.500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnut
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Dankie Deon
Ek verstaan nie die Youtube ding nie
Groete
jr.

As jy die Youtube brackets geruik, copy net die gedeelte na die = teken en plaas dit tussen die haakies.
Lyk of hy mooi trap
Lyk of hy mooi trap
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Watter gewigsklas is hierdie geweer?
Kan nou nie onthou of dit die compact of groot een is nie?
Kan nou nie onthou of dit die compact of groot een is nie?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
12.1pond klein aksie met 24" lope.DWB wrote:Watter gewigsklas is hierdie geweer?
Kan nou nie onthou of dit die compact of groot een is nie?
Ja op Max lading gesels hy mooi maar ons sal die lading afbring - wil net sien watter grasie ons het met reguleering op 50m
Hier is die eerste 4 skote:
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/WP_000809_zps67528206.jpg[/image]
Soos jy kan sien is die eerste 2 skote ver uitmekaar uit - ons reguleer metode kan ons elke loop afsonderlik reguleer - Jy kan sien hoe ver het L2 geskuif na die eerste verstelling. R2 is deur n ander werker geskiet vir die sports.
Die geweer behoort by mekaar te skiet in minder as 8 skote - sonder dat die skote kruis
Groete
Ralph
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Lekker man, kom dalk vandag of môre daai kant toe, dan sal ek gou kom inloer
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Ja kom skiet hom sommer - jys welkom
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Ek gaan virseker so maak!
Wag net om te hoor wanneer ek moet ry.
Wag net om te hoor wanneer ek moet ry.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Ek vryf solank die skouer warm

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Jy gaan verbaas wees oor die recoilDWB wrote:Ek vryf solank die skouer warm![]()
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Amper daar
Die linker loop is nou reg - regter loop moet nog n bietjie verstel word en dan moet die V-express visiere ingestel word
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/WP_000814_zpsf472dd6e.jpg[/image]

- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Vragie net vir interesantheid,
As die lope aan mekaar vas is, hoe kry jy hulle gestel Ralph??
Ek stel sommer belang.
Groetnis,
Nico

-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Dagse manne
Hierdie eskom dinge het gemaak dat ons agter geraak het met ander gewere en moes eers aandag gegee het voor ons die reguleering kon klaar maak.
Ons het gou die geweer klaar gereguleer en sal die Express visier net oorskyf na die center lyn toe - die klient moet dan die wapen kom inskiet sodat ons die hoogte kan verstel.
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/Scan0022_zps9182de71.jpg[/image]
Goeie dag Nico
Onder my .470 Nitro draad het ek dit iewers mooi verduidelik:
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=133&t=16457

Dag manne
Vandag my .375 H&H se loop profiel voltooi- 25" Holland & Holland straight taper - My Magnum Mauser tiepe aksie is ook halfpad gemasjien.
Groete
Ralph
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/ralph%20magnum/b702ffb4-e76b-4a54-aee0-fb74a4968cf4_zpsafeb3caa.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/ralph%20magnum/00612df4-5761-4a73-9b40-71fbe77138a0_zpse8367117.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/ralph%20magnum/7da525e8-f641-4fc8-bb75-08b13111f128_zpsfe5998bd.jpg[/image]

My aksie vorder mooi - vergelyking met Argentynse aksie - nou om die boonste gedeelte met die 2 "bridges" te sny
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/WP_000861_zps8f473f87.jpg[/image]

- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Goeie naand manne
Paar fotos van my aksie se vordering - die profiel van die aksie is so te se kla. Volgende wil ek die die skroefdraad sny waarin die loop inskroef sowel as n 10mm gat regdeur die aksie boor om sodoende die "race-ways" te kan Wire EDM. Gewoonlik doen mens hierdie 3 stappe eerste maar my ander CNC masjiene werk dag en nag aan dubbelgeweer komponente. Vir die manne wat wonder watse vierkant met gat in die middel van die aksie is - dit is n "zero" gat wat ek soms gebruik as ek die ander helfte van die aksie sny - Die gat word met n Wire EDM masjien gesny met n tolleransie van 0.001mm oor afstand van 400mm so m.a.w die gat is van altwee kante af presies. Sodra die aksie omgedraai word om die volgende helfte te sny, gebruik ons dan n "edge finder" om die middel van die gat te bereken - dus lyn die 2 helftes van die aksie presies op en stem ooreen.
Nadat al die bo-genoemde stappe voltooi is sal ek die aksie met die hand afwerk en pas tot die finale produk voor ek dit met die CNC mill gaan graveer en dan Kleur-verhard. Ek sal binnekort CAD modelle plaas van my Rigby styl II magasyn box en snellerbeul.
Groete
Ralph jr.
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/magnum%20mill%20fin/IMG_6187_zps75edcff3.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/magnum%20mill%20fin/IMG_6200_zps03f737fa.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/magnum%20mill%20fin/IMG_6203_zpsd340188b.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/magnum%20mill%20fin/IMG_6197_zps65100da8.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/magnum%20mill%20fin/IMG_6195_zps4735a1ab.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/magnum%20mill%20fin/IMG_6193_zps1f46e49e.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/magnum%20mill%20fin/IMG_6191_zps0b15f4f1.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/magnum%20mill%20fin/IMG_6189_zps4f17c476.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/magnum%20mill%20fin/IMG_6191_zps18c6ab06.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/magnum%20mill%20fin/IMG_6199_zps6d37ae23.jpg[/image]

- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Magtag, al weer heeltyd speeltyd daar by jou!!
Ek moet jou sê dis darm.lekker om.sulke posts te kan lees.
Ek weet net nie hoe konsentreer mens op jou werk met al daai mooi goed om jou nie.
Dankie vir die deel.

-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Ralph,
Ek aanvaar vir julle is hierdie goed redelik alledaags, maar ek moet vir jou sê dat dit my nogal stom slaan wanneer ek dit sien. Ek bewonder wat julle doen. Ek herinner my aan Dr Lucas Potgieter wat hier in die negentigerjare 'n opmerking teenoor my gemaak het waar hy gesê het dat hy nie sommer 'n plaaslik geboude dubbel geweer sal vertrou nie. Nou kyk nou vandag, nie net is dit dubbels nie, maar aksies en nogal mauser tipe aksies ook. Dit lyk regtig baie goed, baie geluk.

"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Dagse se manne
Voorspoed vir 2015 - skop 2015 af met n hele paar projekte wat volgende 2 maande voltooi word.
Deel met julle die laaste fotos van n .500NE voor ons hom vandag uitmekaar haal en stuur vir graveering.
Geniet hom
Groete
Ralph
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/pieter%20fin%20500%202015/IMG_63941_zpsd2742a62.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/pieter%20fin%20500%202015/IMG_62661_zps04b860ab.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/pieter%20fin%20500%202015/IMG_6353_zpsd3ebfa22.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/pieter%20fin%20500%202015/IMG_6346_zps574ba6a1.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/pieter%20fin%20500%202015/IMG_6338_zps3d0c975a.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/pieter%20fin%20500%202015/IMG_6337_zps861a0ccf.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/pieter%20fin%20500%202015/IMG_6320_zps7432ab02.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/pieter%20fin%20500%202015/IMG_6323_zps80524168.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/pieter%20fin%20500%202015/IMG_6314_zpsefb2ff6e.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/pieter%20fin%20500%202015/IMG_6301_zpsded15727.jpg[/image]
(sidelock skroewe is net werk skroewe - word vervang met ander)
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/pieter%20fin%20500%202015/IMG_6320_zps7432ab02.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/pieter%20fin%20500%202015/IMG_6323_zps80524168.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/pieter%20fin%20500%202015/IMG_6314_zpsefb2ff6e.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/pieter%20fin%20500%202015/IMG_6301_zpsded15727.jpg[/image]
(sidelock skroewe is net werk skroewe - word vervang met ander)
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/pieter%20fin%20500%202015/IMG_6297_zps0b1b93c6.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/pieter%20fin%20500%202015/IMG_6296_zps84ddf1cf.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/pieter%20fin%20500%202015/IMG_6281_zpsee711e4e.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/pieter%20fin%20500%202015/IMG_6294_zps88dba486.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/pieter%20fin%20500%202015/IMG_62761_zpsb60a88b9.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/pieter%20fin%20500%202015/IMG_6296_zps84ddf1cf.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/pieter%20fin%20500%202015/IMG_6281_zpsee711e4e.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/pieter%20fin%20500%202015/IMG_6294_zps88dba486.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/pieter%20fin%20500%202015/IMG_62761_zpsb60a88b9.jpg[/image]
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/pieter%20fin%20500%202015/IMG_6270_zps0cbe8284.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/pieter%20fin%20500%202015/IMG_6268_zps21c4f063.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/pieter%20fin%20500%202015/IMG_6278_zpsb2790ff7.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/pieter%20fin%20500%202015/IMG_6280_zpsbe12ff9a.jpg[/image]