike kaliber en roer
Re: 9.3x62 Revolusie
Posted: Tue Sep 15, 2026 7:17 am
by Stephan du Plessis
300hhman wrote: Sat Sep 12, 2026 2:32 pm
93x62. Drie vrae. Wil bos en bakkie geweer laat bou. Wat sal n goeie loop wees in SA omte koop? Sal n 18" loop werk vir afstande max 200 meter? Dies doppe en punte redelik beskikbaar? Dankie.
Sent from my SM-S938B using Tapatalk
Myne gebou met 'n 20" Walter loop op 'n k98 FN aksie.
Re: 9.3x62 Revolusie
Posted: Tue Sep 15, 2026 8:10 am
by Capt. Yoda
Ek sou dink 18" raak n bq kort om daai groot dop se kruit alles aan die brand te kry, jy kan dalk met n lekker flame thrower sit