Page 6 of 6

Re: Probleme met Forum

Posted: Mon Jun 29, 2026 9:34 am
by jaracal
Ek is nog steeds besig met Tapatalk. Die DDos protection wat opgesit het keer dat tapatalk nie werk nie.
Ons probeer dit uit te sorteer.
Groete
Heinrich

Re: Probleme met Forum

Posted: Mon Jun 29, 2026 11:47 am
by DWB
Ek sien op my foon wil hy ook nie meer werk op Samsung Internet nie...

Moet via Chrome inlog.

Re: Probleme met Forum

Posted: Mon Jun 29, 2026 11:51 am
by jaracal
Dit kan net die DDos protection wees. Sal julle op hoogte hou.
groete
Heinrich

Re: Probleme met Forum

Posted: Mon Jun 29, 2026 12:32 pm
by DWB
Skuus ek was nog besig om ñ screenshot te laai...
IMG-20260629-WA0049.jpg

Re: Probleme met Forum

Posted: Sun Jul 12, 2026 3:30 pm
by Ratel
Op android google moet mens skielik elke keer log in selfs al kies jy die opsie van onthou my.

Re: Probleme met Forum

Posted: Mon Jul 13, 2026 10:26 am
by Ds J
Ratel wrote: Sun Jul 12, 2026 3:30 pm Op android google moet mens skielik elke keer log in selfs al kies jy die opsie van onthou my.
Ek moet elke Maandag nuut inteken, of wanneer my foon af was. Android met Duck Duck Go.