Page 6 of 6

Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen

Posted: Wed Nov 05, 2014 3:37 pm
by Hugo
Dammit!!!

Ag well, money well spent, ek hoop Dewie geniet die toeR!

Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen

Posted: Wed Nov 05, 2014 3:48 pm
by BRNO (Pierre)
Hugo wrote:Dammit!!!

Ag well, money well spent, ek hoop Dewie geniet die toeR!
Ek sou n elkgeval die ding vir jou moes gee indien ek gewen het, dus dankie HennieC, ek waardeer.

Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen

Posted: Wed Nov 05, 2014 3:50 pm
by Geno
Baie geluk Hennie!

Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen

Posted: Wed Nov 05, 2014 3:52 pm
by Roger
Geluk!!

Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen

Posted: Wed Nov 05, 2014 3:54 pm
by Gawie(13mm)
Geluk met die vroeƫ kers geskenk.
Laat hy oop loop.

Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen

Posted: Wed Nov 05, 2014 3:57 pm
by Hugo
Ek dink as Hennie nie teen 17:00 reply het nie doen ons die trekking oor. O0

Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen

Posted: Wed Nov 05, 2014 4:04 pm
by Jakkie07
Baie geluk Hennie!

Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen

Posted: Wed Nov 05, 2014 4:28 pm
by HennieC
Hugo wrote:Ek dink as Hennie nie teen 17:00 reply het nie doen ons die trekking oor. O0
Jis dis nou 'n lekker Kersgeskenk.
Sorry Hugo

Dankie vir almal se geluk wense.
Glo my, ek gaan die scope geniet en hy gaan werk. 8) 8)

Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen

Posted: Wed Nov 05, 2014 4:28 pm
by Hugo
DAMMIT!!

Geniet hom Hennie!

Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen

Posted: Thu Nov 06, 2014 1:37 pm
by Dawie Malan
Baie Geluk Hennie

Geniet hom.

Dawie

Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen

Posted: Wed Nov 12, 2014 6:54 pm
by HennieC
As dinge mooi loop kry ek hopelik my scope more.
Kan nie wag nie.

Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen

Posted: Wed Nov 12, 2014 7:35 pm
by Pvdw
Ou Hennie ek is bly vir jou. Geniet daai scope.

Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen

Posted: Sat Nov 15, 2014 6:10 am
by HennieC
Na dat ek Dinsdag middag per email laat weet is dat my nuwe scope per RAM courrier gestuur word was ek positief dat ek die scope sal kan gebruik die naweek.
Vrydag middag toe ek van die werk af kom toe onthou ek dat ek nog nie eers 'n tracking nommer gekry het vir my scope nie.
Toe ek bel teen 16H00 word ek vertel dat die scope gecourrier gaan word.
Ongelukkig het ek nog steeds nie 'n tracking nommer nie.

Hopelik sal my scope voor volgende naweek by my wees.

Ek wonder nou net is dit S&O of Ram courier diens wat hul tyd vat?
??? ???

Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen

Posted: Sat Nov 15, 2014 6:16 am
by NicoSmit
Gaan julle vandag meerkatte skiet ?

Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen

Posted: Mon Nov 17, 2014 8:35 pm
by HennieC
Ek het vandag my nuwe scope gekry. 8) 8)
Dit lyk fantasties en ek kan nie wag om hom op my geweer te sit nie.
Ek is heel opgewonde oor die scope.

Dankie Cobus en S&O.