Page 7 of 7
Re: Taktiese kolf bou 101
Posted: Fri Mar 18, 2016 10:21 am
by Capt. Yoda
Aai ek wil ook graag so kolf self probeer bou maar ek weet nie of ek so mooi soos Gawie gaan reg kom met die inletting deel nie
Re: Taktiese kolf bou 101
Posted: Fri Mar 18, 2016 12:56 pm
by Robin
Ek weet ook nie so mooi nie Cpt, maar gaan hom probeer, anders sal ek nooit weet of ek dit kan doen nie. Sal maar n nuwe draad maak en paar foto's plaas.
Re: Taktiese kolf bou 101
Posted: Thu Jun 14, 2018 7:58 pm
by Hansieslim
Jinne Gawie...ek het nou lekker gefliek. Jou werk is inspirerend.
"Dankie manne. Ek deel graag. Ek het al so baie op die forum geleer dat ek vrywillig verplig gevoel het om 'n slag iets terug te gee." Hierdie was mooi gewees hoor.
Re: Taktiese kolf bou 101
Posted: Thu Jun 14, 2018 9:56 pm
by Gawie(13mm)
Hansman, ek het nou self weer deur die draad gekyk en kan nie glo hoe maklik dit was nie.
