Page 60 of 62
Re: Gebede versoek
Posted: Wed Jul 14, 2021 11:35 am
by EtienneA
Sterkte Ben. Dink aan jou in ons gebede.
Re: Gebede versoek
Posted: Thu Jul 15, 2021 6:07 pm
by BenJacobs
Dankie almal.
Net bietjie terugvoer. My oupa lyk of hy goed reageer. So ons is weer baie positief en ons glo en vertrou. Ek het intussen ook positief getoets vir covid. So ja.
Groete Ben
Re: Gebede versoek
Posted: Thu Jul 15, 2021 6:12 pm
by phyllox
Voorspoed Ben. Laat jou dokter weet sodat jy vroeg die regte behandeling kan kry. Bid vir julle almal.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Gebede versoek
Posted: Thu Jul 22, 2021 2:25 pm
by Gawie(13mm)
Sterkte Ben.
Manne, dra asseblief vir Twinhunter en sy familie in jul gebede op aan ons Vader. Hy is in intensief op 'n ventilator as voorsorg agv. Covid.
Re: Gebede versoek
Posted: Thu Jul 22, 2021 2:35 pm
by DWB
Sterkte
Re: Gebede versoek
Posted: Thu Jul 22, 2021 4:05 pm
by Geno
Sterkte Riaan!
Nog 'n Jaracal lid is oorlede.
JPL (JP Lombard) is gister oorlede na 'n stryd met Covid.
Dis bitter hartseer! Mag sy familie en vriende vertroosting vind. Ons bid vir elkeen wat deur die verskriklike siekte geraak word!
Re: Gebede versoek
Posted: Thu Jul 22, 2021 4:08 pm
by Philip J
Sterkte manne. Ons bid saam met julle. Mag God genesing en vertroosting gee waar dit nodig is.
Re: Gebede versoek
Posted: Thu Jul 22, 2021 6:15 pm
by Chevvy SS
Baie sterkte almal. Pas julself op, bid vir julle.
Re: Gebede versoek
Posted: Thu Jul 22, 2021 8:43 pm
by Ockert1992
Sterkte Riaan!
Re: Gebede versoek
Posted: Thu Jul 22, 2021 8:48 pm
by DWB
Baie jammer om te hoor. Sterkte aan almal.
Re: Gebede versoek
Posted: Fri Jul 23, 2021 6:21 pm
by BenJacobs
Naand almal.
Dankie vir almal se gebede.
Ek moes vanaand die moelikse ding van my lewe doen. Ek moes vanaand vir my pa sê dat oupa nie meer met ons is nie. Ons is vanaand stukkend! Ek weet 'n ou moet aanhou glo en net vertrou, maar dis moeilik. Ons het 'n held vanaand verloor!!
Re: Gebede versoek
Posted: Fri Jul 23, 2021 6:39 pm
by DWB
Baie jammer om te hoor Ben. Sterkte
Re: Gebede versoek
Posted: Fri Jul 23, 2021 6:41 pm
by ruaanb
Ai ou Ben sterkte

Re: Gebede versoek
Posted: Fri Jul 23, 2021 7:13 pm
by Ockert1992
Sterkte Ben
Re: Gebede versoek
Posted: Fri Jul 23, 2021 7:16 pm
by Kaalvoetthysie
So Ou Benna, jammer man. Baie sterkte!! Ons bid vir vertroosting vir julle
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Gebede versoek
Posted: Fri Jul 23, 2021 7:37 pm
by jdpretorius
Ai Benna, julle is in ons gebede
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Gebede versoek
Posted: Fri Jul 23, 2021 8:44 pm
by Gawie(13mm)
Sterkte aan jou en jou familie Ben. Niks kan die seer wegneem nie, maar die onthou van goeie tye saam temper met die tyd die pyn.
Re: Gebede versoek
Posted: Fri Jul 23, 2021 10:28 pm
by joe rocket
Sterkte Ben.
Re: Gebede versoek
Posted: Fri Jul 23, 2021 11:36 pm
by Basie2
Sterkte aan julle en familie, onthou die mooi. Ons dra julle op aan die Heer vir vertroosting.
Sent from my iPad using Tapatalk
Re: Gebede versoek
Posted: Sat Jul 24, 2021 6:56 am
by andre007
Sterkte Ben. Mag ons Hemelse Vader vertroosting bied
Sent from my SM-N770F using Tapatalk
Re: Gebede versoek
Posted: Sat Jul 24, 2021 7:07 am
by EtienneA
Sterkte aan jou en jou familie Ben.
Re: Gebede versoek
Posted: Mon Jul 26, 2021 9:07 am
by Wouter Roets
Ai Ben dit is baie hartseer. Ons dra julle almal op in ons gebede.
Mooiloop
Wouter
Re: Gebede versoek
Posted: Mon Jul 26, 2021 9:51 am
by Lategan1
Sterkte Ben.
Innige simpatie.
Beste.
Re: Gebede versoek
Posted: Tue Jul 27, 2021 7:07 am
by Gawie(13mm)
Manne, my hart is bitter seer. Riaan is vannag oorlede.
Ek smeek ons Vader om Noens te dra en sy twee jong kinders te seën.
Hy was 'n vriend vir baie. Onbaatsigtig en vrygewig.
Ek huil, want my hart us seer.
Re: Gebede versoek
Posted: Tue Jul 27, 2021 7:18 am
by ruaanb
Ai Gawie sterkte vir julle asook sy familie.
RIV Riaan