Het video gemaak van so 20 vd week se jakke.....is met Pulsar N770 op my RRA AR15 geskiet....die een wat mis was het ek op so 160/170m geskiet en dink ek was dalk bo-oor.....
Hoop julle genoet....
Mooi loop
Francois
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Sun Mar 01, 2015 12:09 am
by Kalahari
Dankie Francois!
Lekker gekyk en mooi geskiet, as ek die getalle so kyk het jy die regte roer ook vir die werk aangeskaf.
Doen so voort.
Groete
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Sun Mar 01, 2015 7:51 am
by Wayne
Francois, nice to see, thanks for the video.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Sun Mar 01, 2015 8:52 am
by Francois Marais
Wayne
Shot a couple during the day.....will try and get a vid together soon......
Francois
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Sun Mar 01, 2015 7:45 pm
by Gernie
Mooi geskiet. Net n vraag, is die kruishaar en kolletjie nie te fyn nie?
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Sun Mar 01, 2015 9:57 pm
by Francois Marais
Gernie....die kwaliteit van die beeld binne die scope is baie beter as op di video.....die vergroting van die Pulsar N770 nagsig scope is net 4X....dit is hoekom die kolletjie fyn lyk.....
Mooi loop
Francois
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Sun Mar 01, 2015 10:55 pm
by Francois Marais
Manne
Hier is nog ene....het nie klank op die kamera gehad nie....het toe maar bq musiek bygesit......
Jy het mooi gewag vir die daardie laaste 1 van die 2 wat in die paadtjie afgekom het, die ook gesneuwel?
Die jakkalse wat so reg van voor geklop word gaan sit darem lekker in hulle gemak stoele.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Sun Mar 01, 2015 11:27 pm
by Francois Marais
Nog een van paar varkies en jakkalse wat ek in die dag geskiet het....
I like, it looks like you have a serious jackal problem in that part of the world. How many times a year will you call the same area?
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Mar 02, 2015 9:09 am
by willienel
kan jy dalk vi my se wa koop jy di night site warmee jy jag
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Mar 02, 2015 9:14 am
by OupaZA
Baie nice video, dankie vir die Share!
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Mar 02, 2015 9:48 am
by Jakkie 321
FM
Blikskottel dis darem lekkerrrrrrrrrrrrrrrr.
As jy die Pulsar gebruik is daar n skerm waarop n mens die jakkalse soek of gebruik mens gewone lig om eers die oe op te tel.
Groette
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Mar 02, 2015 11:16 am
by JacquesT (Stompe)
En hier sit ek in my kantoor in Sandton, na dit my 2 ure gevat het om by die werk kom. Dit maak 'n man se dag sommer baie beter om net gou na een van die video's te kom kyk. Vreeslik dankie, dit word regtig baie waardeur.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Mar 02, 2015 11:49 am
by Francois Marais
Tx manne....bly julle like....daar os nog een of twee wat net finaal verwerk moet word......dan laai ek hulle ook....
Willie....die teleskoop wat ek daar mee geskiiet het is in die mark....kontak my maar
Mooi loop
Francois
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Mar 02, 2015 11:50 am
by Geno
Cois.
Lekker videos Pel!
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Mar 02, 2015 11:50 am
by Francois Marais
Jakkie 321
Ek gebruik n baie dowwe 170 LF om mee te soek....maar daar is ander maniere as jy heel donker wil bly.....
Mooi loop
Francois
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Mar 02, 2015 1:34 pm
by Jake1
Francois, is daar spesifieke make ar15 wat jy aanbeveel vir akkuraatheid?
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Mar 02, 2015 2:40 pm
by Ian
Beste Francois,
daai dagskiet video van jou het ek net een woord voor: Flippen ongelooflik!!!.
Het jy dit al van tevore gekry dat daar so baie jakke op een plek gekonsentreerd is veral in die dag?
Was dit ook vroegoggend gewees?
Groete en jy het mooi bymekaar gemaak.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Mar 02, 2015 10:26 pm
by Jan-Hendrik
FM.....Jys n ***** yster
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Mar 02, 2015 10:40 pm
by Francois Marais
Jake 1
Myne is n Rock River Arms gun.....uit en uit n Varmint AR.....24" s/s bull barrel met 1/12 twist...two stage comp trigger en nog n paar goete...word gewaarborg vi driekwartduim op 100m....myne skiet bq beter. Ek het nie veel ondervinding van ander AR's nie....maar sien maar die meeste is baie tactical gerigg.