Gebede versoek
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Gebede versoek
Baie sterkte Jacques, ons bid saam.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Choppie
- Newbie

- Posts: 37
- Joined: Sun Apr 21, 2013 11:30 pm
Re: Gebede versoek
Baie Sterkte ons bid vir haar!
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1367
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Gebede versoek
Manne ek staan weer hierso. Ons jongste (more 10 weke oud) gaan netnou pediater sien. Hy hoes, en dis blykbaar nie lekker vir 'n baba onder 4 maande nie. Ons hoop maar dis nie iets wat ons laat opneem nie.
-
Kaalvoetthysie
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm
Re: Gebede versoek
Ai dis nie lekker as die klein lyfies so siek is nie. Baie sterkte, ons bid vir julle.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Gebede versoek
Sterkte, ons bid saam!
Sent from my Nokia C2 using Tapatalk
Sent from my Nokia C2 using Tapatalk
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gebede versoek
Sterkte!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Gebede versoek
Sterkte, mater. Ons bid saam julle dat als goed sal verloop.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1367
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Gebede versoek
Manne ek moet darem opvolg hierso - hy is toe opgeneem met virale bronchiolitis. Hy is op suurstof om hom te help herstel maar dokter klink positief. Dankie vir die gebede en welwense!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gebede versoek
Sterkte daar!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Gebede versoek
Sterkte Toxxyc!
-
Basie2
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm
Re: Gebede versoek

. Saam met julle bly vir goeie nuus.Sent from my iPad using Tapatalk
- Ferdi Bam
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am
Re: Gebede versoek
Hi 6mmMusgrave
Hoe gaan dit met jou sussie wat vd perd afgeval het.
Groete
Ferdi Bam.
Hoe gaan dit met jou sussie wat vd perd afgeval het.
Groete
Ferdi Bam.
Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1367
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Gebede versoek
Hy is ontslaan en pediater is gelukkig. Dankie weereens aan almal!Toxxyc wrote: Thu Apr 15, 2021 3:02 pm Manne ek moet darem opvolg hierso - hy is toe opgeneem met virale bronchiolitis. Hy is op suurstof om hom te help herstel maar dokter klink positief. Dankie vir die gebede en welwense!
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Gebede versoek
lekker.. bly vir julle
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Gebede versoek
Kind by die huis = gelukkige ouers. Bly vir julle ontwil.Toxxyc wrote: Mon Apr 19, 2021 4:40 pmHy is ontslaan en pediater is gelukkig. Dankie weereens aan almal!Toxxyc wrote: Thu Apr 15, 2021 3:02 pm Manne ek moet darem opvolg hierso - hy is toe opgeneem met virale bronchiolitis. Hy is op suurstof om hom te help herstel maar dokter klink positief. Dankie vir die gebede en welwense!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1367
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Gebede versoek
Dankie Oom, ja ons is bitter gelukkig. Ons moet nou net werk aan die slaap...
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Gebede versoek
Jis, baie bly vir julle Toxxyc.....kan net die verligting imagineToxxyc wrote:Hy is ontslaan en pediater is gelukkig. Dankie weereens aan almal!Toxxyc wrote: Thu Apr 15, 2021 3:02 pm Manne ek moet darem opvolg hierso - hy is toe opgeneem met virale bronchiolitis. Hy is op suurstof om hom te help herstel maar dokter klink positief. Dankie vir die gebede en welwense!
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Gebede versoek
Naandsê. Soos ek hier tik is ek verslae.
Daniël Theron en sy seun, ook Daniël, van Tulbagh was Maandag in 'n vlieg ongeluk buite Lainsburg.
Daniël jnr. het in die ongeluk gesterf en Daniël snr. word in Worcester Medi-clinic behandel.
Dra asseblief vir Daniël en sy gesin op in jul gebede.
https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus ... egongeluk/?

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
-
Gideon@1
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
Re: Gebede versoek
Dankie Gawie !!
Die slaan baie hard op my hart, want dis my swaer en sy seun, wat nie meer daar met ons is nie, rus in vrede klein Daniel!!!!. Jou spontane glimlag, onbaatsugtige vriendelikheid en (soms irriterende) nuuskierigheid oor die lewe sal ek nooit vergeet nie. Jy is en sal altyd 'n yster in my lewe wees! Dit is baie moeilik om alles wat gebeur te verstaan en te verwerk. Wat presies gebeur het, weet ons nie, maar al weet ons dit kan dit ongelukkig nie vir klein Daniel terugbring nie.
Ek het self saam met Daniel snr Saterdag gevlieg in die Gyro en dit was 'n ongelooflike ervaring. Lekker oor die Gariepdam gevlieg en oor Bethulie, mooi fotos en videos geneem van my eerste Gyro vlug. Wie sou ooit die ergste verwag??? Dis "ongelukkig" hoe die lewe werk, sometimes you win and sometimes you lose.
Hou die mense na aan jou styf vas, want niemand van ons weet wanneer is dit tyd om te gaan nie. ( Al verstaan ons nie nou hoekom nie, sal ons eendag verstaan)
Moenie daai verskoning, hartsontwaking of pluimpie uitstel nie!!! Praat met die mense naby jou!!!
Daar is nog 'n moelike pad vorentoe, maar ons Vader is met ons!!
Hier is die nuutste link op Maroelamedia.
https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus ... -seun-eis/
Mooi loop en wees veillig!

Baie jammer en Baie Sterkte
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2952
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Gebede versoek
Tragies en hartseer. Innige simpatie, sterkte aan die gesin en familie.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 