Page 6 of 35

Re: Youtube Videos

Posted: Mon Nov 18, 2013 3:44 pm
by Frikkiedbr
[quote="Naas1"]Kyk tot op die einde.

http://www.youtube.com/watch?v=YvAB3-O9Ahs


Re: Youtube Videos

Posted: Tue Nov 19, 2013 9:39 am
by Frikkiedbr
Het meer sulke onderwysers nodig


Re: Youtube Videos

Posted: Tue Nov 19, 2013 2:26 pm
by Geno
TAAL!!!! >:D >:D



Re: Youtube Videos

Posted: Tue Nov 19, 2013 2:38 pm
by Alwyn
BWAHAHAHAHAHAHAHAHA

Re: Youtube Videos

Posted: Thu Nov 21, 2013 7:59 am
by Frikkiedbr
Net die regte geweer vir Jakalse


Re: Youtube Videos

Posted: Thu Nov 21, 2013 11:10 am
by Capt. Yoda
Frikkiedbr wrote:Net die regte geweer vir Jakalse


Saterdag aand skiet jy van 9-10 en die res van die maand herlaai jy met 6 progressive presse om weer einde van die maand n draai te kan ry

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Nov 22, 2013 3:20 pm
by DawieKotze

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Nov 22, 2013 3:43 pm
by Marc
Marc wrote:
Nou het ek alles gesien !

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Nov 22, 2013 3:44 pm
by Frikkiedbr
Lekker gee daai haas daai slang lekker gas ++>:

Re: Youtube Videos

Posted: Sat Nov 23, 2013 8:11 am
by mariusr
Dis sekere die Paas haas daai!? :confused: ;D

Re: Youtube Videos

Posted: Mon Nov 25, 2013 1:06 pm
by Geno
Skole rugby, soos in die ou dae!



Re: Youtube Videos

Posted: Mon Nov 25, 2013 1:49 pm
by VdWalt
Mooi man - in die ou dae sou ons sommer gou twee lang rye gemaak - onderwyser
met 'n vlag se stok die ouens van 'n punt af afgestof het, dan kan ons verder speel.
Stukkende neus en gat wat brand.

Re: Youtube Videos

Posted: Tue Nov 26, 2013 11:25 am
by Philip_R
Daar was darem een goeie hou... Lyk amper soos as fietsryers baklei...

Re: Youtube Videos

Posted: Tue Nov 26, 2013 1:31 pm
by Triple2

Re: Youtube Videos

Posted: Tue Nov 26, 2013 1:33 pm
by FCLoretz
Triple2 wrote:

Amper so iets???
D

Re: Youtube Videos

Posted: Tue Nov 26, 2013 3:13 pm
by Marc
Eeen mamoerske poeier wolk ;D

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Nov 27, 2013 2:15 pm
by Capt. Yoda
Rofl hy klap daai man onder sy scrum pet uit

Re: Youtube Videos

Posted: Thu Nov 28, 2013 1:26 pm
by Frikkiedbr


Re: Youtube Videos

Posted: Thu Nov 28, 2013 1:29 pm
by Frikkiedbr


Re: Youtube Videos

Posted: Thu Nov 28, 2013 1:35 pm
by Frikkiedbr

Re: Youtube Videos

Posted: Thu Nov 28, 2013 2:39 pm
by Frikkiedbr
Aaai Made in China



Re: Youtube Videos

Posted: Mon Dec 02, 2013 2:27 pm
by Frikkiedbr


Re: Youtube Videos

Posted: Mon Dec 02, 2013 3:11 pm
by Jean Marais
Nuwe metode van opleiding??

Check bietjie hoe trek hy sy mond ;D ;D ;D ;D ;D



Re: Youtube Videos

Posted: Mon Dec 02, 2013 3:18 pm
by Frikkiedbr
Eina sipo sukkel erg hier

Re: Youtube Videos

Posted: Mon Dec 02, 2013 3:24 pm
by ROBBIE1
Kan jy dit glo!!!!! Die opleidings beampte skiet seker ook so...... :o :o

O0