Page 6 of 13
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Thu Nov 26, 2015 9:56 am
by Rooivalk1
Ek stem saam ! Wat n great prys, wonder of mens teen betaling daar by Cassie kan gaan jag? Vaalribbok vleis blykbaar nie baie lekker nie maar dit is n besonderse bok wat in my mening in die mooiste gedeeltes van die land voorkom. Dit moet die no1 prys wees.
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Fri Nov 27, 2015 10:32 am
by Jakkalsgat
1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en nate="Jakkal die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas.
2) 1 x Std Boyds kolf van jou keuse geborg deur Pierre vd Merwe aka BRNO (Pierre)
3) ‘n Slagskaap geborg deur Martin aka Smitstertjies
4) Leer Ottoman geborg deur Imvusa Furniture Bloemfontein (Jakkalsgat Safaris)
5) 2 Vaalribbok Calvinia geborg deur Cassie Calvinia
6) 1 x Aim Knobb geborg deur Nico Harris
7) 1 x Aim Knobb Geborg deur Nico Harris

R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
9) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
10) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
11) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
12) Jaracal Jaghemp, Pet, Beanie, Fleece baadjie en serp geborg deur GreyGhostGear
13) RCBS 5.0.5 balkie skaal geborg deur Hein (Haan)
14) Voodoo Tactical cheek rest geborg deur Hein (Haan)
15) Garmin ETrex 30x geborg deur Hyper Auto Fleet Management (MichielC)
16) Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00. Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.
Geborg deur Robbie en Wildshoekie
17) Biki Bini Bos, 1X rooibok ram jag. 2 persone 3 nagte in die week - enige dag Maandag tot Donderdag.
Ingesluit is die gids tarief, verblyf, koelkamer. Geen kos of drank. Jagter kan voldag jag op die 1ste dag.
Normale jag reëls geld. borg gereel deur Carl
18) geweer belt van Els Fine Leather Co geborg deur Ivan Volschenk en gereel deur Carl
19) Biltongmes van Kalahari messe waarde ongeveer R800, gereel deur Alwyn.
20) 1 x Safari Sling - R530 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
21) 1 x Safari Tactical Sling - R430 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
22)1 x 2+2 Sling (dis die verstelbare beld wat die manne gebruik om uit die vuis uit te skiet) - R360 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
R100 per inskrywing
Bank: FNB
Naam: Jaracal Kersfonds
Tak: 250 053
Rek: 6 256 501 1336
Verwysing: Jaracal Naam
R 42 500
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Mon Nov 30, 2015 11:10 am
by Eugene
Manne, dis weer vandag die einde van die maand.
Probeer asseblief maar weer net dink aan hoe groot verskil 'n R100 aan die kinders se lewe gaan maak en hoe min verskil dit aan jou sak gaan maak.
By voorbaat dankie!
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Mon Nov 30, 2015 11:14 am
by cassie_calvinia
Rooivalk1 wrote:Ek stem saam ! Wat n great prys, wonder of mens teen betaling daar by Cassie kan gaan jag? Vaalribbok vleis blykbaar nie baie lekker nie maar dit is n besonderse bok wat in my mening in die mooiste gedeeltes van die land voorkom. Dit moet die no1 prys wees.
dis snaaks, ek vir my is dit regtig die lekkerste biltong. net bietjie meer asyn en woestersous.
maar, maar, nou die dag toe wildshoekies se baas hier by my 'n bed geleen het, het ons tot die slotsom gekom dat die manne in die norde se smaak verskil van ons sin.
ons hou van die willer vleis. en die blou bulle van die bokkies wat hul op lusern skiet
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Mon Nov 30, 2015 2:31 pm
by MJK
My 2 inskrywings is in
Ek stuur pm oor reelings vir die koedoejag...
Groete
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Mon Nov 30, 2015 8:27 pm
by Gian_dP
My Inskrywings is in
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Mon Nov 30, 2015 9:16 pm
by ROBBIE1
Nee man Cassie darm nou nie so erg nie jong, hahahahaha.
Ek wil self nog een of twee daar by jou kom klobber en proe, nog nooit geeet nie, ma glo nie hulle kan by daai skaaprib kom wat jy op die kole gehad het nie!!!
Maar n lekker kuier daar by Cassie voorwaar, hoop ek ken die man wat jou prys wen, ek sal barman wees......
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Tue Dec 01, 2015 8:10 am
by Jakkalsgat
Slegs R 100 per inskrywing!
Bank: FNB
Naam: Jaracal Kersfonds
Tak: 250 053
Rek: 6 256 501 1336
Verwysing: Jaracal Naam
Ons staan tans op R 44 800
As iemand nog nie hul nommers het nie laat weet asb! Daar is nog 2 weke oor om deel te neem en 'n verskil te maak, kom ons maak moeite asb.
Groete
Jaco
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Tue Dec 01, 2015 8:30 am
by Albert84
My pitte is in die blik
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Thu Dec 03, 2015 10:04 am
by Jakkalsgat
Slegs R 100 per inskrywing!
Bank: FNB
Naam: Jaracal Kersfonds
Tak: 250 053
Rek: 6 256 501 1336
Verwysing: Jaracal Naam
Ons staan tans op R 46 800
As iemand nog nie hul nommers het nie laat weet asb! Daar is nog 2 weke oor om deel te neem en 'n verskil te maak, kom ons maak moeite asb.
Groete
Jaco
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Thu Dec 03, 2015 10:57 am
by NicoSmit
Geld oorbetaal
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Fri Dec 04, 2015 4:10 pm
by TheBus
Geldjies betaal!
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Sat Dec 05, 2015 7:47 pm
by ruaanb
nog n ietsie ingegooi
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Sat Dec 05, 2015 8:53 pm
by Pvdw
Sopas 3 kaartjies gekoop.
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Wed Dec 09, 2015 9:53 am
by Jakkalsgat
More
Daar is nog 5 dae oor om deel te neem aan die kompetisie.
Ons staan huidiglik op R 49100
Groete
Jaco
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Fri Dec 11, 2015 7:17 am
by henried
Môre, ek het vroeër die week betaal en bewyse ge-email en ge-PM, maar ek het nog nie n' nommer gekry nie?
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Fri Dec 11, 2015 7:23 am
by JJV
Sopas geld oorbetaal. Groete JJV
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Fri Dec 11, 2015 12:14 pm
by Marc
Jaco jy sal nr's pm ? Ekt die 7de gestuur maar nog niks gehoor nie
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Fri Dec 11, 2015 5:32 pm
by NicoSmit
iemand wat die nommers uitstuur is op vakansie
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Sat Dec 12, 2015 10:44 am
by Jakkalsgat
More Manne
Jammer ek het so vinnige wegbreek saam die gesin gevat, almal wat deelgeneem het sover behoort egter al hul nommers te he. as iemand nie nommers gekry het nie laat weet asb sodat ek dit kan regstel.
Daar is nog 2 dae oor om deel te neem en ons staan huidiglik op R52 000, dankie aan elkeen wat reeds deelgeneem het en asb aan die wat nog nie het nie doen so voor moreaand 23h59
Groete
Jaco
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Sat Dec 12, 2015 4:18 pm
by JPS
Hi Jaco,
My bewys van betaling sal direk van fnb deurkom.
Groete
Jan
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Sat Dec 12, 2015 8:16 pm
by Silent Hunting
Daarsy, my kaartjie is ook gekoop.
Min tyd, gaan groot.
Groete,
Henk
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Sun Dec 13, 2015 10:01 am
by Jakkalsgat
More
Vandag is laaste dag om deel te neem staan huidiglik op R53800 met bewyse reeds ontvang.
Groete
Jaco
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Sun Dec 13, 2015 12:31 pm
by tripodmvr
Ek sit met 'n dilemma. Sal graag R300 wil bydrae, maar het nie internet bankdiens om vandag geld te kan oorbetaal nie. Dit gebeur as mens sit en slaap. Is daar 'n metode wat ek kan gebruik om die bedrag in te betaal?
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Sun Dec 13, 2015 12:37 pm
by Smitstertjies
Oom Tripod , ek sal vir Oom oorbetaal. Ek gaan nou my betaling ook gou doen