Page 7 of 10

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Thu Nov 19, 2015 10:48 am
by Frederik
[youtube]http://youtu.be/Jc_7AvGD58Y[/youtube]

http://youtu.be/Jc_7AvGD58Y

Nog 'n Lekker een weer Roger Whitall Safaris, Humane Save Zim.

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Thu Nov 19, 2015 10:50 am
by Geno
Frederik wrote:

Nog 'n Lekker een weer Roger Whitall Safaris, Humane Save Zim.

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Thu Nov 19, 2015 10:53 am
by Frederik
Hoekom kry ek nie die YouTube link gewerk nie wat maak ek fout?

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Thu Nov 19, 2015 11:02 am
by Geno
Jy moet net die Jc_7AvGD58Y gedeelte paste.

Code: Select all

[youtube]Jc_7AvGD58Y[/youtube]

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Thu Nov 19, 2015 3:00 pm
by DWB
Bitter nice video!

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Thu Nov 19, 2015 3:12 pm
by DWB

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Thu Nov 19, 2015 3:16 pm
by Suikermuis
Nou n sms gekry wat waarsku my data raak min vir die maand, maar ai hierdie videos kan n man darem nie mis nie.

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Thu Nov 19, 2015 4:44 pm
by OU VOORSLAG
Hier is darem maar van hulle wat n mens lekker jaloers maak.

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Fri Nov 20, 2015 10:31 am
by Marc
Dankie Deon !

Daai man was wragtag "lucky" n Buff en Oli ! Bitter mooi wereld

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Fri Nov 20, 2015 10:40 am
by Geno
Aksie vanaf 3min...

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Fri Nov 20, 2015 11:00 am
by Ben
Hoekom sit hulle daai K%$ musiek by die video?

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Fri Nov 20, 2015 11:47 am
by Wouter Roets
Tjo tjo tjo!!!!!

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Fri Nov 20, 2015 12:10 pm
by Marc
PHEW

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Fri Nov 20, 2015 12:26 pm
by Frederik
Te naby as daardie geweer op safe was het dit te lank gevat om te skiet

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Fri Nov 20, 2015 5:28 pm
by DWB
:o

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Fri Nov 20, 2015 6:24 pm
by OU VOORSLAG
Dink daai man se hele broek is vuil. Myne sou ook gewees. Daai man het seker sy asem geruik.

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Mon Dec 14, 2015 4:00 pm
by DWB

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Tue Jan 26, 2016 3:11 pm
by Geno

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Tue Jan 26, 2016 3:20 pm
by DWB
Eugene, die oom is hier van Piet Retief

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Tue Jan 26, 2016 3:32 pm
by Geno
Daai skietbaan waar hy oefen lyk awesome!

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Tue Jan 26, 2016 3:40 pm
by Alwyn
Daai baan is seker op sy plaas Moet wees....

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Tue Jan 26, 2016 3:50 pm
by DWB
Ja dit lyk flippen lekker ja! Maar moet op sy plaas wees.

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Tue Jan 26, 2016 4:52 pm
by Jakkalsgat
Jis manne, dit moet lekker wees om op daai ouderdom nog sulke goed te kan doen en lyk sy vrou is saam met hom. Sonder om "partypooper" te wees let op na die oom se wapenhantering nadat hulle gekyk het of die dier dood is. Niks het gebeur nie maar sulke optrede kan ongelukke veroorsaak.

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Wed Jan 27, 2016 7:51 am
by Boersonderroer
Jakkalsgat wrote: Sonder om "partypooper" te wees let op na die oom se wapenhantering nadat hulle gekyk het of die dier dood is. Niks het gebeur nie maar sulke optrede kan ongelukke veroorsaak.
Jip daai sweep maak my sommer rillings kry

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Thu Jan 28, 2016 6:54 am
by BRNO (Pierre)
Diaa PH was darm lekker rustig gewees. Ek sou darm daarvan hou om saam met hom te gaan jag.