Page 7 of 14

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Fri Oct 02, 2015 3:08 pm
by FHM
Hoe langer ek hierna kyk hoe snaakser raak dit ++>:

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Fri Oct 23, 2015 8:07 pm
by 222 Sako
++>:

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Mon Oct 26, 2015 3:49 pm
by morne smith
ABSOLUUT

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Mon Oct 26, 2015 8:03 pm
by 308Win
gehoorbeskerming

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Tue Oct 27, 2015 8:41 am
by FCLoretz
En dan het hy nog sy vinger op die sneller ook. Darwin, Darwin, Darwin!!

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Tue Oct 27, 2015 5:15 pm
by Apie
Dink net as hy vir die skoot skrik...

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Tue Oct 27, 2015 6:24 pm
by Gawie(13mm)
Apie wrote:Dink net as hy vir die skoot skrik...
Sal nie 'n verskil maak nie, want hy is reeds brein loos.

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Fri Nov 06, 2015 11:40 am
by FCLoretz
http://i67.tinypic.com/mj08k6.jpg

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Fri Mar 18, 2016 9:46 am
by Geno
http://i.imgur.com/oC4rb8u.jpg

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Sat Mar 19, 2016 9:11 pm
by Tertius Steyn
Geno wrote:http://i.imgur.com/oC4rb8u.jpg
Hahaha Geno lekker lag ek nou!

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Mon Apr 04, 2016 9:28 pm
by Tertius Steyn
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160404/1e3361785023a50b92060dde7f5f6ad9.jpg

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Mon Apr 25, 2016 9:28 am
by Geno
Herinner my aan Capt Oblivious...

http://forgifs.com/gallery/d/232449-2/Girlfriend-cousin.gif

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Mon Apr 25, 2016 9:30 am
by Ben
Hahahahaha....Siebert Google nou vir n foto!

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Mon Apr 25, 2016 9:33 am
by Geno
Wouter se voorouers is ook planmakertjies gewees!

http://forgifs.com/gallery/d/232725-2/Caveman-invents-wheel.gif

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Mon Apr 25, 2016 9:47 am
by Wouter Roets
Geno

Ja ouma grootjie was baie gewild. Sy kon move soos Jagger!

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Mon Apr 25, 2016 9:50 am
by Ben
Hahahah......Lyk my Geno het bietjie Wouter in hom!

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Mon Apr 25, 2016 12:44 pm
by Gawie(13mm)
Ben wrote:Hahahah......Lyk my Geno het bietjie Wouter in hom!
Jy is nou op 'n gevaarlike "wicket"!
Ek ken heelwat "come-backs" vir daai een. Elke liewe een eindig met my in die hospitaal! >:D :-X

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Mon Apr 25, 2016 1:48 pm
by Ben
Gawie(13mm) wrote:
Ben wrote:Hahahah......Lyk my Geno het bietjie Wouter in hom!
Jy is nou op 'n gevaarlike "wicket"!
Ek ken heelwat "come-backs" vir daai een. Elke liewe een eindig met my in die hospitaal! >:D :-X
Ag Gawie,
Ons almal kort somtyds bietjie "me time" al is dit is n hospitaal :laugh: :laugh: :laugh:

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Tue Apr 26, 2016 12:27 pm
by Geno
Ek sien Gawie het alweer sy friskrispies ge-eet vanoggend...

http://forgifs.com/gallery/d/228834-2/Bodybuilding-troll.gif

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Tue Apr 26, 2016 1:13 pm
by Gawie(13mm)
Geno wrote:Ek sien Gawie het alweer sy friskrispies ge-eet vanoggend...

http://forgifs.com/gallery/d/228834-2/Bodybuilding-troll.gif
As daai nou 'n horingmeting was, was ek loshande die wenner! >:D

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Tue Apr 26, 2016 1:28 pm
by Ben
Gawie(13mm) wrote:
Geno wrote:Ek sien Gawie het alweer sy friskrispies ge-eet vanoggend...

http://forgifs.com/gallery/d/228834-2/Bodybuilding-troll.gif
As daai nou 'n horingmeting was, was ek loshande die wenner! >:D
Wel hy was "very briefly" op die podium!

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Wed May 04, 2016 9:42 am
by Tertius Steyn
Image Image Image Image Image Image Image Image

//uploads.tapatalk-cdn.com/20160504/23dd5d0ab84933116d30535b9167b404.jpg

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Wed May 04, 2016 10:50 am
by wlm
Hoe verduidelik die kapelaan nou vir sy ma as 'n sniper hom in die hart skiet???

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Wed May 04, 2016 6:40 pm
by Boersonderroer
Sien hierdie so pas en voel baie jammer vir die BWB. Eina



Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Thu May 05, 2016 8:48 am
by Ben
Ja nee kyk......daai is baie wreed...... ??? ??? ???